Re: DIE SWART MISLUKKING
Sa., 14 Februarie 1998 00:00
Pe...@Cunningham.com.na writes:
> Miskien is ek kleurbedonnerd - lyk vir my swart = probleme = misdaad =
> afgrond = donker = pateteties = mislukking.
Besef liewer die regte kleurbedonderaars
was die wit koloniale groepe wat dwars-
oor die wereld die oorspronklike inwoners
van hulle lande beroof het en hulle soos
ondiere behandel het. Skoert, wit setlaar
van jou ou mishoop af. As jy nie bereid
is om die sondes van jou vadere te probeer
regmaak nie, skoert wit setlaar. SA se
bevolking kan sonder jou klaarkom. Jy is
deel van die probleem. Skoert, wit setlaar.
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
TOETS
Sa., 14 Februarie 1998 00:00
Ignoreer asb. Ek wil net toets of hierdie boodskap op die NG deurkom.
Vorige boodskappe het nie deurgekom nie, en as hierdie een ook nie deurkom
nie, met ek die saak met my diensverskaffer aanvat.
JHR
Koeitjies & kalfies |
94 kommentare
Vrywillige sportboikot
Sa., 14 Februarie 1998 00:00
Na aanleiding van die onlangse uitlatings dat ons geliefde regime binnekort
oorsese sportspanne gaan ontmoedig om hier te kom toer as ons sportspanne nie
swarter word nie - na die onlangse aanvalle op die Pakistanse krieketspelers is
Mluleki George en kie seker bly oor die hoë misdaadsyfers in die land.
Mettertyd sal oorsese sportspanne in elk geval weier om die land te besoek
suiwer omdat misdaad so hoogty vier in SA. Maar dan sal die politici natuurlik
wil beweer dat so 'n boikot ontstaan het omdat hulle 'n moerse invloed het by
oorsese politici. Haha!!
Terloops, is ons die enigste land waar landsburgers en
ministers/regerings-amptenare mekaar links en regs hof toe vat?
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!!
Vr., 13 Februarie 1998 00:00
Wonderlik, dat Bill Gate vla-pasteie in sy gesig gekry het.
Die koerantfoto hang in my kantoor.
Dis net jammer dat hulle nie nat hondedrolle gebruik het nie.
Ek het nie tyd vir skelm,inhalige boelies wat KAK (lees "Windows")
aan mense verkoop nie.
Die oogmerk van die Belgiese klub is om belangrike mense aarde toe
te bring deur hul met vlapasteie te gooi.
Doen so voort, my liewe vriende !!!!
Vriendelike groete
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Slaan jy nog jou vrou ?
Vr., 13 Februarie 1998 00:00
Ek lees daar is nou 'n baanbrekersaak in (Nigerie?) of iewers
in Noord Afrika, waar 'n Masai vrou haar man hof toe gevat het.
Dis die eerste keer dat 'n vrou dit doen.
Daar is dit tradisie om jou vrou te slaan. (Dis nou as sy sleg
was). Ook trou hul met meer as een vrou.
Dis darem jammer dat die wereld so verander. Dat 'n man nou nie
eers meer jou vrou mag slaan nie !
Vriendelike groete
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Liewe Ferdi
Do., 12 Februarie 1998 00:00
Ongeag al die feite wat voorgele is van geweld wat afneem is die polisie
bankrot en is hulle nou meer as ooit betrokke by sindikate....ek self kan
getuig van uiters swak diens van die regering se kant af....bel die polisie
en kyk hoe lank hulle neem om op te daag...in somige gevalle tot 2
dae......800 meter van kimberley polisie stasie is 5 "distress calls" gemaak
en het die polisie eers 45 min. later opgedaag.
ek moet in 'n saak gaan getuig 3 jaar later , waar iemand R60.00 se produk
van my besiheid gesteel het...ek kan nie eers onthou wat gebeur het
nie......as ek die polisie man moet aangee by sy hoofde (oor swak diens) het
ek geen waarborg dat hy nie 'n oud askari of MK is nie..??????
Hoe meer belasting ek betaal hoe minder is my lewe werd ...maar ek kruip
nie weg nie en het al die sakekamer, polisie,belasting kantoor gebel en gese
dat ek my belasting gaan ophou betaal om sodoende myself te beskerm met
wagte as dit moet want ek moet die risiko loop om geskiet te word as ek my
besigheid oop en toe maak.
Die hand waarmee die regering neem is m**r groot en die hand waarmee hy
terug moet gee ....is gesteel, gebreek , of net "plein" bestaan nie....gee
my voorbeelde.
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare