Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moeilike saak
Moeilike saak [boodskap #116533] Wo, 05 Maart 2008 18:55
Couragekeeper  is tans af-lyn  Couragekeeper
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
Ons (as familie op 'n plaas in die Swartland), is betrokke by verskeie
take.

As sulks soek ons iemand om ons by te staan - hoofsaaklik in 'n
administratiewe hoedanigheid - by al hierdie take. Dit is 'n uiters
geintegreerde posisie (verkieslik) vir 'n enkelling, verkieslik ook
volledig tweetalig en met geldige rybewys, wat by ons etiek en
standaarde kan inpas.

Verdere vertroulike inligting sal gedeel word met die voorsieners van
toepaslike CV.

Groetnis
Vorige onderwerp: Opinie van Wilhelm Jordaan
Volgende onderwerp: Waar is die basuinblasers nou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 01:38:58 MGT 2024