Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: KP Ondersteunings Inisiatief

Do., 15 Junie 2000 00:00

Wil graag die Konserwatiewe Party gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Veral van die
Leier van hierdie veelsydige Politieke Partye, Dr. Ferdi
Hartzenberg. Die menige ondersteunings inisiatiewe deur KP lede
aan die diens wat hier gelewer word, volgens die goeddunke van
die KP. Veral vir die stigting van die AEB. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag 'n apologie so groot soos die Planeet hier aangeteken
vir enige lasterhede, indien enige, deur hierdie diens teenoor
die KP, en/of die Leier, Dr. Hartzenberg.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings en/of vergaderings te verhoog
met lede van die KP asook onderskeie leiers, streek leiers en
lede van aanbevole Politieke Partye om by aan te sluit.

En om die goeie en waardevolle beginsel van die KP - "kies reg,
ondersteun mekaar" te volg. En ondersteuning aan lede van die KP
te verhoog om by enige van die aanbevole Politieke Partye aan te
sluit. Asook om die goeie naam van die KP voort te dra by die
Politieke Party van keuse van lede van die KP.

Wil hoogstens aanraai Ds. Mossie van den Berg om ondersteuning
in die verband te lewer. Die reisiger se stempel van goedkeuring
word in die verband gewaarborg, indien nodig.

En om die volgende versoek te herhaal: Om in die voetstappe van
'n vorige wel beminde en hoogs respekteerde Staatspresident van
Suid Afrika, Mnr. FW de Klerk, te volg, en vinnig te beweeg.

Ondersteuning kan ook verhoog word vir die stigting en
bekendstelling van Die Nuwe AEB, die kliente diens organisasie
wat hier voorgestel word. Indien dit nie alreeds op die been
gebring is. Asook om inisiatiewe in die verband te verhoog. Vir
die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.

'n Aankondiging d.m.v. die Media, verkieslik die Sondag Pers,
sal hoogstens waardeer word. Veral om duidelikheid te verhoog in
die verband. Asook stappe wat geneem word aangaande die stigting
van Die Nuwe AEB. Indien die organisasie wel gestig gaan word.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge - na die
groen lig gegee is:
Groter politieke eenheid vir ondersteuning.
Minder Politieke Partye om te kies tydens stemmery.
Die beginsel en toepassing van onafhanklikheid en
inter-afhanklikheid kan asemrowend verhoog word.
Die ekonomie van ons Paradys kan asemrowend stimuleer word.
Vrede en voorspoed in ons Paradys kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wie helpt mij met vertaling Nederlands-Afrikaans?

Do., 15 Junie 2000 00:00

Beste mensen,

Kortgeleden zijn wij met een reisgezelschap door Zuid-Afrika gereisd. Een
heel plezierige ervaring overigens. Binnenkort hebben we een reunie met dit
gezelschap en ik zou graag de uitnodiging voor deze reunie in het Afrikaans
op willen stellen. Zou iemand van jullie deze tekst voor mij willen
vertalen? Alvast heel erg bedankt!
Jan van Berkom, Nederland
jvanb...@freeler.nl

Beste Zuid-Afrika reizigers,

Wij vinden het leuk om jullie tenminste nog een keertje te zien en al of
niet met audiovisuele hulpmiddelen herinneringen op te halen. Op zondag 16
juli a.s. vanaf 14.00 uur zijn jullie van harte welkom op onderstaand adres
om deze droom te verwezenlijken. Het is dan prachtig weer zodat we in de
namiddag ook kunnen genieten van een braai. Laat even weten of je wel of
niet komt.
.......
P.S. Enkele van jullie wordt persoonlijk nog gevraagd om enige inspanning te
leveren voor het culinair gedeelte. De kosten welke begroot zijn op ca. fl .
15.00 p.p. graag gepast deponeren in de daarvoor gereed staande
collectebus.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Artikel

Wo., 14 Junie 2000 00:00

Nog `n Nuwe artikel in Engels op die webblad van Vryheid 2000 te:
http://members.tripod.com/Vryheid2000/

African Economies 'In Reverse'

Groete
Frikkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir:Kanada Lang Afstand Tonnel Vervoer Inisiatief

Wo., 14 Junie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die Regerings van die VSA en Kanada,
menige Organisasies en Firmas in die VSA en Kanada, die IMF en
Wereld Bank, vir inisiatiewe om die vrede en voorspoed van
menige lande op die Planeet te verhoog, veral aangaande
miv+/vigs en bekostigbare medisyne. Asook die menige inisiatiewe
vir die vervoer van goedere oor groot afstande. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van die VSA en Kanada, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings in die VSA en veral Kanada te verhoog,
tussen alle vlakke van die Regering, Graafskappe (�Counties�),
Vervoer Maatskappye, Stad en Pad beplanners en bouers, asook
tonnel bouers. Om die implementering van tonnel vervoer netwerke
in Kanada en moontlik Alaska te verhoog, vir Suid/Noord en
Oos/Wes roetes.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die spoed en
effektiwiteit om in lang afstand tonnels te reis. Om die
bekendheid van in tonnels te reis met 'n voertuig te verhoog,
veral gedurende winter maande en sneeuval periodes.

Beplanning inisiatiewe kan ook verhoog word. Veral aangaande die
plasing van brandstof en onderhou stop plekke, u-draaie, en pad
kruisings. Vulstasies word voorgestel by elke kruising, en/of
elke 20-30 km. U-draaie elke 2-20 km. Aanwysigings borde kan ook
in die verband verhoog word.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog van tonnel
stelsels, veral lang afstand tonnel stelsels, alreeds in
gebruik. En om op huidige stelsels te verbeter, indien moontlik.

Lugreeling en sekuriteits maatreels, veral verkeers kameras en
monitors kan ook verhoog word. Om suksesvolle ritte te verhoog,
waar en wanneer nodig.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van die VSA en Kanada.
Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys, en die Persone
van die VSA en Kanada.

Wanneer hierdie bydrae perfeksie in Kanada bereik, indien nodig,
kan dit elders op die Planeet implementeer word, bv. Alaska,
Groenland, Switserland, Poolse gebiede, Rusland, noordelike
gedeeltes van Indie en/of Pakistan, ens. waar en wanneer nodig.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Korter en veiliger reis tyd kan asemrowend verhoog word.
Verspreiding van goedere en dienste kan asemrowend verhoog word.
Toerisme geleendhede in Kanada kan asemrowend verhoog word.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiele ekonomie kan stimuleer word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die VSA en Kanadese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die VSA en Kanada, en elders op die Planeet, met
Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat
hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ken ienand die liedjie ?

Wo., 14 Junie 2000 00:00

Ek is op soek na die naam van 'n liedjie. Die naaste wat ek aan die wysie
kon kom is 'n Afrikaanse liedjie wat gesing word deur 'n vrou wat se naam ek
nie ken nie. Die wysie is ook baie bekend maar ( ek dink dit is 'n
oorspronklike Engelse ding ), ek ken net 'n reël of wat van die Afrikaanse
weergawe.

As ek weer van voor begin
en die liefde weer sal bring
en dan vra ek aan jou, om my te onthou

Ek dink dit is soos dit gaan.

Riaan.

Musiek & liriek | 0 kommentare

Nuwe Artikel

Di., 13 Junie 2000 00:00

Die volgende nuwe artikel is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar te
http://members.tripod.com/Vryheid2000/

Alliansie van politieke idiote Deur Fred Rundle

Groete
Frikkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vulkane en Ys

Di., 13 Junie 2000 00:00

Net om julle te keer as julle dalk sou dink die wêreld sal vergaan in 'n
see-oorstroming as die Noordpoolys smelt:

Hmm, ja ys is minder dig as water, maar by die Noordpool kom 'n ander
verskynsel ook voor: Die ys in die Noordpoolstreke dryf op water, maw is nie
landgebonde soos Antarktika nie. Die interessante gevolg hiervan is dat al
sou al die ys in die Noordpool smelt (ek praat nou van die ys wat op die
water dryf, nie iets soos die Groenland-yskap nie) sal die wêreld se oseane
GLAD NIE styg nie. Jy kan self 'n klein eksperiment doen: sit 'n blokkie ys
in 'n glas en tap die glas so vol dat dit net nie oorloop nie, tewens, so
vol dat die oppervlak bokant die glas uitbiggel. Los nou die ys dat dit
smelt - en jy gaan sien dat die glas nie oorloop nie! Hoekom nie? Die ys
is wel "ligter" as die water, maar om in die water te dryf, moet die
ysblokkie 'n massa water verplaas gelyk aan sy eie gewig. En 1 kg ys is nog
altyd 1kg water ook. Dus soos die ys smelt word sy gewig kleiner, maar
dieselfde gewig water word toegevoeg tot die glas - dus die uiteindelike
heoveelheid water in die glas bly dieselfde - en die watervlak verander dus
nie.

As die Suidpoolys sou smelt het ons natuurlik 'n perd van 'n ander kleur -
koebaai kaapstad, Londen, New York, Holland.

Dries

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Re: Immigration

Di., 13 Junie 2000 00:00

Mary skryf in boodskap news:P5y%4.512$5NF5.4259855@news.xtra.co.nz...
> If you are considering immigrating to New Zealand
> then you may want to check out http://www.nztrek.com
>
> Here you you will find lots of useful info, tips etc.

En die een wat jy regtig nodig het, is nie daar nie: "DON'T"

Emigrasie & buiteland | 4 kommentare

laurens van der post - a walk with a white bushman (book -seeking)

Di., 13 Junie 2000 00:00

hi there!

sorry to bother. i�m kinda desperately looking for
laurens van der posts - "a walk with a white bushman".(*)
since it's out of print (according to my sources)
this might get a problem.
maybe someboddy has an idea here!
it's supposed to be a gift.

thanks!

klaus
(located in berlin, germany)

=====
(*) laurens van der post in an interview with jean-marc pottiez.
some great mixup of philosphy, kept in understandable english.
he babbles on from his south african childhood up to somewhere
before he died - definetly a good read!
--
visit me @ http://listen.to/tacheles

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Bar-b-que en braai . . .

Di., 13 Junie 2000 00:00

SIES!watse soort ding is 'n kafferwaatlemoen.

>
>> boertjie
>
>
> Daarvoor het jy 'n kafferwaatlemoen nodig. Een wat nie rooi in
> die middel is nie.
> Was jy al ooit daar rond by Upington en Kakamas en Marchand,
> Boertjie? Daardie waatlemoene is die lekkerste wat ek nog ooit
> geproe het. Hulle is nie die ou lang gespikkelde goed met die strepe
> wat ons hier kry en wat mens meestal in die ander dele van SA
> gekry het nie. Hulle is diep groen met geen strepe en baie ronder
> as die gewone waatlemoen. Ek sien hier by ons in Kanada kom
> al meer sulke klein groenetjies in wat net soos daardie waatlemoene
> van die Noordkaap lyk. Maar hulle is gewoonlik baie kleiner as
> waaraan ek gewoond is. En nie altyd baie soet nie.
> Hoe sny jy 'n waatlemoen oop? Sodat dit 'n kroon het? Mense
> hier kyk my altyd snaaks aan as ek hulle wil bekeer tot die manier
> van waatlemoen-oopsny sodat mens sit met 'n kroon waarin daar
> omtrent niks pitte in is nie.
>
> Gloudina

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070  1071  1072  1073  1074  1075  1076  1077  1078  1079    »]
Tyd nou: So. Mei 31 11:32:38 UTC 2026