Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kremeer
kremeer [boodskap #152119] So., 05 Julie 2026 14:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kremeer
Afbreking: kre•meer


Werkwoord: kremeer
Verlede tyd: het gekremeer
Verlede deelwoord: gekremeerde

Betekenis:
• Om 'n lyk tot as te verbrand.

Gebruik:
• Die familie het besluit om die oorledene te laat kremeer.
• Baie mense verkies om eerder gekremeer as begrawe te word.

Sinoniem:
• veras
• verbrand

Afgelei:
• kremasie
• krematorium

Vertaling:
Engels: to cremate, incinerate
Nederlands: cremeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inprop
Volgende onderwerp: meestersgraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 15 18:47:53 UTC 2026