Opsienbarende nuwe getuienis wat bewys dat die Helderberg, die SAL-vlug wat op
28 November 1987 naby die kus van Mauritius in die Indiese Oseaan neergestort
het, 'n "dodelike" vrag aan boord gehad het, het in Amerika aan die lig gekom.
Die getuienis is deur die Amerikaanse Forensic Audio Laboratory (FAL) met hoogs
gesofistikeerde tegnologie (wat nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie) van die
Helderberg se vlug opnemer verkry.
Die FAL word in Amerika as een van die gesaghebbendste forensiese laboratoriums
beskou en is gekontrakteer om forensiese ontledings vir die Amerikaanse
departement van justisie te doen.
Die Suid-Afrikaanse burgerlugvaart-owerheid (BLO) is reeds laat eergister oor
die nuwe getuienis in kennis gestel en het onmiddellik met 'n ondersoek begin.
"Omdat ons nie oor dieselfde tegnologiese hulpmiddels as die FAL beskik nie,
sal ons waarskynlik binnekort een van ons amptenare na Amerika stuur om self na
die nuwe getuienis te gaan luister," het mnr. George Uriesi, bestuurder van
lugvaartveiligheid van die BLO , gistermiddag gesê.
"Hierdie is 'n dramatiese en belangrike ontwikkeling in die Helderberg-sage en
gaan waarskynlik daarop uitloop dat die hele ondersoek na die ramp ná dertien
jaar heropen word."
In die geregtelike ondersoek wat kort ná die ramp, waarin 159 mense gesterf
het, deur oud-regter Cecil Margo gedoen is, kon 21 minute van die gesprekke op
die vlugopnemer nie as getuienis toegelaat word nie omdat dit geheel en al
onhoorbaar was.
Dit is nege minute van dié getuienis wat die FAL nou met hul tegnologie kon
ontwar.
Daarvolgens lig die vlugkaptein, kapt. Dawie Uys, op 8 minute en 24 sekondes
van die nou herwonne opname sy vlugpersoneel in dat 'n "dodelike vrag agter in
die vliegtuig vervoer word".
Op 11 minute en 47 sekondes spreek 'n lid van die bemanning sy misnoeë uit oor
"die gekheid" dat die betrokke vrag hoegenaamd op die vliegtuig vervoer word.
Die implikasies van dié nuwe getuienis is, volgens 'n regskenner, "enorm".
"Om maar een ding te noem - naasbestaandes van die oorledenes kan eise van
miljarde rande teen die SAL instel as dit waar bewys word."
Mnr. Neels van Wyk, 'n oud-Suid- Afrikaner wat sedert 1997 permanent in Amerika
woon, het 'n afskrif van die vlugopname aan die FAL vir die ontleding besorg.
Van Wyk het, toe hy nog in Suid- Afrika was, die Helderberg-ramp ondersoek en
het in die proses verlof gekry om die oorspronklike vlugopname onder die
persoonlike toesig van die destydse hoof van burgerlugvaart, mnr. Rennie van
Zyl, te kopieër.
Van Wyk het gister uit Amerika gesê hy was vasbeslote om met sy ondersoek voort
te gaan, maar kon die forensiese ontleding deur die FAL nie bekostig nie.
Ná meer as twee jaar het mnr. Richard Price, 'n Britse sakeman, onlangs
ingestem om vir die FAL se ontleding te betaal op voorwaarde dat hy (Price) die
rolprent- en boekregte kry.
"Dit is nou gebiedend noodsaak lik dat die Suid-Afrikaanse regering die
oorspronklike opname na Amerika bring ," het Van Wyk gesê.
Hy het reeds verlede jaar die gewese minister van vervoer, mnr. Mac Maharaj,
versoek om 'n amptenaar na Amerika te stuur om aan die proses van die FAL deel
te neem, maar Maharaj het geweier.
Uriesi sê nou daar bestaan geen rede om die integriteit van die FAL of dié se
bevindinge in twyfel te trek nie. Hy meen die oorspronkli ke opname moet
dadelik na Amerika gebring word.
Mnr. Victor Nosi, senior skakelbestuurder van die SAL, het gisteraand gesê alle
nuwe inligting oor die Helderberg moet aan die BLO of die kantoor van die
minister van vervoer deurgegee word. Vliegtuigongelukke word deur hierdie
instansies ondersoek.
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8fp583$qhu$1@porthos.nl.uu.net...
> Ferdi Greyling schreef...
>> "Riaan" wrote:
>>
>> > 'n jagse
>>> nasie, as 'n ding se ysbeen kraak en daai lippies fap dan steek julle
> dit>>
>>
>> Wel ek dink ook hulle is baie mooier. En slimmer.
>
> Ik ga hier geen waardeoordelen over het uiterlijk van hele bevolkingsgroepen
> geven (mooie en minder mooie mensen vindt je overal en smaak is heel
> persoonlijk), maar ik zou wel graag een vertaling willen van wat Riaan
> schreef. Ik begrijp er niks van.
>
> Wat is 'n "jagse nasie". Wat voor ding breekt zijn ijsbeen en wat mag 'n
> ijsbeen dan wel wezen? Wat is "fap" en hoe moet het ons steken als lippen
> "fappen"? Is dat positief of negatief?
>
> Arthur
>
>
>
>
Nederlanders is die mees verfynde mense wie ek nog ooit die voorreg gehad
het om te ontmoet. Ek voel dit my plig om in te spring en te verdedig...
Omdat 'n regering weet hoe om hulle volk en land te regeer maak jy daai
opmerkings?
- "De meiden achter het ramen" betaal almal belasting op hulle inkomste...
- Moenie dink jy gaan rook "wiet" in Nederland, sonder dat meer as die
helfte van wat jy daarvoor betaal in die staatskoffers beland nie...
Jy het die reg om hierdie dinge openlik te doen, deur dit te verban, dryf
hulle dit net die onderwêreld in...en steeds is daar skelm maniere om dit te
doen, maar hulle maak geld uit die grootste klomp.
(Word wakker ANC!!! Daar's veel meer te verdien in SA as ooit in Nederland.)
En jý maak dié oningeligte (tipies toeris wat in die walle vasgeval het, en
dink hy ken Nederlanders - as jy al ooit in Nederland was!!!) uitspraak oor
'n hele nasie!!! Skaam jou!!! G'n wonder dieselfte nasie (okay, nie
dieselfte kleur nie) kan nie in SA saamleef nie.
As mens maar toleransie in mense kon spuit!!!
By the way, Nederland het GEEN buitelandse skuld nie - slaan maar na hoeveel
SA s'n is.
Wat is 'n "jagse nasie". Wat voor ding breekt zijn ijsbeen en wat mag 'n
> ijsbeen dan wel wezen? Wat is "fap" en hoe moet het ons steken als lippen
> "fappen"? Is dat positief of negatief?
>
> Arthur
Arthur, het spijt me, maar het is helaas allemaal heel negatief... Zoms komt
je maar Zuid-Afrikanen tegen die geen finesse hebben, mijn excuses ervoor.
Jags - ik ken helaas geen Nederlandse woord voor jags. Horny in het engels,
hoewel jags nooit door een opgevoede Zuid-Afrikaan gebruikt worden - veel
minder dan je "kut" zou zeggen... Nasie (nation) - volk. Ijsbeen breken -
ontmaagd. Fap - geen Afrikaans woord, maar duidt het geluid aan... Steken -
naaien. Lippen duidt natuurlijk niet jouw mond aan...
Patrick schreef...
> FgfKhCvi wrote:
>>
>> Wat nou ? waaroor gaan dit ? Patrick
>>
>>
[color=teal]>>
Ik zie een paar knoppen naar MP3-sites en dergelijke, maar het belangrijkste
deel van de pagina bestaat uit het commentaar van een Italiaanse server die
een pagina niet kan vinden.
"La pagina a cui stai cercando di accedere non pu� essere trovata!"
Wat een mooie taal is dat toch, zelfs een simpele mededeling klinkt als een
gedicht.
ik ben Duitser en beheers helaas te weinig Afrikaans om hier in
jullie taal te schrijven - daarom doe ik het nu eerst eens
Nederlands.
Ik heb een vraag aan jullie: is het waar dat in Suid Afrika de
kinderen van Afrikaners (Boeren) nog steeds blootvoets op pad
gaan, dus ook met blote voeten op school gaan en sporten? Dat
heb ik ergens gelezen en ik vond dat - eerlijk gezegd - een heel
interessante traditie. Dat is men van blanke gemeenschappen niet
meer gewend, want wat zou de schoenenindustrie dan doen? Bij ons
is zoiets onvoorstelbaar - ofschoon natuurlijk iedereen weet dat
schoenen in het bijzonder bij kinderen (welke vader weet dat
niet) heel veel schade kunnen veroorzaken (maar dan wordt weer
een reuze som aan artsen besteed).
Daar zou ik graag eens een beetje meer over te weten komen (ik
weet dat zulke tendenties nog in Australie en Nieuw Zeeland
bestaan).
Ons het in SA in Potchefstroom gebly. Daar het die kinders op laerskool as
'n reel kaalvoet skool toe gegaan tot hulle 12 was. Die enigste tyd wat
hulle werklik skoene dra is kerk toe. Dit het tog gelyk asof daar nou meer
skoene gedra word maar ons seun het vir seker 90% van die tyd kaalvoet
geloop. Toe ons hier in Nederland aankom het ons op 'n dag winkel toe
geloop. J was natuurlik kaalvoet - ek het in my lewe nog nooit mense so
sien staar nie! Ons het maar toe die weg van integrasie gekies en vandag (2
jaar later) dra hy kouse met plakkies soos 'n rasegte kaas. Ek self loop
ook in die huis en tuin sonder skoene en die bure dink dis skreeusnaaks.
Johann
>
> Ik heb een vraag aan jullie: is het waar dat in Suid Afrika de
> kinderen van Afrikaners (Boeren) nog steeds blootvoets op pad
> gaan, dus ook met blote voeten op school gaan en sporten? Dat
> heb ik ergens gelezen en ik vond dat - eerlijk gezegd - een heel
> interessante traditie. Dat is men van blanke gemeenschappen niet
> meer gewend, want wat zou de schoenenindustrie dan doen? Bij ons
> is zoiets onvoorstelbaar - ofschoon natuurlijk iedereen weet dat
> schoenen in het bijzonder bij kinderen (welke vader weet dat
> niet) heel veel schade kunnen veroorzaken (maar dan wordt weer
> een reuze som aan artsen besteed).
>
> Daar zou ik graag eens een beetje meer over te weten komen (ik
> weet dat zulke tendenties nog in Australie en Nieuw Zeeland
> bestaan).
>
> Dankie,
> Wolf
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39254cb3.7296620@news.is.co.za...
Wel dis nou al maande dat jy aangekondig het jy gaan.
Al enige planne gemaak?
Kaartjie is gekoop en reg vir September ... Sorry, dit beteken ek het nog 'n
paar maande om die rook uit jou te irreteer.......Hmmm en gaan ek dit nie
geniet nie.
Emmy skryf in boodskap news:eXzjT3lv$GA.247@net025s...
> Ik vind zwarte mensen gemiddeld mooier als witte...........lopen mooier
> staan mooier met felle kleuren.....kunnen mooier zingen......hebben mooie
> tanden............enz....
> Black is beautiful.
> Grt
> Emmy
Ja maar julle kaas koppies en Duitsers is mos maar oor die algemeen 'n jagse
nasie, as 'n ding se ysbeen kraak en daai lippies fap dan steek julle dit
Okay - topso, op die kol, jip-jip
Once in a blue moon - die dag wanneer mans swanger word, Saharareën, skrikkeltjie, as die weervoorspelling reg is, eenmaal in 'n pelikaanparing, as Afrika vrede het, eenkeer in 'n draaktyd, eendag as die leeubekkies brul, as dit klippe reën, wanneer 'n eier 'n hen lê
Oorversierde motor - skribbeltjor, tooitjor, karnavalkar, basaarkar, gwarkar, verfblik, lappiesmotor, barokmodel, kersmobiel
Oorvol minibus/motor - sardyntrein, vleesbus, wielewors, laai-maar-nogger, kisbus, kamakazibus, volpropper, byekorfbus, zombi-kombi, wriemelmotor, Afrika-kar
Opjazz - opkatooi, regroer
Oprev - warm karring, masjien dril, perd pomp, masjien gorrel
Opslip - opflop, jouself deur die ore werk, bek skeur, piesang trap, vlak knak, seep eet
Oulady - skimmelouma, toekatante, arkwyf, ma-se-ma, rimpelvroutjie
Outsider - buiteling, lynregter, kantlyner, jammer-jan, vreemde vis, kers by Eskom
Overdose - keelvol, voosdosis,paplap, pilmania, doepa-oë, oor die doos val