Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Dave ?
Waar is Dave ? [boodskap #118141] Di, 15 Julie 2008 06:01 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien in Ballito spoel daar rou riool in die see in. Ek hoop nie jy het
daar gaan swem en is bewusteloos geslaan deur 'n tien pond drol en lê nou
met geheue verlies in die hospitaal nie.
Re: Waar is Dave ? [boodskap #118152 is 'n antwoord op boodskap #118141] Di, 15 Julie 2008 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was "Dave" nie as "Duif" anderdag hier besig
om geradbraakte Nederlands te praat nie?

Tant Hessie van Hesseling
Re: Waar is Dave ? [boodskap #118171 is 'n antwoord op boodskap #118152] Vr, 18 Julie 2008 14:32 Na vorige boodskap
MacGuyver  is tans af-lyn  MacGuyver
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" wrote in message
news:ce4915a9-a032-4e02-a7b7-087c2163ee90@27g2000hsf.googleg roups.com...
>
> Was "Dave" nie as "Duif" anderdag hier besig
> om geradbraakte Nederlands te praat nie?
>
> Tant Hessie van Hesseling

Hy is seker bekeer: "Geklap met die wit duif" soos ons hier rond sê.
Bid vir Suid Afrika - asof dit gaan help.
Vorige onderwerp: Die (beter en/of) nuwe (God) se Koninkryk om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)
Volgende onderwerp: Buchan se lekker roomys 2...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:06:55 MGT 2024