Lord Roberts vaardig 'n derde proklamasie in die vrystaat uit dat enige
optrede deur die die boere na 15 Junie daartoe kan lei dat daar skade
aan eiendom en persoon sal wees.In die tvl is genl's De la Rey,Louis
Botha en Ben Viljoen bereid om die wapen neer te lê.
Volg bij Meander, op http://meander.italics.net , de Blauwe
Route door op de blauwe pijl op de voorpagina te klikken.
Vanaf de blauwe pijl voert de route nu langs de verhalen,
gedichten en het artikel van juni. Dit zijn :
- Eigengereid, gedicht van Dani Juazeiro
(Meander's gedicht van de maand juni 2000)
- Pinksteren, gedicht van Frieda Snel
- Treinreis, verhaal van Arne G. van Hattum
- Quinta das Esmoutadas, voor Ema, gedicht van Arjen Duinker
- Variatie op een grondbeginsel, gedicht van Arjen Duinker
- De steen bloeit, gedicht van Arjen Duinker
- De stille geschiedenis, verhaal van Erik Betten
- Veteraan zeventig, gedicht van Jan Praas
- De vogelwolken, gedicht van Jozz
- Doodzonde, gedicht van Paul Heikens
- Het Liechtensteins sonnet, artikel van Chris Coolsma
Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de
Blauwe Route. En nog veel meer in het archief.
En elke week gedichten, literair nieuws en recensies in de
Meanderkrant op Zondag, een literair e-zine met al 2800 abonnees.
Neem een gratis abonnement door een bericht te sturen aan
majo...@oudenaarden.nl met als inhoud: subscribe meander-l
(het laatste teken is de letter l van lijst.)
31 mei 1900:Lord Roberts neem Johannesburg in.Pres Kruger telegrafeer
aan Pres Steyn om hom te kom sien in Machadodorp om strategie te
bespreek.Hy stel voor dat die republieke die wapens onder protes moet
neerlê as dinge nie verbeter nie.
In die vrystaat word kol Spragg by Lindley gedwing onder kanonvuur van
komm.Michael Prinsloo om oor te gee.Spragg se verliese is 25 dood en 55
gewond,464 gee oor aan genl Piet de Wet.Lord Roberts kondig Krygswet in
die ovs af.
"Lassen" is in Afrikaans "sweis".
"Sweis"= twee stukke metaal in halfgesmelte toestand aanmekaarsmee
of -smelt.
In H.A.T. vind ik ook het woord "sweismasjien"
"Sweissoldeer" = soldeer met 'n legering van koper en sink.
Ik weet niet presies wat van de twee het Nederlandse "lassen" is.
Vlaamse groeten,
Inga.
Booster heeft geschreven in bericht
...
> Hello,
> Ik zoek afrikaans woord voor "laspost" (aparaat om metaal aan elkaar te
> lassen)
>
> vele dank
> Marc.
>
Dink net aan al daai miljoene wat betaal word vir al die ministers se
vroue...Ag sjym, hulle moet seker ook hulle 4x4's hê...
"Tobie" skryf in boodskap news:8h3r87$avs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ag kêrels vul tog die ou vormpie dan in en stuur dit aan met
> julle tjek sodat ek dit verder kan aanstuur aan belasting man
> nadat ek my 'handeling fee' afgetrek het.
> Ek dank julle by voorbaat
>
Wil ook graag Saamgepersde hout, Kis en Plastiek Vervaardigers,
Verskaffers en Verspreiders gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van
produkte en dienste te verskaf. Verskaffing van werks
geleendhede. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effektiwiteit van
hierdie projek te verhoog.
Wil graag voorstel om bg. ontwerp te verhoog na 'n multi-vlak
kompleks. Met fasiliteite vir begrafnis dienste soos huidiglik
die geval is in ons Paradys. Waar die kis gemaak is van
saamgeperde hout, en versterk word d.m.v. 'n plastiese omhulsel.
Waaraan handvatsels aangeheg is. Om die duursaamheid van die kis
te verhoog. 'n Kleed kan ook oor die kis geplaas word. In die
kleur wat familie en/of vriende verkies.
'n Muur van herdenking kan ook op die perseel aangebring word.
Vir families en/of wat besoek wil aflê.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.