Verskoon my dat ek nou soos n sissende slang stiksienig is, maar ek het die
webbladsy gesave as n Word dokument, en nou gee dit my net gobble dee gook
:-)
My ou liewe man is nie hier nie, en ek weet ek het iets verkeerds gedoen,
maar
nie een van die files op hierdie webbladsy wil nou "lees" nie. Enige help
sal waardeer word.
Patetiese Pat
Elaine skryf in boodskap news:396c4601.0@news1.mweb.co.za...
> Hello almal
>
> Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
> le�rs wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
> bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
> Ek soek al maande na so 'n website.
>
> Groete
> Elaine
>
Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
GOUDVELDEN.
Dis nou die raaiskote die donkertes in oor my identiteit. Was dit Ferdie en
die outannie met haar skilderye gewees ? (Lyk TOG of daar 'n windmeul naby
haar huis is) Een ding is duidelik - die raaiskote is net so ver mis as die
"logika" wat hulle in "argumente" aanwend. Nasperser ! Hehehehe. As
mnr. Ferdi sou aandring daarop, mag ek dalk iets kwytraak oor Naspers se
purper klede en wie "sit in watter kantoor" - en hoe "musical chairs" daar
werk. (En nee, ek het niks met Naspers te doen nie en hulle kan my nie
bevoordeel OF benadeel nie)
Maar kom ons beweeg vorentoe. Dit blyk dat deelnemers tyd en energie
vermors deur geselskap met bg. karakters aan te knoop aangesien hulle die
vermoë toon om alles te herlei en in verband te bring met spoke uit die
verlede.
Boertjie, jy's reg. Ek het jou nog nie sien vloek hier nie. Dit was ander
ouens.