Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Gatvol? Geniet dit, Ferdi!

Ma., 03 Julie 2000 00:00

Ag nee, wat, Ferdi!

Skielik is jy besorgd oor welvoeglikheid, die reputasie van Afrikaners en
die nuusgroep! Nou skielik moet ek die brommers kom jaag wat jou drek en
Gloudina se braaksel aanlok?

Ek reken jy en Gloudina en die kafferhaters verdien mekaar.

Geniet die dans van die haatvrate. Ek sit uit.

Vriendelike groete, Leendert

From: ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
Subject: Gatvol vir rassiste
Date: 26 May 2000 00:00:00 GMT
Message-ID:
Content-Transfer-Encoding: 7bit
X-Trace: hades.is.co.za 959335408 231 152.111.85.51
Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
MIME-Version: 1.0
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans

Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.

Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
is bitter ver van hulle in houding.

Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
antwoorde hulle uitlos.

Lou? Dries? Leendert?

Koeitjies & kalfies | 38 kommentare

Re - meer bydraes asseblief

Ma., 03 Julie 2000 00:00

Bydraes gaan slegs verhoog word nadat die groen lig gelewer is,
aangaande perdry vir 'n beter toekoms. Soos voorspel.

Die Alex(andria) opleidings bydrae kan teen die einde van
hierdie week verwag word.

'n Spesiale landsreis word beplan vir ontmoetings. Heel
waarskynlik direk na bg. groen lig. Hou gerus hierdie nuusgroep
dop vir verdere besonderhede. Om te bepaal wanneer ontmoetings
verwelkom word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Mp3 Versoek

Ma., 03 Julie 2000 00:00

As enige persoon die song van Danie Niehauss Het "Die wiel draai" sal jy hom
asb vir my of e-mail of op napster plaas.

Byvoorbaat dankie

Riaan

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

SAA se ongeluksrekord

Ma., 03 Julie 2000 00:00

Kyk bietjie na SAA se ongeluksrekord on eep.co.za :-)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

meer wins

Ma., 03 Julie 2000 00:00

nee ek is nie die alledaagse kantoor boontjie teller nie.
ek herstruktureer maatskappye
my huidige kontrak is een van die dae klaar en dan is ek weer beskikbaar
kontak my
op lu...@mweb.co.za

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

eDigbundel, stuur jou gedigte nou in!

So., 02 Julie 2000 00:00

Hallo almal!

Daar is nou `n elektroniese digbundel op die internet beskikbaar
waarheen digters hul gedigte kan stuur. Dit maak nie saak of jy al ooit
iets gepubliseer het nie!

Die adres is: http://digbundel.8k.com/

Stuur e-pos aan my by byd...@digbundel.8k.com indien jy belangstel.

Dankie!

Groete
Jako Olivier

--
digb...@my-deja.com

eDigbundel
http://digbundel.8k.com/

Prosa & poësie | 0 kommentare

Toets

So., 02 Julie 2000 00:00

Toetsing

"Dario & gabri" skryf in boodskap news:8isgj4$5f15n$1@fu-berlin.de...
> Hi guys,
> Where I can search (in the web) the little distance from small cities?
> For example: from JHB airport to Graskop; from South Kruger to Hluhluwe;
> from Hluhluwe to Durban etc...
> Thanks
> Dario & Gabriella
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: SELF-TAUGHT - NO DEGREE? NO PROBLEM!

So., 02 Julie 2000 00:00

Is julle die dudes wat die pilot licenses ook verkoop?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Calling Tjaals

Sa., 01 Julie 2000 00:00

Prins, se my as jy die een lees .....

Pentium

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Klassieke gedichten en Meander juli

Sa., 01 Julie 2000 00:00

Meander: http://meander.italics.net

Nieuw op de site van Meander: de rubriek Klassiekers.

In deze rubriek met analyses van klassieke gedichten wil Meander een
overzicht bieden van het beste werk van de bekendste Nederlandse en
Vlaamse dichters van na 1880. In de besprekingen wordt telkens
uitvoerig stilgestaan bij één gedicht. De interpretatie van de inhoud
is steeds het belangrijkste, maar er wordt ook veel aandacht besteed
aan de formele aspecten, zoals beeldspraak en verstechniek. De gebruikte
literaire termen worden verklaard.

Men kan die analyses ook via e-mail ontvangen.
Aanmelden kan door een e-mail te sturen aan
majo...@meander.italics.net
met als inhoud: subscribe klassiekers

Natuurlijk wordt ook deze maand weer de Blauwe Route aangevuld.
Volg de blauwe pijlen op Meander http://meander.italics.net
De route voert nu langs de verhalen, gedichten en het artikel
van juli / augustus. Dit zijn :

- Argumentum Ornithologicum, gedicht van Menno van der Beek
- Kalorama II, gedicht van Cees van der Pluijm
- Voor een vrouw die er staat, gedicht van Joz Knoop
- In ogen gevangen, verhaal van Olaf Korder
- Meer is het niet, gedicht van Robert Anker
- Fijne lullaby, gedicht van Robert Anker
- Mooi dood, gedicht van Robert Anker
- Notitie van een ramp, verhaal van M. Fecyn
- Ogenblik, gedicht van Kees Godefrooij
- Getuigenis, gedicht van Danny Koningstein
- Godbetert, verhaal van Ingmar van Odijk
- Omgeven door woord en stilte, artikel van Rik Wouters

Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de
Blauwe Route. En nog veel meer in het archief.

En elke week gedichten, literair nieuws en recensies in de
Meanderkrant op Zondag, een literair e-zine met al 2800 abonnees.
Neem een gratis abonnement door een bericht te sturen aan
majo...@oudenaarden.nl met als inhoud: subscribe meander-l
(het laatste teken is de letter l van lijst.)

Op http://meander.italics.net/links staan ruim 2000 links naar
Nederlandstalige literatuur op internet.

Meander: http://meander.italics.net

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070  1071  1072  1073  1074    »]
Tyd nou: Ma. Sep. 14 09:24:00 UTC 2026