Mense, wees saam met my bly as daar nie 'n oorlog uitbreek nie,
ons het dit nie nodig nie. So ver lyk dit goed.
Daar is nie veel wenners in 'n oorlog nie: die gewone ou moet altyd
die spit afbyt.
Geparadysd in jou arms
het jy die argitektuur
van die vreugde gebou.
Die katedraal van my liggaam
wag op jou.
Ek aanskou die grasie van jou aankoms.
Jy, koning,
op soek na jou troon
en jou kroon.
Ek sal graag wil weet wie van die VLP of gewese VLP lede is nou hier
aktief.
Ek het self gevind dat die groep baie vervelig geword het in die
afgelope ruk. Ons eie ou boere parliment was vuurig en aktief en nou
moet ons soos sissies mooi praat met mekaar en die waarheid enige iets
ander noem, solank dit net mooi klink. Hoekom klink dit vir my asof
ons nou ook NUWE SUID AFRIKA KORREK moet wees op ons eie poslys.
Ek kuier te min op die nuusgroep, lyk my, om tred te hou
met wat aangaan, (ek kan nie onthou wie veronderstel is om my
vyande en vriende te wees nie). Ek onthou wel Koos en Gloudina het nog
altyd baie bydraes gemaak. Maar waars Koos nou ?
Secret Squirrel wrote in article
...
> Listen to me you stupid idiot.
>
> You are in the black peoples country, you have no place in Africa.
>
> You have been left in some sort of time warp with remnants and outcasts
from the army and other worthless and failed organisations. Your arses have
been kicked before by your black masters so why don't you grow up and learn
to call them "BAAS".
>
> You have no culture and are a bunch of arseholes.
>
> Squirrel
Dis jammer dat die rekenaar nie outomaties hierdie soort boodskappe
oorslaan nie, ne. Die beste is om die soort snert te ignoreer, so ek hoop
tog nie iemand gaan daarop reageer nie.