Dis nie net skeef nie Riaan - dis hermeneuties onaanvaarbaar en gevaarlik.
As iemand wat Godsdienskunde en Bybelkunde op Hon. vlak verwerf het (nié dat
grade alles sê nie!) is ek verstom om te sien hoe die Bybel verdraai word en
buite konteks aangehaal word vir politiese regverdiging. Maar aan die ander
kant, was dit nie maar nog altyd so die blinddoek van rasse-waansin mense se
oë vir die Waarheid gesluit het nie?
'n Mens hoef nie 'n kenner te wees: Dis tog duidelik dat alles behalwe
respek vir die medemens (ook ander-gelowiges) en naasteliefde (teenoor
andersoortiges) gerieflikheidshalwe die argumente voer.
Binne die Regieuse Studie kringe word daar gepraat van die eksklusiwistiese
siening - dié een wat sê: Glo soos ek of wees verdoem. (Toevallig is daar
sulke benaderings binne all godsdiens-groeperinge maar is veral Christene in
hierdie groep). Dan is daar die pluralistiese siening wat sê: Alles wat
almal glo dra ewe veel gewig. Daar is meer as een weg na saligheid. Dit is
algemene kennis dat die eersgenoemde groep daarop uit is om ander te
bekeer - selfs deur kruistogte!
Belangriker egter, is om te weet waar jy jouself bevind. Watter bril sit jy
op as jy in gesrpek tree. Plaas nou iemand soos onse Frikkie en onse
Gloudina in dieselfde debat - sonder dat (1) beide hul eie
verwysingsraamwerk ken en (2) beide die ander sin respekteer. Dit mag dalk
net die wending van 'n emosionele stoeigeveg neem. Natuurlik sal die
ekslusiwistiese 'bokser' al die houe uithaal om die bril van sy/haar
teestander te versplinter en vice versa. Interessant, maar vervelend
voorspelbaar.
Ek stem volkome saam met jou verwysing na die plek van die Ou Testamentiese
(Testament beteken verbond en hou verband met die besnydenis!). Alhoewel dit
betekenis inhou vir die Christen, is dit in wese deel van die Judaistiese
geskiedskrywing en behoort dit in daardie lig vertolk te word. Die waarhede
daarbinne is geleë in die hermeneuties-korrekte interpretasies rondom die
Karakter van God se openbaring aan die Jode! Dit is in die Bybel omdat ons
daardeur vir God kan leer ken - nie om daardeur wettiese voorskrifte te
versamel nie. Christus maak die Christen immers vry van die wet - deur die
samevatting van die wet in twee gebooie: Wees lief vir God en wees lief vir
jou naaste (die een wat oor jou daaglikse lewenspad kom)! Kan die Christen
dit duideliker hoor? Om enige verwarring uit te skakel, word die verhaal van
die Barmhartige Samaritaan ('n BASTERLING in die oë van die Volk) vertel.
Wees soos hierdie man, oor grense heen. Toon respek. Raak aan. "Sit in die
vergadering saam met....???"
Nee wat, laat ons eerlik wees. Sommige mense word gedryf deur vrees,
bitterheid en haat. Ander verstaan die Evangelie van Liefde en sien selfs
raakpunte met ander gelowe wat dieselfe morele waardes voorstaan. "One does
not need to like the form and shape of a vase, to appreciate the fact that
it is precious to someone else. One does not need to like the colors of a
painting in some elses house, but would not damage it, since it is valued by
another". Respek vir iemand anders beteken respek vir waarin die persoon
glo. (En dis nie Mohammedane nie - hulle verkies Moslems, aangesien hulle
Allah aanbid en nie Mohammed nie). Dit beteken nie die aanvaarding daarvan
nie, dit beteken nie die goedkeuring daarvan nie. Dit beteken selfs nie dat
die eksklusiwistiese Christen nie ander moet bekeer nie - dit beteken slegs:
Ek weet wat beteken dit om Lief te hê. Ek verstaan die Nuwe Testament.
Die bogenoemde mag dalk nie die volle waarheid wees nie. Dit is slegs my
interpretasie van die Waarheid. Ek vind sommige van die verwysings na swart
mense in hierdie nuusgroep werklik onnodig en dit laat 'n siek gevoel op die
maag. Aannames - soos dat swartes bloot vormgodsdiens het, is (om die minste
te sê) arrogant en veroordelend. Dit het weinig met kleur te make en alles
met die uitlewing van die Christelike liefde - OOK HIER. Hoe waar is dit nie
wat die Bybel sê nie: Dis nie wat jy inneem wat jou onrein maak nie, dis wat
sy sê. As dit die geval is, is ons in die kring van die onreines. Hoe
jammer.
Mag die kwaliteit van sommige besprekings verhoog word tot 'n beskaafde
vlak. Mag die rassistiese forum wat hier geskep is so gou as moontlik
tuimel. Of miskien moet ek bloot daaraan gewoond raak dat die beginsel van
vryheid van spraak my eie Afrikanerwees en Christenwees hier in 'n swak lig
sal stel?
Ek wou maar net so bietjie die gif uit die sisteem kry:
My ouma het altyd gesê: "Spit it out, it's poison".
Groete uit die koue Kaapstad en met groot verwagting dat hierdie Nuusgroep
dié wat min sin het om te praat met STILTE sal begroet. Dis wat ek voortaan
sal doen as julle my sal verskoon.
KaapseKind
Riaan skryf in boodskap news:8hinm0$c9t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> In die eerste plek moet mens versigtig wees vir die ou testament want baie
> van die goed wat in die tyd reg was is nie van toepassing meer na die koms
> van Jesus nie (dus die nuwe testament).
>
> Ek sien Jesus se volk as die Christen gemeenskap, ongeag ras, nasie of wat
> ook al.
>
> Ek is nie 'n kenner van die Bybel nie, maar 'n paar van die argumente lyk
> vir my bietjie skeef hier.
>
Ben Groenewald skryf in boodskap news:8hov6f$lc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Do you know just enough to somehow get along with your computer
> but would like to be able to do much more? Have you been rushed
> through a computer literacy training course with minimum accompanying
> exercise so that you are still very much confused? You would like to
> become computer literate but cannot afford the high fees being charged
> at a training centre or your employment, or business, circumstances do
> not permit work time training?
>
> We offer you the perfect, low cost, DO-IT-YOURSELF SOLUTION.
> Our comprehensive PAPER TUTORIALS offers you Step-by-Step, User
> Friendly, Simple Instuction with Clear Illustration and Easy Exercises to
> master a variety of modern day programs being used both at home and in
> the workplace. Of course, this includes "Get Going With Windows 98" and
> "Get Going With The Internet".
>
> Contact Ben Groenewald NOW at 051-5221632 or e-mail him at
> b...@shisas.com for a complete product update.
>
'n Amerikaanse vriednin wil graag Afrikaans leer praat.
Sy het vanaf Engeland (nogal!) kassette bestel en het nou genoeg woorde
onder die knie, maar die grammatika sukkel maar. Hetenige iemand 'n idee
waar sy beter "tapes" kan kry?
Ek wil ook graag weet of daar 'n paar Afrikaanse klubs in Amerika (Florida)
is.
Mugabe se persoonlike toordokter gee aan hom 'n pratende
spieeltjie. Hy hang dit bokant die goue krane in sy badkamer, en
elke oggend dan vra hy een of ander vraag vir die spieel. Die spieel
prys hom dan vreeslik. Dan voel hy sommer lekker en jaag deur
Harare se strate met sy kavalkade. Byvoorbeeld: 'Spieeltjie
spieeltjie aan die muur, wie in Afrika se brilraam sit die hoogste
bokant sy ore?' Dan antwoord die spieeltjie iets soos: 'U brilraam
sit die hoogste, o Moordenaar van die witmense se troeteldiere!'
Dan ry hy doodgelukkig parlement toe. Of 'Spieeltjie spieeltjie aan
die muur, wie in Afrika het die meeste plase?'
Dan antwoord die spieeltjie bv.: 'U het die meeste plase, o
Wedrenjaer deur die strate van Harare!' Een oggend vra hy vir die
spieeltjie: 'Spieeltjie spieeltjie aan die muur, wie in Afrika wring die
meeste ponde uit die kloue van die kolonialistiese Britte?' 'n Halfuur
later kom Mugabe by die parlement aan: Maar hy is woedend.
Stoom kom by sy ore uit, die krul is uit sy hare uit, en sy hande is
vol bloed en glasstukkies soos hy die spieel stukkend geslaan het.
'Wat makeer, o Verskrikker van Afrika se witmense?' vra een van
sy adjudante. Waarop Mugabe tandeknersend sis: 'Wie de fok
is HANSIE CRONJE???'
dank die Vader dat Jesus Sy opdrag uitgevoer het
en vir ons ALMAL gesterf het ............. hoor ek
iemand HALELUJA skree?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
King James Version
The Book of Acts Chapter 10
34 Then Peter opened his mouth, and said, Of a truth I perceive that God is
no respecter of persons:
35 But in every nation he that feareth him, and worketh righteousness, is
accepted with him.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
King James Version
The Book of Matthew Chapter 5
43 Ye have heard that it hath been said, Thou shalt love thy neighbour,
and hate thine enemy.
44 But I say unto you, Love your enemies, bless them that curse you, do
good to them that hate you, and pray for them which despitefully use you,
and persecute you;
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
King James Version
The Book of Acts Chapter 17
26 And hath made of one blood all nations of men for to dwell on all the
face of the earth, and hath determined the times before appointed, and the
bounds of their habitation;
27 That they should seek the Lord, if haply they might feel after him, and
find him, though he be not far from every one of us:
28 For in him we live, and move, and have our being; as certain also of
your own poets have said, For we are also his offspring.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ek het met 'n doel dié vers in Lukas 10:16 nou eers in gesit sodat dié wat
nou
alles hier bo gelees het dit moet aanvaar, so nie ........... lees maar self
verder..........
The Book of Luke Chapter 10
16 He that heareth you heareth Me; and he that despiseth you despiseth Me;
and he that despiseth Me despiseth Him that sent me.
Gaan bepeins maar die vers so 'n bietjie en probeer uitvind wat Hy vir u wil
sê.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Padbouers en Padbou materiale, masjinerie en
toerusting Vervaardigers en Verspreiders gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Verskaffing van
werks geleendhede. Verskaffing van groot reekse produkte en
dienste. Na verkoops dienste en ondersteuning. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, die Afrika kontinent, en elders
op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met SAOG lidlande,
Padbouers en Padbou materiale, masjinerie en toerusting
vervaardigers en verspreiders. Om die produksie en verspreiding
te verhoog van padbou materiale, masjinerie en toerusting aan
Padbouers, waar padbou inisiatiewe verhoog word in ons Paradys,
SAOG lidlande, en die Afrika kontinent in geheel. En elders op
die Planeet, waar padbou materiale, masjinerie, toerusting en
onderdele benodig word. Padbou inisiatiewe kan ook verhoog word,
afhangende van fondse beskikbaar.
Die produksie en verspreiding van padbou materiale, masjinerie,
toerusting en onderdele kan ook verhoog word. Om in die
aanhoudende verhoogde navraag van produkte en dienste te
voorsien in ons Paradys, die Afrika kontinent, en elders op die
Planeet.
Daarna kan die aantal fabrieke, asook produksie kapasiteit van
fabrieke verhoog word. Vir massa produksie, op verskeie plekke
in ons Paradys - Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal,
Vrystaat, Gauteng, Noordelike Provinsie en Mpumalanga. Asook om
die algehele inisiatiewe te verhoog, om die balans van bydraes
te verhoog wat deur provinsies gelewer word. Veral provinsies
waar voldoende menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar is.
Die aantal fabrieke en produksie kapasiteit van fabrieke kan ook
verhoog word in Afrika lande, veral naby mark gebiede en/of
lughawens, nadat vredes inisiatiewe en infra struktuur voldoende
verhoog is, vir suksesvolle lewering van produkte en dienste.
Veral waar voldoende menslike hulp bronne en materiaal
beskikbaar is.
Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, in lande op die
Afrika kontinent, en elders op die Planeet. Om plaaslike en
uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.
Verskaffers van produkte kan ook verhoog word, waar moontlik. En
voldoende aanvraag bestaan.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Padbou inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.
Asemrowende uitvoermark potensiaal.
Ekonomiee en potensiële ekonomiee kan asemrowend stimuleer word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
(Hierdie bydrae kan saam met die �Paaie vir Afrika� bydrae
funksioneer om suksesse te verhoog.)
> Mugabe
>> ======
>> Mugabe se persoonlike toordokter gee aan hom 'n pratende spieëltjie. Hy
>> hang dit bokant die goue krane in sy badkamer, en elke oggend dan vra hy
>> een of ander vraag vir die spieël. Die spieël prys hom dan vreeslik. Dan
>> voel hy sommer lekker en jaag deur Harare se strate met sy kavalkade.
>>
>> Byvoorbeeld: 'Spie�ltjie, spieëltjie aan die muur, wie in Afrika se
>> brilraam sit die hoogste bokant sy ore?'
>> Dan antwoord die spieëltjie iets soos: 'U brilraam sit die hoogste, o
>> Moordenaar van die witmense se troeteldiere!'
>> Dan ry hy doodgelukkig parlement toe.
>>
>> Of 'Spie�ltjie, spieëltjie aan die muur, wie in Afrika het die meeste
>> plase?'
>> Dan antwoord die spie?ltjie: 'U het die meeste plase, o Wedrenjaer deur
> die
>> strate van Harare!'
>>
>> Een oggend vra hy vir die spieëltjie: 'Spie�ltjie, spieëltjie aan die
> muur,
>> wie in Afrika wring die meeste ponde uit die kloue van die kolonialistiese
>> Britte?'
>>
>> 'n Halfuur later kom Mugabe by die parlement aan, maar hy is woedend.
> Stoom
>> kom by sy ore uit, die krul is uit sy hare uit, en sy hande is vol bloed
> en
>> glasstukkies soos hy die spieël stukkend geslaan het.
>> 'Wat makeer, o Verskrikker van Afrika se witmense?' vra een van sy
>> adjudante.
>> Waarop Mugabe tandeknersend sis: 'Wie de f*k is HANSIE CRONJE???'
>>
>>
>>