Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meestersgraad
meestersgraad [boodskap #152120] So., 05 Julie 2026 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25720
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meestersgraad
Afbreking: mees•ters•graad
Samestelling: meester + -s- + graad


Selfstandige naamwoord: meestersgraad
Meervoud: meestersgrade
Verkleinwoord: meestersgraadjie
Meervoud van verkleining: meestersgraadjies

Betekenis:
• 'n Akademiese graad wat ná 'n baccalaureusgraad aan 'n universiteit verwerf word.

Gebruik:
• Hy studeer vir 'n meestersgraad in chemie.

Afgelei:
• meestersstudent
• meestersverhandeling

Sinoniem:
• magistergraad
• magistersgraad

Vertaling:
Engels: master's degree
Nederlands: mastergraad, meestergraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kremeer
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 05 18:12:30 UTC 2026