OK julle, dis nou genoeg . . . julle albei wen . . . dis 50/50.
Lê nou asb. die
gauntlet neer en moenie mekaar verder beledig nie, dis boring.
Kom ons kry ander onderwerpe, hier is n paar om van te kies.
Vertel van jou dorp/streek/land.
Vertel van weird bure.
Vertel van n stokperdjie (myne is visvang, maar hier in die
binneland
vang die mense "croppie" so n klein varsvissie wat na niks smaak
nie, ek
dink nie varswatervis smaak na iets nie, nie eens forel nie)
Noem interessante websites wat jy teekom.
Vertel van jou reise na interessante lande.
Sci fi, anderwêrelds/gebeure/ufo's
Pat
MeesterPhat wrote in article
...
> Genade, Ferdi, dis absoluut geniaal.
> Uitstekend, man, vir 'n man met jou denkvermoee, was dit tops!
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:393234f6.32691936@news.icon.co.za...
>>
>> sy denke
>> beweeg soos 'n gletser.
>>
>> wanneer hy verjaar,
>> gee hom woorde as geskenke
>>
>> (al gooi hy dit rond
>> soos 'n kind van 2 jaar)
>>
>> shame, arme paul bester
>> hy is ver verby sy beste...
>>
>
Zijn Zuid-Afrikaners erg nationalistisch?
Welke rol speelt de kerk?
Is er een warme belangstelling door Zuid-Afrikaners in andere culturen
en andere werelddelen?
Zomaar een paar vragen met hopelijk een felle maar faire discussie......
als gevolg.........
Emmy wrote in message ...
> Zijn Zuid-Afrikaners erg nationalistisch?
> Welke rol speelt de kerk?
> Is er een warme belangstelling door Zuid-Afrikaners in andere culturen
> en andere werelddelen?
> Zomaar een paar vragen met hopelijk een felle maar faire discussie......
> als gevolg.........
My naam is Gloudina Bouwer
Ek is oud en oor die muur.
Ek het geen vriende
Behalwe vir my bediende.
Geskool daar in Stellenbosch
Geskool deur Smuts en Verwoerd
Ek is vandag @Home
Buite sneeu dit weer.
Miskien moet ek vir Leswin uitnooi
Hier na Ontario
Hy't ook 'n maatjie nodig.
Chicago is darem so ver.
Ek moet sy e-Mail address onthou
(prop...@aol.com)
Miskien sal hy my uitnodiging aanvaar
Dan het ek uiteindelik 'n maatjie
Wat kan saamstap op my paadjie
'n Maatjie wat my Godshoee ego kan streel
En ek kan sy Afrikaans beny.
Die engelse opmars duur voort,genl.Hunter beweeg vanaf Vryburg na
Lichtenburg.In die Tvl blaas 'n klompie boere onder bevel van Kapt
Vermeulen die spoor verbinding oor die Vaalrivier op.Vandag is die 228
ste dag van die Tweede Vryheidsoorlog.
Die reisiger beplan 'n TV onderhoud met lugvaartkundiges, en
andere om bg. saak te debatteeer.
Wil graag voorstel dat hierdie saak oopgehou word, todat hierdie
inligting gedeel word, heel moontlik teen die einde van hierdie
jaar. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, teen Maart
2001. Om 'n meer akkurate beeld te vorm.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Kom ons wees maar eerlik en sê dat die meeste vigs gevalle ontstaan agv die
persone se promesku leefwyse. Die regering bestee duisende rande om kondome
gratis vir die mense beskikbaar te stel, dit op straat uit te deel en self
uit vliegtuie op ons neer te gooi, waarvoor ?
Daar is tans ongeveer 30000 vigs wesies in SA. En almal van hulle het ook
vigs en sal dalk nie eers die ouderdom van 7 jaar haal nie. Nou my vraag is
dit, hoekom nie 'n wet uitbring wat die onmiddelike sterelisasie van die
vrou afdwing indien sy HIV positief is nie. In die man se geval moet hy
kastreer word. Ek weet dit sal nie verhoed dat hy nie die virus verder sal
versprei nie maar dit sal minstens voorkom dat hy nog kinders verwek wat ook
aan vigs sal ly en die belasting betaler dan ten duurste moet onderhou want
die ouers is dood.
Klink dit dalk kras die verpligte sterelisasie / kastrering. ? Dink dan
bietjie hieraan. 'n Diabeet het nie 'n keuse as om sy dieet te verander nie,
so ook 'n hartlyer. Hoekom moet 'n vigslyer die hele tyd in watte toegedraai
word. Wat se opoffering doen hulle van hulle kant af. En ja ek weet sommige
mense kry vigs van 'n bloed oortappings ens maar dit is maar "verkeerd val"
Dit is dieselfde met 'n rugby speler wat sy nek breek in 'n wedstryd, hy het
bloot maar net verkeerd geval en is nou verlam en die gevolge is blywend.
Daar word 'n helse ding oor rook gemaak. Maar 'n vigslyer word nie verplig
om tydens 'n werksonderhoud sy HIV status bekend te maak nie, Hy mag kom en
gaan soos hy wil. Maar 'n roker word uit 'n eetplek uitgejaag of hy man nie
in 'n vliegtuig rook nie.
Wat van die HIV kok wat die slaai maak en per ongeluk sy vinger raaksny
?.Sal jy by die plek gaan eet as jy weet die kok in HIV positief.