Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

DIE SWAKPUNT VAN DIE WIT SUID-AFRIKANER

Wo., 25 Februarie 1998 00:00

Net soos die Jode, kom ons uit 'n geskiedenis van tegnologie en
letterkunde. Net soos die Jode het ons terugslag op terugslag en sukses
op sukses gehad - soos meeste suksesvolle nasies op die aardbol. Net
soos die Jode het ons gesterf in konsentrasie kampe. Net soos die Jode
het ons getrek, gevlug van land na land en van voor af begin en elke
keer suksesvol bo uitgekom. Waarom is die blanke in Afrika en die Jood
regoor die wereld so 'n gehate nasie. Die antwoord is SUKSES en
weereens SUKSES. Ten spyte van alles wat in die geskiedenis gebeur het,
staan ons op meestal met niks nie en ons maak 'n sukses van niks nie.
Sukses gaan gepaard met materialisme, as jy suksesvol is, is die kans
goed dat jy 'n Mercedes gaan ry, in die beste voorstede gaan bly, op 'n
groot stuk grond gaan bly, kinders in die beste skole gaan he ens. As
gevolg van sukses, sit die regering op jou en tap jou leeg sodat jy die
onsuksesvolles kan onderhou. Almal wil jou Mercedes steel, jou grond
afneem en jou kinders se skole afbrand of die standaardes verlaag tot
die toe wat nie so suksesvol is nie.
Suid-Afrikaners wat weer hulle goed gevat het en weer van voor af begin
het in ander lande - waar is hulle vandag? Kyk in England, Kanada,
Amerika, Austalia, New Zealand - hulle is daar, WERK en is weereens
SUKSESVOL.
Wanneer gaan die mense in Afrika leer, dat as jy al die rykdom in die
wereld vat en jy gooi dit op een hoop en jy deel vir elke 'n mens 'n
gelyke hoeveelheid uit, dat die een oor 'n week minder gaan he as 'n
ander een. Oor 'n jaar sal ander baie meer he as ander. Oor die jare
sal sommige weer soveel he soos wat hulle in die begin gehad het en
ander sal maar weer Mercedes steel omdat hulle maar weer sit waar hulle
was.
Wanneer gaan mense in Afrika leer, dat sukses en alles wat daarmee
gepaard gaan, HARDE WERK en SELF DISSIPLINE is. Dat dit nie uit die lug
uit val nie.
Hoekom vra die swart regering in Zambie, Mosambiek en Angola Afrikaanse
boere om daar te gaan boer - hoekom vra hulle nie swart boere in SA om
'n sukses daar te gaan maak nie - miskien kan iemand die vraag vir my
beantwoord.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Stempos Penvriende!

Wo., 25 Februarie 1998 00:00

Hier is die unieke geleentheid om te hoor hoe jou jare lange
penvriend/vriendin nou eintlik klink! Voortaan is dit moontlik om 'n opname
van jou stem te maak en dit dan aan jou E-Pos te heg en weg te stuur na sy
bestemming. Die voorwaarde is natuurlik dat die persoon aan wie jy die
opname stuur ook die opnemer/program afgelaai het(hy of sy moet dus
dieselfde program hê).

Ekself en 'n paar vriende het 'n klub begin met die naam van Q Club waarby
almal met die stemposopnemer by kan aansluit / en dus lekker saam kan
gesels. Indien jy ook graag my stemposvriend wil wees / asook wil aansluit
by die Klub gaan laai gerus die Opnemer af by die volgende adres:
http://www.eudora.com / Moet nie vergeet om Version 1.2.1 vir Windows af te
laai nie!!!!
Terloops, die opnemer staan bekend as die Pure Voice Recorder(soos ook
onder bespreking in die Sake-Rapport van die afgelope Sondag!)

Tot ons weer gesels / Hoop om gou van jou te hoor!

Groetnis uit die Baai!
Hein / he...@hinet.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

ANC Uitreik na Afrikaners

Di., 24 Februarie 1998 00:00

Jis Ouens

Die afgelope week is dit nuus dat die ANC 'n doelgerigte uitreik na
Afrikaners gaan loods, omdat hulle meen "die Afrikaner voel hy is 'n
vreemdeling in sy eie land". Nou is daar 'n geskarrel oor die spektrum heen.
'n Groep, die "Tussentydse Afrikanerberaad", bestaande uit 26
kultuurorganisasies is gestig om die ding te bekyk.

Sonder om politiek hiervan te maak, wat dink julle hiervan?

Wat is die motief? 'n Besef dat die Afrikaner te veel gemarginaliseer is oor
die afgelope paar jaar, en dat dit inherente gevare inhou vir die ekonomie,
ens. Of is dit sagmaak met die oog op die komende verkiesing?

Watter sake wat bloot Afrikanerkultuur affekteer behoort op die agenda te
wees wanneer die Groot Gesprek plaasvind? Ek kan dink aan die afskaling van
Afrikaans op TV, en 'n paar ander. Uit ondervinding weet ek dat Ferdi sterk
voel oor die aanslag op rugby.

Kan ons hoor, sonder te veel politiek, asb.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Moeg vir die land van suurpap en vrotmelk?

Di., 24 Februarie 1998 00:00

Kontak my by andr...@cis.co.za

Groete

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

pofadder

Di., 24 Februarie 1998 00:00

gaan praat tog stront op 'n ander plek...jy lyk soos 'n
draadsitter........is jy dalk 'n baster.

--
Mafuta Sefebe

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

VRYBURG ------- MOOI SO MENSE

Di., 24 Februarie 1998 00:00

Ek wil net die mense van Vryburg gelukwens.

Dit is lankal tyd dat die van ons wat respek het vir opvoeding die
hoenders in raak en die hel uit die barbare uitslaan.

Mooi so mense

Se as julle hulp nodig het. Daar is genoeg van ons hier in die kant
van die rivier wat met graagte sal kom help.

Dolfin

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: VRYBURG ------- MOOI SO MENSE

Di., 24 Februarie 1998 00:00

On Tue, 24 Feb 1998 17:13:35 GMT, dol...@waveland.org (Dolfin) wrote:

hoenders in raak en die hel uit die barbare uitslaan.>>[/color]

Wat 'n wonderlike sin!
Absoluut ekonomies. Dit kan nie minder woorde gebruik om die hele ding
op te soem nie!

>[/color]

(Het iemand dalk al aan jou gese dat "hulle" kan terugslaan ook?)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

The African Holocaust

Di., 24 Februarie 1998 00:00

Gaan kyk na die reeks "The African Holocaust " ( alt.culture.african ) en
besluit self of dit die moeite werd is om onder mekaar te baklei...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Truth About South Africa

Di., 24 Februarie 1998 00:00

On Mon, 23 Feb 1998 21:16:55 GMT, rsa...@global.co.za (Frikkie) wrote:

> AWB NEWS and News about the true situation in South Africa

> Communications/Liasion officer AWB Eastern Cape South Africa.

Haai daar Frikkie. Hoe gaan dit. Het jy die EMAIL met die Stem van
Suid Afrika gekry wat ek vir jou gestuur het in MIDI formaat.

Dolfin

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Siekte

Di., 24 Februarie 1998 00:00

Een van ons mede Suid Afrikaners Andre Oliphant is hier in Port
Elizabeth opgeneem en die kanse is groot dat hy vir `n baie groot
Brein Operasie moet gaan.

Ek is bewus daarvan dat niemand van U hom ken nie, maar al wat ek vra
is dat U hom in U gebede sal opdra.

Indien U wil, kan U vir hom `n persoonlike briefie na my E-Mail adres
stuur wat ek dan uitdruk en persoonlik aan hom oorhandig.
Dit betekin geweldig baie vir hom.
Ek sal dit waardeer indien U almal wat hierdie Boodskap lees op `n
briefie sal reageer.

Baie Boere Groete
Frikkie

rsa...@global.co.za

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1440  1441  1442  1443  1444  1445  1446  1447  1448  1449  1450  1451  1452  1453  1454  1455    »]
Tyd nou: So. Mei 17 02:07:46 UTC 2026