Het klopt dat Hindoes/Indiërs over het algemeen behoorlijke racisten zijn,
in westerse ogen. Maar het is ook zo dat er in India, Pakistan, Nepal, Sri
Lanka en Bangladesh gediscrimineerd wordt tussen veel groepen in de
samenleving. Hierdoor is het gedrag ook niet vreemd van Indiërs in
Zuid-Afrika tegenover andere bevolkingsgroepen. Dit heeft vooral te maken
met de cultuur, godsdienst en het kastenselsel in voormalig Brits-Indië.
Adolf Hitler, Richard Wagner en vele beroemde extreem rechtse figuren, waar
ik van weet, uit het verleden, hadden belangstelling voor het Hindoeïsme.
Vele intelectuelen uit extreem-rechtse kringen hadden een goede kennis van
Indische culturen, heilige schriften en het Sanskriet. Ondanks alles had
Adolf Hitler een zekere bewondering voor de Hindoes. Niet voor niets vinden
we het Nazi hakenkruis terug in het Hindoeïsme, maar dan omgedraaid als een
relegieus simbool, ook termen zoals "Aryan" (Ariėr) vinden we terug in het
Hindoeïsme.
Voor miljoenen Hindoes over de hele wereld is het kastenstelsel van enorm
groot belang. De kaste bepaalt bijvoorbeeld welke beroepen uitgeoefend
mogen worden, welke huwelijkspartner gekozen kan worden, of welk voedsel wel
en niet gegeten mag worden. Het woord kaste is afgeleid van het Portugese
woord "casta" (ras). De Hindoes onderscheiden vier sociale hoofdklassen
(varna's), die weer worden onderverdeeld in talloze beroepsgroepen, de
"jatis". De vier hoofdgroepen, de "varna's", komen oorspronkelijk uit de
cultuur en de geschriften van de Arische bezetters van India in het
verleden. Rond 1500 v. Chr. vielen Indo-Europese nieuwkomers de Indusvallei
binnen. Zij namen een aantal onderdelen over van de godsdienst van de
oorspronkelijke bewoners. De Arische, of Indo-Europese nieuwkomers waren
lange, blonde mensen die waarschijnlijk rond 2000 v. Chr. uit Midden-Azië
waren gekomen. De Ariėrs waren oorspronkelijk jagers en nomaden, maar
begonnen in India landbouw te beoefenen en natuurgoden te aanbidden. Ze
spraken een oude vorm van het Sanskriet en vormde stammen, die waren
onderverdeeld in familiegroepen. Elke stam had een stamhoofd, en de leden
van de stam vormden allerlei klassen en groepen.
Dit vormde zich uiteindelijk tot een kastenstelsel, waar de lichter
gekleurde Ariėrs de boven kaste van vormde en de donkere oorspronkelijke
indusvallei bewoners de lagere kaste. Zelfs vandaag de dag zal je onder de
hogere kastes in India, Indiërs met lichter getinte huid eerder in de hogere
kastes vinden en bruine en zwartere, vooral zuidelijkere Indiërs, in de
lagere kastes.
Bovenaan het kastenstelsel staan de Brahmanen (priesters en hogere
beroepen), dan komen de Kshatriya's (heersers, ambtenaren en soldaten); de
Vaishya's (boeren en handelaren) en de Shoedras (handwerkslieden en
arbeiders). Aan deze vierdeling werd rond 1000 v. Chr. nog een vijfde groep
toegevoedg, hoewel die eigenlijk buiten het systeem valt. Deze groep
bestond uit de oorspronkelijke bewoners van India, voordat de Arische
stammen het land binnen vielen. Ze werden door de Ariėrs gedwongen om
"onreine" werkzaamheden te verrichten, zoals leerlooien, en het verwijderen
van dode dieren.
Omdat ze onrein werk moesten doen, woonden deze niet-Arische mensen in
speciale gedeelten van de dorpen, afgezonderd van de mensen die "rein" werk
hadden. Deze scheiding is tot op de dag van vandaag blijven bestaan.
Vanaf ongeveer 300 v. Chr. zijn er allerlei subgroepen (jatis) ontstaan
binnen het raamwerk van de Varna. In de loop van de tijd werden deze jatis
erfelijk, en ontstonden allerlei speciale gewoonten en strenge regels.
In het moderne India heeft het kastenstelsel nog steeds alles te maken met
reinheid en onreinheid. De Hindoes geloven dat ze door leden van een lagere
kaste onrein gemaakt kunnen worden, bijvoorbeeld door te dicht in de buurt
van een lid van een lagere kaste te zijn, door voedsel te eten dat door
iemand van een lagere kaste is bereid, of door water te drinken uit dezelfde
bron. Het omgekeerde gaat overigens niet op: iemand kan niet "reiner"
worden door contact met iemand van een hogere kaste.
Omdat alle Hindoes in India tegenwoordig recht hebben op onderwijs, kunnen
ze een vak leren dat traditioneel aan een andere kaste is voorbehouden. In
de grote steden in India worden tegenwoordig allerlei taboes doorbroken,
zoals gezamelijk eten en uitgaan. Discriminatie op grond van de kaste is
sinds 1950 verboden, en de lagere kastes kunnen soms gebruikmaken van
speciaal gereserveerde banen en onderwijsplaatsen. Maar het kastenstelsel
blijft toch een belangrijke rol spelen in de Indiase maatschappij, zeker als
het gaat om huwelijk. Bovendien wordt vooral in de agrarische delen van
India nog steeds gediscrimineerd op grond van kaste.
Hierdie is seker nie die "classifieds" nie, maar ek is dringend op soek na
'n baie goeie webblad-ontwerper wat sy/haar storie ken - forums,
geselsgroepe en 'n databasis moet deel uitmaak van 'n interaktiewe
webbladsy. Geld is nie die belangrikste oorweging volgens die borge nie,
maar wel funksionaliteit en kwaliteit...
Laat weet my as julle van iemand weet wat hierdie geleentheid wil aangryp en
my in die Kaap kan kom sien met 'n spesifieke voorlegging.
Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...
'n Honger KaapseKind
From: Frikkie
Subject: Waar is die Rand?
Date: 26 July 2000 15:30
Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
nog goed.
Maar. Daar's 'n probleem!
Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
Ek kry die idee van die klomp postings dat 'n hele lot hier glo ek en
Gloudina is dieselfde mense?! O hel nee, ek voel vreeslik in die gesig
gevat, as julle mooi lees sal julle sien dat ons skryfstyl baie verskil en
ook sien dat my news server mweb is. Dis 'n Suid Afrikaanse news server en
Gloudina kan dit dus nie gebruik nie, want sy is dan in Kanada.
Dink julle rerig my lewe is so vervelig dat ek twee identiteite sal aanneem
net om 'n klomp mense op 'n nuusgroep te verwar? Dis nie my styl nie
vriende. Julle hou nie van wat ek se nie. Dis reg so...elkeen mag sy eie
opinie he. Maar moenie probeer om my uit te maak as 'n skelm wat "cheap"
thrills op die internet gaan soek nie. Ek werk elke dag op die internet en
dis net nie my ding nie. Ek's hopeloos te eerlik om so iets vir lank vol te
hou, ek sal track begin verloor van wat ek se en doen. Probeer 'n ander
een. Die een werk nie.
Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly werk
aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding het, om
daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou. 'n Vriend van
my wat 'n elektriese ingeneur is, het 'n tender ingesit om elektrisiteit te
gaan aanle en dit gekry, die regering verskaf aan hom verblyf en alle etes.
Die regering verskaf ook verblyf aan ons wit onderwysers, in 'n vyf ster
hotel en alle verblyf en etes is gratis.
Hulle nooi jou om vir vyf jaar daar te gaan werk, en na dit het jy 'n
keuse - of jy word 'n Botswana burger en begin belasting betaal, of kom
terug Suid Afrika toe. Botswana is die sogenaame "new land of opportunity"
van Afrika. Wat hulle soek is mense wat hulle pad om 'n rekenaar ken, wat
in afdelings ingedeel word van sagteware, hardeware, internet ens. Hulle is
ook nie groot op verskriklike kwalifikasies nie, maar kyk eerder of jy die
"know-how" en ondervinding het. Hulle het die wit Zimbabwe boere wat van
hulle plase afgegooi is, uitgenooi om by hulle te kom boer. Die regering
sal vir hulle 'n stuk land gee en al die implemente wat hy sal benodig, en
hom ook help om vir hom 'n huis te bou. Ons land gaan moet oppas, Botswana
is vinnig besig om ons verby te vat. Hulle geld is ook nou net 'n raps meer
werd as Suid Afrika s'n.
As ek my, my sonde nie ontsien nie, is ek more in Botswana. So bly ek nog
in Afrika, in die plek wat ek so lief het, en ek's nie so vreeslik ver van
my familie en vriende af nie.
Miskien is ek net bietjie skepties, maar ek sou die program laat
self-destruct na 'n week of wat. Op die manier wat jy beskryf, handel hulle
sommer die hele projek af met 'n paar "onderhoude"!!! Oppas dat hulle julle
nie misbruik nie!!!
Groete
ooa
Elaine schreef
> Daarna vra hulle jou om pryse
> uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n gedeelde
> van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
> safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies
meer.