Na aanleiding van die onlangse uitlatings dat ons geliefde regime binnekort
oorsese sportspanne gaan ontmoedig om hier te kom toer as ons sportspanne nie
swarter word nie - na die onlangse aanvalle op die Pakistanse krieketspelers is
Mluleki George en kie seker bly oor die hoë misdaadsyfers in die land.
Mettertyd sal oorsese sportspanne in elk geval weier om die land te besoek
suiwer omdat misdaad so hoogty vier in SA. Maar dan sal die politici natuurlik
wil beweer dat so 'n boikot ontstaan het omdat hulle 'n moerse invloed het by
oorsese politici. Haha!!
Terloops, is ons die enigste land waar landsburgers en
ministers/regerings-amptenare mekaar links en regs hof toe vat?
My flenterhartjie is gestelt
op rooi dun kiewietbeentjies in die veld
wat aaklig roep en soek na liefde
as ek in die prik-prik
van die dubbeltjies verstrik.
Wonderlik, dat Bill Gate vla-pasteie in sy gesig gekry het.
Die koerantfoto hang in my kantoor.
Dis net jammer dat hulle nie nat hondedrolle gebruik het nie.
Ek het nie tyd vir skelm,inhalige boelies wat KAK (lees "Windows")
aan mense verkoop nie.
Die oogmerk van die Belgiese klub is om belangrike mense aarde toe
te bring deur hul met vlapasteie te gooi.
Ek lees daar is nou 'n baanbrekersaak in (Nigerie?) of iewers
in Noord Afrika, waar 'n Masai vrou haar man hof toe gevat het.
Dis die eerste keer dat 'n vrou dit doen.
Daar is dit tradisie om jou vrou te slaan. (Dis nou as sy sleg
was). Ook trou hul met meer as een vrou.
Dis darem jammer dat die wereld so verander. Dat 'n man nou nie
eers meer jou vrou mag slaan nie !
Ongeag al die feite wat voorgele is van geweld wat afneem is die polisie
bankrot en is hulle nou meer as ooit betrokke by sindikate....ek self kan
getuig van uiters swak diens van die regering se kant af....bel die polisie
en kyk hoe lank hulle neem om op te daag...in somige gevalle tot 2
dae......800 meter van kimberley polisie stasie is 5 "distress calls" gemaak
en het die polisie eers 45 min. later opgedaag.
ek moet in 'n saak gaan getuig 3 jaar later , waar iemand R60.00 se produk
van my besiheid gesteel het...ek kan nie eers onthou wat gebeur het
nie......as ek die polisie man moet aangee by sy hoofde (oor swak diens) het
ek geen waarborg dat hy nie 'n oud askari of MK is nie..??????
Hoe meer belasting ek betaal hoe minder is my lewe werd ...maar ek kruip
nie weg nie en het al die sakekamer, polisie,belasting kantoor gebel en gese
dat ek my belasting gaan ophou betaal om sodoende myself te beskerm met
wagte as dit moet want ek moet die risiko loop om geskiet te word as ek my
besigheid oop en toe maak.
Die hand waarmee die regering neem is m**r groot en die hand waarmee hy
terug moet gee ....is gesteel, gebreek , of net "plein" bestaan nie....gee
my voorbeelde.
As ons nou al die lande moet bom wat sg.
"weapons of mass destruction" herberg,
wat sal van die aardbol oorbly ?
Amerika het ook "weapons of mass destruction",
so ek stel voor ons laat die arabiere toe om oral toegang te he
om ondersoek in te stel: in die wit huis, pentagon....
dalk kry hulle Clinton se harem in die wit huis.
al daai vrouens waarmee hy so hoereer....
Die Amerikansers wil nou alweer almal straf omdat hulle Sadam haat.
So haat die Amerikaners mos ook vir Fidel Castro,
en die daarom moet die hele Kuba afkak.
Of is dit om die aandag af te lei van Clinton se seksuele manewales?
Moet wees, want laas het dit bloot oor olierykdom gegaan.
Of is dit ter wille van al die militere firmas wat moerse baie
geld maak uit hulle "smart" bomme ?
Sit jy sowaar daar tussen die stink klomp vliege in Australie en kritiseer
die edele groot heerser, Amerika!?!
Onrusstoker wrote in article
...
| As ons nou al die lande moet bom wat sg.
| "weapons of mass destruction" herberg,
| wat sal van die aardbol oorbly ?
|
| Amerika het ook "weapons of mass destruction",
Die verskil is dat Amerika baie groot verantwoordelikheid aan
die dag lê,
en binne 'n nie-perfekte wêreld, is Amerika een van die
betroubaarste draers
van gevaarlike wapens. Ek vertrou nou eenmaal nie 'n "Arab"
nie.
| Of is dit om die aandag af te lei van Clinton se seksuele manewales?
Hoop nie jy bly in 'n glashuis nie ...!
| Moet wees, want laas het dit bloot oor olierykdom gegaan.
Olie is belangrik vir 'n land wat vooruit boer, soos Amerika ...
| Of is dit ter wille van al die militere firmas wat moerse baie
| geld maak uit hulle "smart" bomme ?
Lekker stimulasie vir 'n sterk ekonomie!
| Gogga maak vir baba bang!
|
| Vriendelike groete
|