Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

...maar hy is misdaadvoos en wil vlug

Ma., 17 Maart 2008 13:11

...maar hy is misdaadvoos en wil vlug
Mar 16 2008 09:20:21:883PM - (SA)

Man 'in toestand' ná hy rower op erf skiet

Annelene Moses, André Damons< en en Herman Scholtzbr/>

“Ek is byna bereid om my huis weg te gee. Ons wil vlug, maar ons weet
nie waarheen nie.”

Só het mnr. Jack Ludick van Constantia Kloof, Roodepoort, “wat steeds
in vrees leef” gister gesê nadat rowers verlede week sy bakkie wou
steel en by sy huis wou inkom.

Hy het een van die vermeende rowers wat op hom geskiet het,
doodgeskiet.

“Ek kan myself dit nie indink dat ek iemand anders se lewe geneem het
nie. Ons is kerkmense en probeer altyd die regte ding doen. Dit gaan
baie sleg en ek weet nie hoe ons 'n oog hierna gaan toemaak nie,” het
Ludick kort ná die voorval gesê.

Die vier mans, waarvan glo net een gewapen was, het probeer om dié
sakeman se Toyota Hilux te steel en het skote op hom gevuur. Een van
die rowers is in die heup gewond en hul makkers het weggekom.

Volgens insp. Karen Jacobs, polisiewoordvoerder, word sake van moord
en poging tot moord teen hom ondersoek, sowel as poging tot moord en
diefstal teen die rowers.

Jacobs het gesê Ludick het kort ná 06:00 sy huisalarm gehoor afgaan en
uit die bed opgestaan om ondersoek in te stel. Toe hy buite kom, het
hy twee mans in sy bakkie gesien sit. Om die draai was nóg 'n man wat
'n vuurwapen op hom gerig het.

Die skurke het die bakkie aangeskakel en die eienaar was op sy balkon
op die eerste verdieping, terwyl hulle met sy bakkie in die oprit
agteruit gery het. Die gesin se ander twee motors se bande was
stukkend gesteek.

“Dit was beslis 'n beplande rooftog. Ons het eers na die tyd besef die
veiligheidsligte is vroeër die week stukkend geslaan en daar is met
die alarm gepeuter.

“As hulle maar net die bakkie wou vat en wegry, maar die alarm het
eers afgegaan toe hulle by die huis wou inkom.

“Die een wat die vuurwapen gehad het, het reg voor my balkon kom staan
en op my begin skiet. Ek het teruggeskiet en hom gewond,” het hy
gister gesê.

Volgens mnr. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, is die
gewonde man op die toneel behandel en onder polisiebewaking na die
hospitaal geneem.

Ludick het aan Beeld gesê hy het reeds sy huis in die mark gesit en
sodra dit verkoop is, gaan hulle na die Wes-Kaap verhuis.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2289319,00. html

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Stellenbosch police brutality

Ma., 17 Maart 2008 12:53

schreef in bericht news:a41cff30-e3a7-4ed8-bd41-9a858948877f@e10g2000prf.google groups.com...
> Police brutality in Stellenbosch or is it Stalinbos???
>
>

Die commentare spreek vir hulself

Nuus | 1 kommentaar

Onteiening dalk nie tot landbou beperk

So., 16 Maart 2008 19:26

Dit is presies wat 'n kommerwekkende kleinerige beriggie in vandag se
Sake Rapport sê.

'Agri SA sê daar is sterk aanduidings dat die regering sy voorgenome
omstrede onteieningsbeleid wil deurvoer en dat die onteieningsproses
nie net tot landboueiendom beperk gaan wees nie, maar eiendomsreg in
die algemeen gaan raak.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

"Dave" een van die sterre van Afrikaans

So., 16 Maart 2008 12:40

Roadworthy tests every two years suggested
31 January 2008, 19:34

* Operation to make SA roads safer
* Durban's sinkhole symbol of SA's deadly roads
* Lower accident figures show campaign success
* Is your vehicle roadworthy?

Government is looking at possibly introducing road worthiness tests
for private vehicles every two years, a senior traffic official said
at the launch of a national road safety campaign in Durban on
Thursday.

Thabo Tsholetsane, the acting executive manager of the Road Traffic
Management Corporation (RTMC), was speaking at the launch of Operation
Juggernaut - a campaign focused on eliminating unroadworthy vehicles
from the country's roads.

He said government was "doing a study" to see how often roadworthiness
tests could be done.

Asked if RTMC was thinking of implementing a statutory roadworthiness
testing requirement for ageing vehicles, Tsholetsane said that heavy
duty lorries as well as public transportation vehicles were currently
required to undergo a roadworthiness test every year.

"With 7,3 million vehicles on the country's roads we may not be in a
position to test these vehicles. We have been doing a study to see if
these tests can be done.

"I suspect if this (mandatory roadworthiness testing) does happen, it
will be done every two years," he said.

Launching Operation Juggernaut, national transport minister Jeff
Radebe said that between 10 to 15 percent of all fatal crashes in the
country involved unroadworthy vehicles.

He said the operation would be implemented during February and would
become a part of the transport department's Rolling Enforcement Plan.

While he welcomed the decrease in lives lost during the recent festive
season, Radebe said that on average 36 people were killed every day on
the country's roads.

Operation Juggernaut would also ensure that traffic authorities
nationally would be able to stop and check 200 000 public transport
and freight carrying vehicles, Radebe said.

"Government has committed more than R63-billion in the next four years
to be used on our road infrastructure networks to enable our public
transport operations to function efficiently."

He also referred to the R9,2-billion that government has allocated to
public transport for the 2010 Soccer World Cup.

However, Radebe would not go into details about the plans for public
transport.

He said: "We have money budgeted for a dedicate mass transport system.
We also have plans for intelligent transport systems. We will be
unveiling new plans.

"Public transport is enjoying a priority in government," he said,
adding that the government's budget allocation for public transport
had increased every year in recent years. - Sapa

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

" Dave " en die sterwe van Afrikaans

So., 16 Maart 2008 11:51

Op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep het "Dave"
nou twintig opvolgende artikels in ENGELS geplaas.
Ek neem aan hy gee gladnie om vir die voortbestaan
van Afrikaans nie, solank hy maar net sy sieklike
agendas kan argumenteer. Dit bevestig weer my
teorie dat die regses in SA nie 'n duit omgee vir
Afrikaans nie. Dit lyk vir my hulle vind hulleself
meer tuis in Engels, of in 'n gebrousel wat nog
goeie Engels nog goeie Afrikaans is.

Penkop van die Derde Republiek

Prosa & poësie | 25 kommentare

in opvolg

Sa., 15 Maart 2008 15:44

en dan ween julle oor die Kovsie video.
Julle besef nie hoe belaglik julle is nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Israel-bashers : AKSKA

Sa., 15 Maart 2008 00:58

Geagte Lesers

Nóg 'n organisasie/webwerf wat hewig teen die Israelwaarheid
gekant is (en wat allerande subtiele / agterbakse pogings aan-
wend om die IW te diskrediteer en te beswadder, is :

AKSKA / SATM (...van Lukas Swart).

So, geagte IW-gelowiges : Neem asb kennis !

Interessant : Ander (NIA-gestigde) organisasies wat met AKSKA
verbind word is AFRIAL en "Gereformeerd en Afrikaans" (nl Cyril
Lukaris). G&A is 'n tipe onderafdeling (filiaal) van AFRIAL.

Soos gewoonlik maak NIA van godsdiens (front-organisasies) ge-
bruik om gelykheid, vermenging en verbroedering te bevorder en
lewendig te hou. ...Verder is die Kjerk mos die algemene plek
om die blanke Christene suksesvol gebreinspoel te hou.

Hierdie bostaande organisasies is HEWIG teen apartheid gekant
en hulle staan oa (geestelike) gelykheid en verbroedering (...Vry-
messelaars-beginsels) voor. - Soos gewoonlik ! ...Geen wonder
hulle het onlangs óók (..saam met die liberale Media) 'n behoor-
like keel opgesit oor die Skielik-skietery, ...as ook die huidige U-
OVS koshuis petalje - waar die witman (weer eens) natuurlik sy
(apartheids) SKULD dubbeld en dwars moet bely en betaal, ens...

AKSKA steun openlik vir (en word verbind met) Gereformeerd en
Afrikaans (wat NIA as teenfoeter vir Praag opgerig het). - Duidelik
slaag G&A nie in hulle doel nie, want Praag kry by verre die mees-
te aftrek. Geen wonder G&A raak ál hoe desperater. Ha ha...

Hulle (G&A) val natuurlik ook vir Dr Dan Roodt op hule webwerf
aan, en soos gewoonlik word hy as sg "rassis", ens, uitgekryt.

Voorheen het AKSKA (op hul webwerf) alle skrywes rakende die
IW sumier uitgevee. Onlangs het hulle toe begin drade oopmaak
wat die IV/IW bespreek het - beginnende met 'n ope brief deur
Pierre van Zyl aan Adriaan Snyman, wat gehandel het oor 'n be-
weerde skrywe van Snyman rakende Lukas Swart, onder 'n op-
skrif wat Siener van Rensburg insluit (soos gewoonlik).

Na 'n redelike lang lot skrywes (en repliek van my af aan Swart
en van Zyl) het Lukas Swart gister liewer besluit om alle skrywes
van JW12 sumier uit te vee, insluitende hierdie onderstaande re-
pliek...


Op die "Bloemfontein Nabetragting" -draad :


Pierre van Zyl

Jy smeer jou dom poejiesieman-attitude aan AKSKA af...

Met daardie arrogante dom-astrante poejiesieman-houdinkie
van jou, raak volwasse redenasie naderhand oorbodig en 'n
vermorsing van kosbare tyd.

Jy verander (...soos gewoonlik) die kern van die onderwerp
wat jy dan aanvul met 'n spul sinnelose, kinderagtige kleu-
terskoolgebrabbel.

Natuurlik kan SATM (AKSKA) tans werk verrig in die huidige
misdaadsituasie, en ek is seker dit doen ! Absoluut niks fout
daarmee nie.

Maar...

Jy weet goed ons praat nie nou van die huidige misdaad-
situasie nie. Ons praat nou van wanneer die ware en ern-
stige chaos in jou dierbare Azaniese Bobbejaanstaat soos
'n bom slap poef gaan losbars - waarin heel waarskynlik
meer as die helfte van die blankes hulle lewens gaan ver-
loor. En sterf dié gaan hulle ongelukkig !

Dit sal die huidige misdaadsituasie soos jou ouma se tee-
partydjie laat lyk, en dan (as jy en jou gesin daardie riller
gaan oorleef...) kan jy gerus terugkom en ons kom vertel
hoe SATM jou elegante poejiesieman-gatvelle gered het.

Daardie komende onheil gaan deur die God van Israel oor
hierdie land gebring word - met die hoofdoel om die god-
delose en ongehoorsame wittes van Azanië uit te wis.

Ja, STRAF !

En nie jy, Lukas, die Zulukoning of Tjorts Boes gaan God
se planne keer nie.


Jou verdere kinderagtige opmerkings verwys...

"Ek hoop jy het GEEN bediende nie, hoe kan jy 'n 'wilde dier'
gebruik om vir jou te werk!"

Ha ha ! Perde, donkies en honde (...almal ook pre-adamiete,
by the way...he he he...) werk ook vir my en ek hou van hulle.
Niks fout daarmee nie. Ek sorg vir hulle almal. Diere is geska-
pe om vir die mens te werk. Ha ha ha...


"Ek hoop nie jy besoek die supermark nie, jy sien die onrein
mense verpak daai kos, dus is dit onrein..."

Waar staan dit nogal ? Of het jy dit al weer (nog steeds) self
uit jou klein onbekwame, agtergeblewe poejiesie-duimpie ge-
suig ?


"Ek hoop nie jy eet Nando's nie, want die hoender is Halaal
en dus onrein..."

Ha ha ha ! ...Ek sien jy is nogal erg bygelowig en boonop
fiemies / kleinserig ook... he he he... Is jy net so bang vir
die Tokkelossie...? Hoeveel bakstene is onder jou weeluis-
geïnfesteerde bed se pote...?


"Moet asb nie pap eet nie want die meeste boere het swartes
wat vir hulle werk, en daai mielies is onrein!"

Haai oe !

Dan moet jy éérs oppas voorlat jy volgende keer daai mielie
eet, want perdalks het 'n jakkals teen daai einste mieliestronk
gepiepie... ;-) ...en onthou : jakkalse is ook glo "onrein"... ;-)

Hahahahahahahahaha...


"DIT IS MENSE SOOS JY WAT TEEN GOD SE WIL WERK"

Ha ha, Pierre. Jy lieg, en jy weet jy lieg. Jy lieg soos 'n poejie-
sieman... soos 'n staatsmatras in "denial".

Jou skrywes is tiperend en 'n toonbeeld van 'n verteenwoordiger
van die Azaniese Kommunistiese Staat. ...Hulle haat mos die IW
met nét so 'n groot passie soos jy. Jou (openlike) vyandige hou-
ding jeens die Israelwaarheid stem presies ooreen met die agter-
like en agterbakse houding van die agente / verteenwoordigers
van die Kommunistiese Staat - soos bv met dié van NIA, MI, die
Veiligheidstak, en die sg "sekte" -ondersoekeenheid, ens, ens...

Jy kén mos daardie mense (nl die Kommunis-oppassers en Kom-
munis-beskermers), of hoe, Peertjies ? ...Jy is mos een van hulle
groot tjommies wat bereid is om INTEL in te win vir 'n lekker ou
fooitjie, of hoe ? - Dis mos jou styl daai...

Daarom praat jy dieselfde taal as hulle, nê Peertjies... of is dit
net "toevallig"...?

Jy het mos geen "objeksie" daarteen om tjeld by die Kommuniste
te vat nie... naamlik om (soos al jou buddies) 'n gewillige slaaf en
uitverkoper vir die Kommunis te wees nie, of hoe, hmmmmmm ?

Dít is mos die tipiese "morele pakket" waarin die Azaniese Poe-
jiesieman & Kie (die Kommunis-beskermer / Kommunis-oppas-
ser / Kommunis-versorger) se "beginsels" verpak is, of hoe...?

Is jy "trots" op jouself, Pierre ? Duidelik is jy nogal, ja...


"Sien ek is nie skaam om my besonderhede te plaas nie..."

Hmmmmmm, ja... duidelik nie, nê, Pierre !

Want die Kommunis-oppassers en Kommunis-versorgers het
mos nie nodig om bang te wees nie. ...Ja, hulle kruip dan mos
heel gerieflik en snoesig agter daai goddelose vetgatte van hul-
le Kommunis-meesters weg, of hoe ?

Ja, want die agbare Kommunis-base beskerm mos die Kom-
munis-oppassers se brose, verraderlike gatvelletjies, of hoe...

Ja, daarom blaf hulle soos 'brawe' kefferhondjies - veilig dáár
van agter hulle Kommunis-base (se staats-apparaat), of hoe ?

Duidelik hoef jy nie bang te wees nie, Pierre...

Jy is tog sóó "braaf"... en ons "respekteer" jou tog so...


"Omdat die geldmag bang is dat ons die Woord gaan verkon-
dig aan die res van Afrika, ou JW!"

Ooooooh, Peertjies, maar nou trap jy lelik klei...

Dit is juis die Geldmag wat al die sogenaamde "sendingwerk"
onder die naturelle sponsor. Dit was reg van die begin af juis
die Geldmag wat sending onder die naturelle gefinansier het.
Die Engelse (Geldmag agente) het (in Afrika) daarmee begin
en daardeur het hul oa konstant die Voortrekkers benadeel.

Hulle was adders - en hulle is steeds adders !

Hulle doel was, en is júís om die naturelle te betrek - sodat
integrasie (..gelykheid en verbroedering) daardeur makliker
en gladder kan geskied. Gelykheid en (geestelike) vermeng-
ing is die gevaarlike wapen waarmee die Geldmag die wêreld
subtiel bevark en beheer.

En jy (en diegene saam met jou) help die Geldmag in hulle
kwaad. Dit maak diegene die dienaars van Satan, dmv die
Teosofiese netwerke (die Kjerk ingesluit).


Dawie het geskryf...

"Uiteindelik weet ons almal nou wat jy as jou roeping beskou,
die uitwissing van die meeste lede van die Boervolk."

Haai oe ! Dawie.

Dis nou nuus. Kwoteer asb waar dit staan. Byvoorbaat dankie.


Lukas het geskryf...

"Ek wil graag hoor of jy een van die top vyf Israeliete was wat
gedurende 2001 op eg Katolieke manier, 'n sluipmoord op my
beplan het omdat ek 'n sogenaamde vyand van die volk is?"

Nee lukas.

Ek het maar eers in 2006 van AKSKA te hore gekom.

Ek het nog nooit so iets bedink nie, en ek sal ook nie.

Mense se lewens is nie in my hande nie. Ek is nie God nie.

Alleen die God van Israel (mag) bepaal wie sal sterf of nie.

As daar sulke mense was / is, dan is hulle gruwels in my
oë, en wil ek niks met sulkes te doen hê nie.

Terloops : Wie het jou toe van hierdie "sluipmoord" ingelig ?

- Dalk jou poejiesieman-vriende (CIA agente en Kommunis
Staats-buddies) ?


"Is dit julle organisasie wat naamlyste uitreik om mense as
burgers van die sogenaamde Boerevolk te laat aansluit..."

Ek behoort aan geen organisasie nie. Ek is onverbonde
en onafhanklik, en ek sal so bly. Verder is ek teen sulke
organisasies wat allerande "lyste" en "registers" wil uit-
reik (laat invul) [...soos bv dié sotlikhede van Lets Preto-
rius & Kie] want hulle is meestal werksaam vir die Staat
(NIA) - sodat die regses maklik gelys kan word en dop-
gehou (en beheer) kan word.


"Dit is julle wat die vyand van die volk is..."

Ek verwerp jou stelling met minagting. Wie is die soge-
naamde "volk" ?

Ek stel nie belang in hiedie al-ewige ge- "volk", "boervolk",
"boere" en/of "afrikaners" -terminologie nie. Want dit ver-
deel, en die Staat (se agente) is VERAL diegene wat al
ewig hierdie spul terme vorentoe gooi en lewendig hou.

Daarom sal jy sien dat ek NOOIT hierdie terme misbruik
nie.


"...ek kan jou nie waarborg dat ek 100% wit bloed in my
het nie."

Dit wil so voorkom, ja...


"Skynbaar is ons nie deel van jou sogenaamde 100% wit
lyn nie."

Ja. Skynbaar nie.


"Jy praat ook met kleurlinge wanneer jy hier skryf."

Maar natuurlik ! Ek het so gedink, ja. Julle is mos 'n gemengde
spul. NIA hanteerders, perdalks ? ..Gelukkig besef hulle dat my
skrywes nie vir hulle bedoel is nie.


Lukas het geskryf...

"Net voor die 1993 verkiesing, het ek vriende by die AWB gehad,
Agente binne APLA en MK. Ek het kennisse gehad in die BSB
en was self ook betrokke by die BKA."

Hmmmmmmmmmm...

Ondervinding het geleer dat die mense wat by die bostaande or-
ganisasies betrokke was, self agente / informante vir die Staat
(NI), en/of die Amerikaners (CIA) is - verál wanneer diegene by
die BKA (Boere Krisis Aksie) betrokke was.

So, Lukas Swart, my vermoede oor jou is korrek. Jy kolf vir die
ander (die Geldmag se) kant. En die taal wat jy praat bevestig
dit dubbeld en dwars.

Net 'n liberalis en 'n absolute naïewe en oningeligde dwaas sal
nou nog waag om deel van Lukas Swart se (...pro-gelykheid en
pro-vermenging) organisasie(s) te wil wees - waar almal boon-
op lekker mislei (...disinformasie gevoer word / gepaai / gesus)
word, dopgehou word, en ook beheer kan word...


JW12

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Tipies

Vr., 14 Maart 2008 12:27

Gerrit het vir hom 'n nuwe bakkie gekoop.
Die dag daarna, het hy vir sy vrou voor 'n winkel gewag, en,
soos dit eintlik in SA hoort, met sy pistool tussen sy knieë
vasgeknyp, gesit. Natuurlik was die bakkie gesluit en die vensters
toe. (Nuwe SA onthou)

Skielik het sy ruit in stukke gebars. Met 'n vonkprop stukkend
geslaan. Sommer deur die deur het Gerrit hom geskiet.
Die dief het morsdood op die sypaadjie neergeslaan.

Geskok het hy uit sy bakkie gespring, en die winkel ingehardloop waar
hy sy vrou gevra het om die polisie te skakel, want hy het iemand
doodgeskiet.

Toe hy weer uitstap, was sy bakkie gesteel.

Gerrit het dit gister vir ons vertel.
Wat kon ons anders doen as om wrang daaroor te lag.

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Barbare met strykysters

Vr., 14 Maart 2008 11:16

Vrou verkrag, vermoor in nog 'n strykyster-voorval
Mar 14 2008 11:13:53:567AM - (SA)

'n Middeljarige vrou van Ottoshoop naby Rustenburg is in haar huis
verkrag en na bewering met 'n strykyster gemartel voordat sy vermoor
is.

Supt. Lesego Metsi , polisiewoordvoerder, het aan Sapa gesê die vrou
se lyk is Donderdagmiddag gevind.

"Dit wil voorkom asof die aanvallers toegang tot die huis verkry het
deur 'n agterdeur wat nie gesluit was nie en dat hulle die vrou
verkrag en gemartel het voordat hulle haar vermoor het," het Metsi
gesê.

Volgens hom was daar brandmerke op haar maag en arms wat moontlik deur
'n stoom-strykyster veroorsaak is.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die polisie-ondersoek gaan
voort. - Sapa

Nuus | 0 kommentare

A! Die ironie!

Vr., 14 Maart 2008 11:15

Uit beeld.

Wrede vaarwel vir gesin
Mar 13 2008 09:19:35:500PM - (SA)

Virginia Keppler
Twee dae nadat 'n gesin van Pretoria hul visums gekry het om
Suid-Afrika weens die misdaad hier vir Australië te verruil, het vyf
rowers hulle in hul huis aangehou, met strykysters gebrand en gedreig
om die vrou voor haar man en kinders te verkrag.

In dié gru-drama, wat langer as twee uur geduur het, is mev. Rachelle
Lubbe (41) van 'n kleinhoewe in Hennopsrivier eergister met 'n warm
strykyster op haar linkerbors, -arm en -skouer gebrand.

Die rowers het daarna haar broek afgetrek en haar met die strykyster
op die linkerboud gebrand.

Mnr. Chris Lubbe (43), 'n meganiese ingenieur, is herhaaldelik met 'n
warm strykyster op sy rug gebrand.

Die egpaar se kinders, Damian (16), die 13-jarige tweelingseuns,
Shelden en Cameron, en Savanah (8), is ook aangerand en Damian is in
die gesig geskop.

Gedurende hul skrikbewind het die rowers die gesin se kos geëet en hul
bier en melk gedrink.

“Ons het besluit om te emigreer as gevolg van misdaad. Nou het dit met
ons ook gebeur terwyl die res van die land sit en wag op hul beurt,”
het mev. Lubbe gesê.

Haar man het gesê sodra hulle hul paspoorte kry, is hulle op die
eerste vliegtuig landuit.

Die rowers het om 23:00 by die tweeling se slaapkamervenster ingebreek
en die seuns met vuurwapens onder die ken na die sitkamer laat
marsjeer.

Damian en sy pa is in die sitkamer oorval.

Mev. Lubbe het gaan ondersoek instel toe sy iets gehoor het. Sy het
haar in 'n gewapende rower vasgeloop.

"Sy oë was vol haat," het sy gesê.

Die rowers het die gesin in die sitkamer aangehou en vasgebind.

"Hulle het gedink ons het sakke vol geld in die huis en het ons met
die strykyster gebrand sodat ons vir hulle die geld kan gee, maar ons
het nie geld in die huis nie.

"Toe hulle my broek aftrek, het die tweeling geskreeu: 'Nee, Ma!',
maar ek het vir hulle gesê hulle moenie worrie nie, dis oukei.

"Ek het die kluis vir hulle (die rowers) oopgemaak en hulle het onder
meer vuurwapens, juwele, my trouring en R600 uit my beursie gevat.
Hulle het ook Shelden se R200 gesteel wat hy gespaar het."

Die rowers het mnr. Lubbe in 'n stadium na sy slaapkamer geneem.

'n Skoot het afgegaan, maar hy is nie getref nie. Gedurende dié
gebeure het Cameron gesê: "Mamma, kom ons bid." Toe het een van die
rowers gesê: "Bid, bid, want ek gaan nou jou pa skiet."

Savanah het vir die rowers gesê: "As julle nie my ouers skiet nie,
gaan hulle vir julle geld by 'n kitsbank trek."

Voordat die rowers met die gesin se bakkie en goedere van duisende
rande gevlug het, het een glo probeer om mnr. Lubbe op te hang.

"Die een het die tou om Chris se nek gesit en dit styf getrek. Die
ander een het dit weer losgemaak en vir sy makker gesê: 'Kom ons loop
net'," het mev. Lubbe gesê.

Een van die rowers het ook herhaaldelik aan mnr. Lubbe gesê: "Ek's
jammer, ek's jammer."

Nadat die rowers gevlug het, het die gesin hulle losgewikkel en by die
bure gaan hulp soek.

Kapt. Patricia Simelane, polisiewoordvoerder, het gesê die gesteelde
bakkie is gister in Diepsloot, suidwes van Pretoria, gekry.

"Dit is jammer dat ons met soveel slegte herinneringe en letsels die
land moet verlaat." het mev. Lubbe gesê.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    138  139  140  141  142  143  144  145  146  147  148  149  150  151  152  153    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 11:37:17 UTC 2025