Buchan is ‘n verdomde fraud. Hy is ‘n misleier en ‘n
valse profeet wat leuens vertel, wat blatant lieg oor
die Bybel en wat valse voorspellings maak - wat die
blankes tydelik troos en valse hoop verskaf. Buchan
is laakbaar om die minste te sê.
Ek gee hom wel hierdie bietjie krediet, naamlik : Al
“goed” wat hy gedoen het, ..was om mense aan die
Evangelie van Jesus Christus voor te stel en hulle te
herinner om slegs op God te vertrou en om bedag op
sekere sondes te wees. Mooi so.
Die jammer deel is dat hy júís hierdie mooi boodskap
MISBRUIK het om daarin [ingemeng – nét soos mens
onopmerklik en subtiel 1% drek met sjokolade roomys
meng] / daarmee saam die Leer van Bíleam (vermeng-
ingsleer) ; Teosofie (gelykheid en humanisme) en libe-
ralisme / politieke korrektheid te bevorder.
Hy (laat) lok tienduisende mense na ‘n rugbystadion in
die naam van Jesus. Dan gebruik (misbruik) hy hierdie
perfekte geleentheid (as voertuig) om die desperaatheid
en gevolglike geestelike afhanklikheid van die deursnit
blanke uit te buit, sodat hy hulle subtiel kan breinspoel,
troos en valse hoop verskaf (paai en sus).
Soos ek voorspel het, het hy weer van hierdie uitsteken-
de geleentheid gebruik gemaak om die blankes aan hulle
neuse rond te lei. Hy het sy ware en verskuilde polities-
korrekte agenda tentoongestel – sonder dat iemand dit
agterkom. Ja, hy het die blankes wéér daaraan herinner
dat hulle tog nié die arme Kommunistiese (...antichris),
Azaniese Regering se belasting geldjies moet terughou
nie. Ja, hulle moet betáál ! - Dít, terwyl hy 71 000 suc-
kers elk 30 Rand laat betaal om te (kan) bid, sodat hy
hulle boonop kan belieg, paai, sus en breinspoel. Ja, hy
bullsh!t 71 000 blankes en dan vat hy boonop hulle geld
daarvoor. Wow ! Vir plein boereverneukery en skelmgeit
moet hy darem ‘n paar ekstra punte verdien. - Dit wys
mens net weer wat ‘n patetiese, moroniese en gebrein-
spoelde tropdier die deursnit blanke van Azanië is...
Buchan se uitkaksessie was goed beplan en eensydig.
Hy het nie versuim of geaarsel om die sondige blankes
eers behoorlik uit te kak nie, terwyl hy weer eens won-
derbaarlik (sic!) en gerieflik vergeet het om sy geliefde
Kommunitiese, Azaniese Bobbejaanregering (sy “base”)
se godverdomde en barbaarse optredes en “standaarde”
aan te spreek. – Dit is duidelik dat die blankes nog nie
“skuldig genoeg” voel oor die sg ‘sondes van apartheid’
en die naturelle se “agtergeblewendheid” nie.
Ja, terwyl hy die blankes daaraan herinner het om hulle
hardverdiende geldjies in die bedelende vuil Afrika-bak-
handjie van hulle Kommunis-Regering te plaas, het hy
gerieflik vergeet om sy geliefde Kommunistiese mees-
ters oor die vingers te tik – want vir daardie hardver-
diende belastinggeld kry mens so te sê vlokkol terug...
Kyk maar : Die paaie is vol gate ; die pizzaman is vin-
niger as die polisieman by jou voordeur ; die krimineel
het meer regte as die slagoffer ; die howe is oorvol ter-
wyl dossiere op strepe verdwyn ; die polisiemanne en
verkeersmanne en soldate staak terwyl hulle skote op
/ tussen die publiek op hoofpaaie afvuur ; dienste raak
al hoe meer pateties – jy betaal maar jy kry vlokkol ;
selfs die polisiekommisaris is korrup met kriminele as
vriende ; die tronke is oorvol terwyl daar hordes ont-
snap of eenvoudig vrygelaat word ; miljoene rande
verdwyn daagliks uit die staatskas uit en die oorgro-
te meerderheid stadsrade is bankrot en, en, en, en...
Maar oor al hierdie bostaande dinge (en daar is nog
báie meer as dit...) het ou Eerwaarde Aartappelmoer
nie één keer sy profetiese bek gerek nie ! - What a
firkin Bigot !
Dít alles, terwyl hy gerieflik versuim het om die Bybel
hieroor te kwoteer. Die Bybel maak dit baie duidelik...
Mark. 12: 17 : “Toe antwoord Jesus en sê vir hulle :
Betaal aan die keiser wat die keiser toekom, en aan
God wat God toekom. En hulle was verwonderd oor
Hom.”
Wel, eerstens hét ons nie ‘n ‘keiser’ nie ; en tweedens
vat (roof) hierdie onbevoegde Kommunistiese Regering
reeds báie méér as wat hulle toekom !
Verder...
Buchan verklaar diskriminasie en apartheid (dws volks-
nasionalisme) as sg “sonde” ...terwyl die Bybel openlik
pro-diskriminasie en pro-apartheid en anti-vermenging
is. Selfs Christus spreek openlik Homself teen die Leer
van Bíleam uit...
Openb. 2: 14 : “Maar Ek het enkele dinge teen jou :
dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van
Bíleam wat Balak geleer het om ‘n struikelblok voor
die kinders van Israel te werp, naamlik om afgods-
offers te eet en te hoereer.”
In hierdie bostaande gedeelte word daar verwys na
die gebeure in Numeri 25 – waarna Paulus ook ver-
wys in 1Kor. 10:8 waar die term “hoereer” spesifiek
verwys na vermenging (integrasie).
Buchan se openlike keuse en aanmoediging, naamlik
om die Polities-korrekte wye pad (van humanisme en
liberalisme) te kies, pas mooi by die onderstane ge-
deeltes in...
Matt. 7: 13-17 : “Gaan in deur die nou poort, want
breed is die poort en wyd is die pad wat na die ver-
derf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want
die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe
lei, en daar is min wat dit vind. Maar pas op vir die
valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van
binne roofsugtige wolwe is. Aan hulle vrugte sal julle
hulle ken. ‘n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of
vye van distels nie ! So dra elke goeie boom goeie
vrugte ; maar ‘n slegte boom dra slegte vrugte.”
2Tim. 4: 3-4 : “...want daar sal ‘n tyd wees wanneer
hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat
hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menig-
te leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,
en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend
tot fabels.”
Wat Loftus aanbetref...
Die blote feit dat daar so te sê amper ‘n 100% blanke
teenwoordigheid was, staan opsigself in skrille kontras
met Buchan se subtiele bevordering van rassegelykheid,
rasseverbroedering, eenmaking en versoening. - Ja, dit
skreeu ten hemele teen Buchan se verskuilde liberale a-
genda. Daardie groot foto in die Beeld van die skare van
71 Duisend blankes is in werklikheid ‘n massiewe rassis-
tiese dwarsklap in Buchan se liberale bakkies. - Want dit
bewys net weer eens WIE die persone (ras) is wat ang-
stig en desperaat na húlle God smag. ...Dit wys wie die
ware onderdruktes is wat tans so hard deur hulle God
(JHWH - die God van Israel) GESTRAF word - nét soos
die hordes voorbeelde in die Bybel - waar God Sy volk
Israel laat straf het met die einste gruwelike volke van
die land - waarmee hulle vermeng het en hulself mee
verswaer het. .....Ja, want hierdie volkie is nét so lief
daarvoor om met die naturel te vermeng, verbroeder
en te sosialiseer ! Sies ! Julle behoort dáároor skaam
te kry !
Selfs Buchan adverteer onbeskaamd dat hy 'n deurge-
trapte liberalis is - met sy sogenaamde hawe / kliniek
vir swart vigswesies wat hy op sy plaas bedryf - waar
hy met trots die getalle van die naturelle help bevorder.
Sies !
En dan kom Buchan ...en hy “profeteer” (beloof) vir sy
naïewe volgelinge dat hulle geliefde Azanië sg deur God
“geseën” (sic!) gaan word - so asof God die 60 Miljoen-
plus naturelle se hartjies (en genetika) eweskielik gaan
“verander” sodat hulle die beskaafdheid en lieftalligheid
vanself sal word. Ha !
Blankes :
Ek stel dit reguit aan julle, dat die enigste ware won-
derwerk wat sal móét gebeur, is as hierdie einste 60
Miljoen-plus geliefde ‘naturel-broers’ van julle, eers fi-
sies sal verdwyn. Want anders is daar géén hoop vir
vrede in Azanië nie. Julle sál blóéi en aanhou bloei –
totdat hierdie wonderwerk gebeur het !
Hoe meer en meer julle jul geliefde ‘Afrika-broers’ in
prop met aalmoese, kos, klere, komberse, medisyne,
geld en met daardie algemene gatkruiperigheid – so
asof julle die naturelle se getalle vanaf 60 Miljoen na
120 Miljoen wil verdubbel – hoe méér sal die natutel-
le julle verdruk, beroof, verkrag, martel en uitmoor !
So, ...ek het effense slegte nuus vir Buchan, en nóg
slegter nuus vir ál daardie 71 000+ blankes : Hier in
julle geliefde Azanië gaan julle nog méér bloei as tans.
Ja, ...die huidige toestande is maar net die begin van
die smarte. Die gróót kak gaan nog wyd spat wanneer
dit die Azaniese waaier ordentlik tref. Wag maar. Ons
sal sien wie was reg en wie was verkeerd. Tyd sal leer...
Die (beter en/of) nuwe (God) se Koninkryk om te verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)
-
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.
Voor, tydens en/of na,
die hou van,
Benodigde,
en/of Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s) Ontmoeting(e),
en/of
debat(te), menings peiling(e), referendum(s), en/of verkiesing(e).
01.
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.
Om net so te vervorm,
soos wat huidiglik die geval is.
En 'n vervormings teken te plaas,
voor, tydens en/of na,
Aangename uitkoms (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
waar Vorentoe vorvormings advies wenk(e) nodig is,
om te vervorm,
van, (verder as), en/of na.
02.
Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan (Godsdienstige, Geestelike en/of) Inter-godsdienstige,
(Lede en/of) Leiers.
Om Heilige Geskrifte te vervorm,
van, (verder as), en/of na,
Planeet, (Ster en/of) Sonne Stelsel,
(Ster en/of) Sonne Stelsel Groep,
Heelal, Hemelruim, Kosmos, en/of (Wêreld).
Voor, tydens en/of na,
die vry en/of regverdige vervorming,
van die Onse Vader, (vanuit die Christelike Bybel, Matt. 6 v 9-13),
(en/of verkose dienslewering dokument),
van, (verder as), en/of na,
(God) se Koninkryk, inklusiewe vlak(ke),
(Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of welkom).
Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).
(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam vir 'n (beter en/of) nuwe toekoms. )
(Staan op / Gaan vorentoe,
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit van Lewe,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees. )
(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )
((Ondersteun) ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Bagavad Gita,
Upanishads en/of Vedas,
(Dhammapada),
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )
(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )
(Hiermee word bonus prys(e) vry en/of regverdig versoek.
In die vorm van sakgeld.
In die gebruik van 'n sekere gedeelte daarvan.
Om mee vorentoe te kan gaan,
(indien wel nodig, indien wel). )
Hierdie brief kom uit die Beeld - Wonder of ek maar vir die 2 'n kamer by 'n
goedkoop Formula F1 Hotel moet bespreek. - Ek is nou redelik naar, waar is
my pakkie valoid's ?
Theresa Welgemoed, Skukuza
Ek wil vir oudpres. Nelson Mandela lang, maer boerbeskuite bak vir sy 90ste
verjaardag. Met hope anys.
En ek wil hom om verskoning vra. Namens soveel ander wat nie die moed het om
dit te doen nie. Ek wil vir hom die pad van vryheid loop; 'n tweede keer. Ek
wil vir hom 'n droom waar maak.
Ek wil vir hom wilde vygies pluk. Om saam te dra. Om te ruik. Om te onthou.
Ek wil vir hom die wind vang en toebind in 'n streepsak.
Ek wil hom vry maak van hierdie aarde want hy is so 'n goddelike wese in my
oë. Ek wil vir hom vrede bring.
Ek wil sy handtekening vra - verewig op papier. Ek wil vir hom 'n vlinder
vang - sommer maar net.
Ek wil vir hom 'n hawe wees sodat hy altyd veilig, gekoester, geborge van
die wêreld kan wees. Ek wil vir hom 'n gebed wees. Ek wil vir hom 'n huis
wees waar die lig altyd brand.
Ek wil vir hom vergifnis bring. Ek wil vir hom 'n hartjie van hout gee - vir
ewige liefde. Ek wil hom toevou in 'n karos - beskerm teen die koue. Ek wil
vir hom goeie gesondheid gee. Ek wil vir hom 'n granaat pluk - met rooi-ryp
peulende pitte.
Ek wil hom vra vir 'n foto - waar hy lag met kraaie om sy oë. Ek wil vir hom
'n gedig skryf omdat hy die waarde sal besef.
Ek wil vir hom 'n tafel dek - gul onder koelte bome. Ek wil vir hom 'n
storie lees wyl hy agteroor sit met sy oë toe.
Ek wil vir hom 'n koppie rooibostee maak met 'n skeutjie heuning by. Ek wil
vir hom 'n engel stuur - oor strate heen - om te waak oor hom.
Ek wil vir hom 'n kniekombersie brei, vir eendag, op sy oudag, wanneer hy
sit en tuur op die stoep. Ek wil vir hom 'n vuurvliegie vang in 'n
Consol-bottel: om lig te maak daar waar sy oë nie meer kan sien.
Ek wil vir hom 'n kristal ophang aan die naaste tak sodat die son daar deur
kan dring.
Ek wil sy held wees soos wat hy vir my is.
Ek wil 'n glasie skink en 'n heildronk drink op hom - sy Madiba magic!
skutter 68474790 K
D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
het die naweek pas gekry
die eerste skurfte van geweld
reeds barsies in die kolf van sy slape
sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
skuil sy oortromme en tong
klawerkoeëls onder sy vingers
klanke van geweerloopfluite
en ‘n hewige opmars van simbale oor die veld
daars ‘n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
die skertsblou verdonker halt gespanne
in baretkakie saluut
vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
en veldmyne
die hele huis ruik meteens na oorlog
soggens is daar bloed aan die takke
en kry ek soms my skutter buite
sy geweer soos ‘n varkblom in sy arms
sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
en keer magteloos
en pasloos terug
om met blote bestaan
‘n toekoms vir sy ondergang te bou.
Ek sien in Ballito spoel daar rou riool in die see in. Ek hoop nie jy het
daar gaan swem en is bewusteloos geslaan deur 'n tien pond drol en lê nou
met geheue verlies in die hospitaal nie.
Ek sien deesdae so in die verbyloop nogal baie
rugby op die TV, veral noudat my man die Currie-
beker wedstryde kan volg ( al is dit 'n paar dae
nadat dit oorspronklik gespeel is.) So elke dan
en wan sien mens dus cheerleaders optree. Ek
was nog nooit 'n bewonderaar van cheerleading
by sportsgeleenthede nie. Maar dis blykbaar
'n instelling in die VSA, en word as 'n soort sport
beoefen. Maar die vreeslike skamel geklede
cheerleaders wat ek op die sportsvelde in SA
sien, is darem eens te veel vir my. Dit tref mens
as amper pornografies, so vreeslik skamel
gekleed is hulle. Ek dink ook in hulle poging
om die Amerikaners na te aap, verstaan hulle
die verskynsel heeltemal mis. Dis nooit 'n
goeie idee om die Amerikaners na te aap nie.
Gedurende die hippie-jare het ons eenkeer
'n gesin Afrikaans hoor praat hier in Ontario.
Die seun by die ouers was aangetrek soos
wat hy gedink het 'n hippie behoort te lyk.
Die jeans en die bandjie om die voorhoof.
Maar dit was baie duidelik dat hy die klere
'n dag of wat gelede nuut gekoop het.
Hy het die punt dus heeltemal gemis. En
effens pateties gelyk.
Wanneer hulle sokker in SA speel,
is daar dan ook cheerleaders?
uw land schijnt een nest van misdadigers te zijn met een paar witte
mensen die orde vechten te houden. Medelijden zijn er verraders
eveneens tussen de witte mensen. De rest van de beschaafde wereld zal
hun ogen openen en dat zal ten gunste van de Europeanen in Zuid-Afrika
zijn.
‘Bosoorlog was noodsaaklik en die Boereoorlog was veel erger’
Jul 10 2008 07:08:55:317PM - (SA)
Herman Scholtz
Bloemfontein. – Hy wil nie die trauma, post-traumatiese stres “en
allerhande ander sindrome” misken nie, maar mense moet besef die Anglo-
Boereoorlog was baie erger as die Bosoorlog.
So het genl. Jannie Geldenhuys, voormalige weermaghoof, vandeesweek in
’n bespreking oor die oorlog op die Volksblad-kunstefees op die kampus
van die Universiteit van die Vrystaat gesê.
“Ek het baie simpatie met mense wat hul oog of ledemate verloor, of
geliefdes aan die dood afgestaan het, maar mense moet die Grensoorlog
in perspektief plaas.
“Daar is baie meer mense in die Boereoorlog se konsentrasiekampe dood
as wat in die uitgerekte oorlog in Angola die geval was.”
Dr. Louis Bothma, skrywer van Die buffel struikel, het aan die gehoor
van sowat 100 mense gesê hy ervaar dit anders.
Hy het gesê hy is as kind geïndoktrineer om te glo dat die wêreld uit
twee dele bestaan – “die bose Ooste, wat Bybels verbrand en die goeie
Weste, wat aan ons kant is”.
“Ons is met genadelose geweld deur ons eie mense behandel en ’n groot
groep veterane ervaar vandag nog trauma oor wat in Angola gebeur het.”
Mnr. Koos Greeff (56), ’n oorlogsveteraan van Bloemfontein, het ná die
bespreking gesê hy vind dit nog baie moeilik om sin te maak van sy rol
in die oorlog.
“Ek het mense geskiet en daar is op my geskiet. Ek het vriende in
Angola verloor.”
Hy wou by Geldenhuys weet of die oorlog die moeite werd was, waarop
Geldenhuys geantwoord het dit behoort nie eens ’n debatspunt te wees
nie. “Natuurlik was dit die moeite werd. Die oorlog was absoluut
noodsaaklik. As dit nie vir die oorlog was nie, sou ons vandag baie
slegter af gewees het.”
Geldenhuys het beklemtoon dat die Grensoorlog in die konteks van die
Koue Oorlog gesien moet word.
“Die (voormalige) Sowjetunie wou van (die voormalige) Suidwes ’n klein
Kuba maak,” het hy gesê.
Bothma het gesê dit is belangrik dat die veterane praat oor wat gebeur
het.
“Ons het destyds dokumente geteken wat gesê het ons sal nie uitpraat
nie, maar niemand het vir ons gesê wanneer ons daaroor mag begin praat
nie.”