Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versoek aan Sielkundige(s), Gloudina, Ferdi Greyling, Lou, ens. ....
Versoek aan Sielkundige(s), Gloudina, Ferdi Greyling, Lou, ens. .... [boodskap #116607] Wo, 12 Maart 2008 20:57 na volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
Versoek aan Sielkundige(s), Gloudina, Ferdi Greyling, Lou, ens. ....

Ontwikkel en/of plaas aub. vir my 'n Bydrae.
Om voordele, byvoordele en/of fondse te kan kry.
Om verder met die diens te kan voortgaan, op die Persoonlike vlak.

(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning (in die verband), sal inniglik waardeer word. )

((Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. ))
Re: Versoek aan Sielkundige(s), Gloudina, Ferdi Greyling, Lou, ens. .... [boodskap #116615 is 'n antwoord op boodskap #116607] Do, 13 Maart 2008 07:51 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Die ou is so koekoes. Ferdi, wanneer dink jy het Lou laas iets op die
nuusgroep geskryf? Middel...laat negentigs?
Vorige onderwerp: Suidlanders Media Berig
Volgende onderwerp: A! Die ironie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 11:37:12 MGT 2024