Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » privatisering
privatisering [boodskap #152121] So., 05 Julie 2026 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25723
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
privatisering
Afbreking: pri•va•ti•se•ring
Samestelling: privatiseer + -ing


Selfstandige naamwoord: privatisering
Meervoud: privatiserings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van privatiseer (die oordrag van 'n staatsbeheerde onderneming na private besit).

Gebruik:
• Lande waar privatisering sterk en staatsinmenging minimaal is, is sonder uitsondering meer welvarend as lande waar dit nie die geval is nie.

Sinoniem:
• kommersialisering

Antoniem:
• deprivatisering
• nasionalisering

Vertaling:
Engels: privatisation, privatization
Nederlands: privatisering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meestersgraad
Volgende onderwerp: rantsoenering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 05 22:40:01 UTC 2026