Ok, ek's op die newsgroups ! Ek's nie moeg vir politiek en almal wat
mekaar beskuldig en aanmerkngs maak... Kom ons praat oor Skybiz... Party
se dis `n piramiede - wel ek se dit is nie ! Dis `n goeie geleentheid om
die krag van die Internet te gebruik om `n paar (of baie) Amerikaanse
dollars te verdien. Maar vir besighede wat graag op die Internet wil kom
is dit die goedkoopste alternatief. So vat my bietjie aan oor die een.
Vir die waat nie weet waaroor Skybiz gaan nie, kliek hier
www.skynary.com/rieghard/go
Ek het gedink julle sal dalk die een van die "magtigste" man in die wereld
geniet. En dan se die Amerikaners hulle is demokraties.
"WHEN WE GOT ORGANIZED AS A COUNTRY, WE WROTE A FAIRLY RADICAL CONSTITUTION
WITH A RADICAL BILL OF RIGHTS, GIVING A RADICAL AMOUNT OF INDIVIDUAL FREEDOM
TO AMERICANS. THERE'S TOO MUCH PERSONAL FREEDOM. WHEN PERSONAL FREEDOM IS
BEING ABUSED, YOU HAVE TO MOVE TO LIMIT IT." - WILLIAM CLINTON, PRESIDENT.
Die ou en sy vrou sit een aand en gesels. Die vrou sê vir haar man dat as
hy na werk by die huis kom en haar hare is mooi opgedoen soek sy nie
"aandag" nie. As haar hare effens los is dan miskien soek sy, miskien soek
wel. Maar as hy by die huis kom en haar hare is heeltemal los dan soek sy
defnitief aksie.
Die ou sê toe dat dit reg is maar sy moet net onthou, as hy by die huis kom
en hy drink een dop, soek hy nie "aandag" nie. As hy twee doppe drink, dan
miskien soek hy seks, miskien nie. Maar, sê hy, as hy drie doppe drink die
aand, gee hy nie 'n @#$ om hoe haar hare lyk nie!
Die huidige tydsgewrig verg dat daar iets gesê word oor Apartheid se
ontstaan en die staatkundige ontwikkeling en voortsetting daarvan. Elkeen
wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
die verskynsel uit die geskiedenis.........