bedags loop ons uit in die son
- jy met jou altviool-oë en alp-gladde hare
ek met my aksent
dan loop ons uit tussen vreemde lepels
en geponiede komberse
oor berge wat kneukels trek
onder misrook en kraaie
in wit kano's dryf ons oor die onkunde
oor dae wat gedoilie lê met vrede
met bashemane agter die bokke
met troppe nguni-beeste
bruin duwweltjies teen die hellings
met skeermes-landjies teen Thaba-Tseka
teen Thaba-Putsoa
en Butha Buthe
maar snags: snags
keer ons terug na die wit pastorie op Morija
snags braai ons kreef in franse wyn
snags lê ons tussen handgeweefde tapisserie
tussen le corbusier en frank lloyd wright
verdwaal in mekaar se arms
verlore in mekaar se oë
besig om te klim
na die hoogste
spits
van beskawing.
It's been 38 years since I left Johannesburg for Canada. Afrikaans
was not my primary language yet the language still echoes in my
subconscious and I occasionally rack my mind trying to remember
various Afrikaans words. Yesterday, during a discussion, I could not
remember the Afrikaans word for "window". At 3 am this morning I
suddenly woke up and said "The word is 'venster'??. Please correct
me if I am wrong. Thank-you.
Asof hy kwik vir spiere het
golf hy boomop, stol elektries, skikplet *
hom platgesprei teen die bas, tussen
sy behoedsame ogies en rilling op rilling
sidderende pluimstert -
Loer, bespied 'n vallende akker,
stroom vaal teen die vaal stam af,
bondel hom bolletjie en met heeltemal handjies
ontdop hy sy vonds gejaag en knabbel
dit op, skoon stuipbevange van angs en genot.
Oorgetik deur Johanna Rykheer
* skikplet: Nie in HAT nie, maar om te "plet"
beteken platslaan, platpers, bv om metaal te
plet.
Nuusgroepe op die Intenet word toe noudie dag 'n onderwerp van bespreking
by die werk. Die een ou het so stil-stil in die hoek gesit en luister. Ek
kry toe nou my beurt en verduidelik dat ons onder andere op hierdie
nuusgroep 'n Afrikaans skryf
óór Afrikaans.
Daal hierdie kerel uit die bloute op my neer met 'n vlymskerp tong. Sê hy
toe vir my dat ek myself met 'n klomp kak ophou. Sy uitgangs punt was dat
hy 'n mens is, en 'n mens moet 'n taal gebruik om oor die weg te kom. Hy is
in 'n spesifieke etniese groep gebore (Afrikaans) en die taal moet hy nou
maar praat want dis wat sy Ma hom geleer het. Of jy dit nou Afrikaans,
Spaans Holland of Russies wil noem, is irrelevant. 'n Taal moet hy praat.
Wie de fok het die reg om vir hom te se hy praat verkeerd? Hy het nie tyd
vir kak soos spelreëls en korrekte Afrikaans nie. Solank iemand verstaan
wat hy probeer sê kan die res moertoe vlieg. En hy sal ok skryf soos hy
wil. Wie het in elk geval besluit oor die korrektheid van Afrikaans? 'n
Klomp Kaaskoppe het kom meide n.... in Afrika en skielik is daar 'n taal
soos Afrikaans. En skielik deel almal reels uit, left right and centre.
Ek het maar niks gesê nie. Net so in die stilligheid besluit ek sal dit
deel met die klomp wat in 'n "wierd" taal met mekaar kommunikeer ;-) en
mekaar teregwys op spelfoute :-)
--
Alwyn
| Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
| gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
| kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
| moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)
|
Ek dink 'n mens kan jou naam so maklik gat maak deur jou ore aan sulke
blatante seep stories uit te leen ...
Soek vir jou ander leesstof, Fielies!
As ek as 'n blanke vandag verantwoordelik aanvaar vir ongeletterdheid,
armmoede, kort lewensduur onder swartes in Suid-Afrika wie het die
verantwoordelik gedra voor 6 April 1652.
Die Boere was ongeletterd tot laat in die 18e eeu - hulle is na die
Boere Oorlog geforseer deur ekonomiese toestande om hulle self te
verbeter, niemand kon dit vir hulle doen nie, behalwe hulle self.
Niemand het hulp aangebied nie - vandag is hulle onder die mees
gekwalifiseerde nasies in die wereld. Dieselfde nood en druk forseer
die swarte regoor die wereld nie na 'n self verbetering nie, maar na
misdaad en sy eie ondergang. Wie het meer 'gesuffer' as die Jode - waar
is hulle vandag? 35 000 Afrikaanse vroue en kinders het in konsentrasie
kampe omgekom, lank voor 'n Duitser nog gedink het aan 'n konsentrasie
kamp - waar is die Afrikaner vandag? Het 35 000 swarte vrouens en
kinders ooit in so 'n kort periode omgekom deur die hand van die witman
- waar is die swarte vandag? Wie het 'n terugslag gehad soos die
Japanese in die '40's - atoombom - in 50 jaar het hulle hulle self gebou
tot die sterkste ekonomie in die wereld - waar is die swarte met sy
massa hande vandag? Duitsland is in die grond in gekom - waar is hulle
vandag?
Miskien is ek kleurbedonnerd - lyk vir my swart = probleme = misdaad =
afgrond = donker = pateteties = mislukking.