Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tipies
Tipies [boodskap #116632] Vr, 14 Maart 2008 12:27 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Gerrit het vir hom 'n nuwe bakkie gekoop.
Die dag daarna, het hy vir sy vrou voor 'n winkel gewag, en,
soos dit eintlik in SA hoort, met sy pistool tussen sy knieë
vasgeknyp, gesit. Natuurlik was die bakkie gesluit en die vensters
toe. (Nuwe SA onthou)

Skielik het sy ruit in stukke gebars. Met 'n vonkprop stukkend
geslaan. Sommer deur die deur het Gerrit hom geskiet.
Die dief het morsdood op die sypaadjie neergeslaan.

Geskok het hy uit sy bakkie gespring, en die winkel ingehardloop waar
hy sy vrou gevra het om die polisie te skakel, want hy het iemand
doodgeskiet.

Toe hy weer uitstap, was sy bakkie gesteel.

Gerrit het dit gister vir ons vertel.
Wat kon ons anders doen as om wrang daaroor te lag.
Re: Tipies [boodskap #116633 is 'n antwoord op boodskap #116632] Vr, 14 Maart 2008 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:1nqkt3hav922md5gfdujr00g9gjavhc3ff@4ax.com...
>
>
> Gerrit het vir hom 'n nuwe bakkie gekoop.
> Die dag daarna, het hy vir sy vrou voor 'n winkel gewag, en,
> soos dit eintlik in SA hoort, met sy pistool tussen sy knieë
> vasgeknyp, gesit. Natuurlik was die bakkie gesluit en die vensters
> toe. (Nuwe SA onthou)
>
> Skielik het sy ruit in stukke gebars. Met 'n vonkprop stukkend
> geslaan. Sommer deur die deur het Gerrit hom geskiet.
> Die dief het morsdood op die sypaadjie neergeslaan.
>
> Geskok het hy uit sy bakkie gespring, en die winkel ingehardloop waar
> hy sy vrou gevra het om die polisie te skakel, want hy het iemand
> doodgeskiet.
>
> Toe hy weer uitstap, was sy bakkie gesteel.
>
> Gerrit het dit gister vir ons vertel.
> Wat kon ons anders doen as om wrang daaroor te lag.
>
Iedere blanke Belg krijgt er één gratis van den Belgische staat om s'avonds
veilig met het hondje te gaan wandelen in de risico wijken!!!!!!

Eindelijk gaan de mensen zich veilig voelen op straat.

http://www.garagetv.be/video-galerij/newmedia/FMG_9.aspx?utm _source=ZV&utm_medium=link

Goe naweek Dave
Re: Tipies [boodskap #116634 is 'n antwoord op boodskap #116632] Vr, 14 Maart 2008 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Mar 2008 14:27:37 +0200, Dave wrote:

> Gerrit het dit gister vir ons vertel.
> Wat kon ons anders doen as om wrang daaroor te lag.

Snaaks op 'n manier.
So hier is een van die eerste urban legends van SA: Die man kon nie
meer nie en het besluit om sy eie lewe te neem.
Hy het sy 4x4 so 10 km buite die dorp geparkeer, die tuinslang in die
uitlaatpyp gesit, dit deur die venster geplaas, die enjin aangeskakel
en agteroor gelê.

Toe hy wakker word, het net hy en die tuinslang langs die pad gelê.
Re: Tipies [boodskap #116635 is 'n antwoord op boodskap #116633] Vr, 14 Maart 2008 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 14 Mar 2008 13:56:00 +0100, "\(*_*\)" wrote:

> Iedere blanke Belg krijgt er één gratis van den Belgische staat om s'avonds
> veilig met het hondje te gaan wandelen in de risico wijken!!!!!!
>
> Eindelijk gaan de mensen zich veilig voelen op straat.
>
>
> http://www.garagetv.be/video-galerij/newmedia/FMG_9.aspx?utm _source=ZV&utm_medium=link
>
> Goe naweek Dave
>
>
>
>

Wat vrij worden zij, Paul? Een pistool - revolver?
Of is de gift een bulldig?

Oh.... is er het.. een machinegeweer....!
Dit goverment zal het eveneens leveren. Aan de zwarten.

goed weekend aan u eveneens, Paul.
Re: Tipies [boodskap #116636 is 'n antwoord op boodskap #116635] Vr, 14 Maart 2008 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
>
> Wat vrij worden zij, Paul? Een pistool - revolver?
> Of is de gift een bulldig?
>
> Oh.... is er het.. een machinegeweer....!
> Dit goverment zal het eveneens leveren. Aan de zwarten.
>
> goed weekend aan u eveneens, Paul.
>
>
>
>

bulldig was verondersteld een buldog te zijn

wat een machinegeweer:-)))
Re: Tipies [boodskap #116637 is 'n antwoord op boodskap #116634] Vr, 14 Maart 2008 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 14 Mar 2008 15:20:56 +0200, Ferdi wrote:

> On Fri, 14 Mar 2008 14:27:37 +0200, Dave wrote:
>
> > Wat kon ons anders doen as om wrang daaroor te lag.
>
> Snaaks op 'n manier.
> So hier is een van die eerste urban legends van SA: Die man kon nie
> meer nie en het besluit om sy eie lewe te neem.
> Hy het sy 4x4 so 10 km buite die dorp geparkeer, die tuinslang in die
> uitlaatpyp gesit, dit deur die venster geplaas, die enjin aangeskakel
> en agteroor gelê.
>
> Toe hy wakker word, het net hy en die tuinslang langs die pad gelê.

LOL... kan nie glo hulle het die tuinslang gelos nie

Weet jy wat is 'n tuinslang, Paul
slang pijp
Re: Tipies [boodskap #116638 is 'n antwoord op boodskap #116635] Vr, 14 Maart 2008 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:d9ukt3d7vi04lrc2ooe2vpmj8aa2p30bb7@4ax.com...
> On Fri, 14 Mar 2008 13:56:00 +0100, "\(*_*\)" wrote:
>
>> Iedere blanke Belg krijgt er één gratis van den Belgische staat om
>> s'avonds
>> veilig met het hondje te gaan wandelen in de risico wijken!!!!!!

>> Eindelijk gaan de mensen zich veilig voelen op straat.



>> http://www.garagetv.be/video-galerij/newmedia/FMG_9.aspx?utm _source=ZV&utm_medium=link

>> Goe naweek Dave




>
>
> Wat vrij worden zij, Paul? Een pistool - revolver?
> Of is de gift een bulldig?
>
> Oh.... is er het.. een machinegeweer....!
> Dit goverment zal het eveneens leveren. Aan de zwarten.
>
> goed weekend aan u eveneens, Paul.
>
>
Ek vertrou nog steeds op my persoonlike S&W .357 2.5"
http://www.smith-wesson.com/wcsstore/SmWesson/upload/images/ firearms
Re: Tipies [boodskap #116639 is 'n antwoord op boodskap #116637] Vr, 14 Maart 2008 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:8nvkt39octqs0oamv1dlcg4a9fukli6j97@4ax.com...
> On Fri, 14 Mar 2008 15:20:56 +0200, Ferdi wrote:
>
>> On Fri, 14 Mar 2008 14:27:37 +0200, Dave wrote:

>> >> Wat kon ons anders doen as om wrang daaroor te lag.

>> Snaaks op 'n manier.
>> So hier is een van die eerste urban legends van SA: Die man kon nie
>> meer nie en het besluit om sy eie lewe te neem.
>> Hy het sy 4x4 so 10 km buite die dorp geparkeer, die tuinslang in die
>> uitlaatpyp gesit, dit deur die venster geplaas, die enjin aangeskakel
>> en agteroor gelê.

>> Toe hy wakker word, het net hy en die tuinslang langs die pad gelê.
>
>
> LOL... kan nie glo hulle het die tuinslang gelos nie
>
> Weet jy wat is 'n tuinslang, Paul
> slang pijp
>
Ja ,ons seg ook tuinslang,gebruik dit enkel om my 4x4 af te spuit ...
Re: Tipies [boodskap #116640 is 'n antwoord op boodskap #116638] Vr, 14 Maart 2008 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> Ek vertrou nog steeds op my persoonlike S&W .357 2.5"
> http://www.smith-wesson.com/wcsstore/SmWesson/upload/images/ firearms
>

You don't have permission to access
/wcsstore/SmWesson/upload/images/firearms/ on this server.
Re: Tipies [boodskap #116641 is 'n antwoord op boodskap #116639] Vr, 14 Maart 2008 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 14 Mar 2008 14:45:01 +0100, "MoN" wrote:

> Ja ,ons seg ook tuinslang,gebruik dit enkel om my 4x4 af te spuit ...
>

O ja, Nederlands is mos een van die dialekte van Afrikaans.
Re: Tipies [boodskap #116642 is 'n antwoord op boodskap #116641] Vr, 14 Maart 2008 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:8e0lt311desccg6buvsihn276jsk3bjko2@4ax.com...
> On Fri, 14 Mar 2008 14:45:01 +0100, "MoN" wrote:
>
>> Ja ,ons seg ook tuinslang,gebruik dit enkel om my 4x4 af te spuit ...

>
>
> O ja, Nederlands is mos een van die dialekte van Afrikaans.
>
hehehe,haha
Re: Tipies [boodskap #116643 is 'n antwoord op boodskap #116640] Vr, 14 Maart 2008 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:rc0lt39f5b5orn38h22jtpdqfpupgoia41@4ax.com...
>
>
>
>> Ek vertrou nog steeds op my persoonlike S&W .357 2.5"
>> http://www.smith-wesson.com/wcsstore/SmWesson/upload/images/ firearms

>
>
> You don't have permission to access
> /wcsstore/SmWesson/upload/images/firearms/ on this server.
>
S&w .357 magnum 2.5" model 66
Re: Tipies [boodskap #116644 is 'n antwoord op boodskap #116642] Vr, 14 Maart 2008 14:09 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
>> O ja, Nederlands is mos een van die dialekte van Afrikaans.

> hehehe,haha
>

is bly jy het dit geniet..:-)

> S&w .357 magnum 2.5" model 66

Ja, ek het 'n .22 (long) revolver
en 'n 7.62 Bersa pistool.
Dit is 'n mooi chroom pistool.

(en ons het 'n regering wat hul bes probeer
om die publiek te ontwapen)
Vorige onderwerp: A! Die ironie!
Volgende onderwerp: in opvolg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:51:52 MGT 2024