Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » 'n Skaterlag werd
'n Skaterlag werd [boodskap #116562] Ma, 10 Maart 2008 11:54
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Oor die boek wat oor Mbeki se ma, mev. Empainette Mbeki geskryf is.
*Sanri van Wyk in Ferdi se koerant.

Mathata Tsedu, redakteur van die City Press en skrywer van die boek
het gesê die bekendstelling het amper nie gister gebeur nie omdat die
boek op die nippertjie gedruk is. "Ek het al begin dink waarop ons die
blaam kon plaas as die boek nie betyds was nie. Dalk op Eskom of
apartheid."

En Tsedu het geskerts oor die moontlike bemarkingstegnieke vir die
boek. 'Dalk moet ons dit aan die Kovsie-rassevideo koppel of wit
joernaliste die bekendstelling verbied - dan sou die boek weke in die
nuus gewees het."

Ek het hardop uitgebars van die lag. Snaaks genoeg om gedeel te
word:-)
Vorige onderwerp: boeke
Volgende onderwerp: Steeds menere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:18:02 MGT 2024