Ek is nog steeds gekonfuse oor die wit-grondbesit syfers wat Gloudina so
maklik rond gooi. alle syfers bewys dat dit ongegrond is, nogtans dring
sy daarop (al kan sy dit nie bewys nie)
So, kom ons speel 'what ifs':
Ons doen dit in twee fases. Fase 1) voor 1994 Fase 2) na 1994
So, sê nou die syfers wat die akte kantoor voorbring is korrek en die
regering is korrek dat hulle nog nie eintlik grond bedeling toegepas het
nie so, die syfers kan dieselfde bly) dan vind ons in fase 1) dat daar
twee lande was a) SA en b) die tuislande.
Wat ons dan het in a) is:
i) Landbou - 24.5%
ii) Staat en maatskappy - 50%
iii) Bosbou - 3.5%
iv) Natuurbewaring - 1,5%
v) Dorpsgebied - 15,5%
vi) Ander - 1,5%
En, kom ons aanvaar dat die tuisland dieselfde verhoudings gehad het.
So, wat was dan die verskil? SA het behoort aan wittes en die Tuislande
aan swartes.
Nou moet ons begin vergelyk. Nerens kom daar syfers voor wat die 86%
aanduie nie.
Kom ons kyk nou na 1994. Ons het aanvaar dat daar geen geen grond
oorgegee is aan swartes nie.
i) So, daar is geen verandering van landbou vergelykende syfers is nie
behalwe, die swart boere van die Tuislande is ingelyf in die syfers.
ii) Die land word nou regeer deur 'n swart regering en die staats
gedeelte (plus die gedeelte van die Tuislande) val onder 'n swart
'eienaar' Baie van die besighede word nou 'n mengsel of suiwer 'swart'
besighede. Die vergelykende syfers is nog dieselfde
iii) Bosbou syfers bly nog dieselfde behalwe dit nou 'n swart 'eienaar
het.
iv) Natuurbewaring syfers is soos Bosbou met dieselfde 'eienaars'
v) Dorpsgebied is presies net soos Bosbou en Natuurbewaring
vi) Ander - wie weet. So, kom ons aanvaar dit is buitelandse belegings
deur Europa - so, wit.
Nou dat ons alle syfers het vind ons dat swartes ten minste nou 71,5%
plus die swart plaase) of so 73% in die hande van swartes is.
So, waar kom dan die 86% in wit hande dan verdaan? Dit kan wees dat die
gedeelte van landbou die syfers bevat. Baie onwaarskynlik. Vandag
bestaan meeste plase uit maatskappye en om die eienaars gedeelte
(aandeelhouers) uit die maatskappy naam te kry is nie so maklik nie. Dit
word wel gereggestreer by die akte kantoor maar, ras is nie maklik om
uit die syfers te trek nie. So, waar dan??? Waar???
So, wat is nie in ag geneem nie? Kom, help soek. Waar is die 86%
Sien dit help - julle het gehelp. Ek het geweet dit sal help om te vra.
Baie dankie aan almal wat bygedra het. Die antwoord? Wat is die
verhouding tussen die ou SA (wat wit was) en die Tuislande (wat swart
was)? Die Tuislande is 14% van die oppervlakte van SA. En, siedaar - die
syfer het 'n baas (al is dit nie meer van toepassing nie). Ten minstens
het dit 'n baas. Ek wonder net wie dit wil opeis.
Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
twaalf altesaam?) wil lees.
Ek weet hier word baie st***t gepraat .....
maar asseblief
moet nie julle e-pos in htm skryf of
aanhangsels in htm
stuur nie.
Ek het vanoggend die KAKsiekte gekry en het
toe die
nodige medisyne van www.gardenet.co.za
afgelaai,
daar is egter 2 lêers en die Microsoft pil
(q240308.exe)
moes ek eerste sluk, die KAKcleaner.exe
pilletjie tweede.
So ek vra mooi, as jy nie permanenet geblok
wil word deur
lesers nie stel ek voor dat jy sommer nou na
die root van C:\
gaan en kyk of jy nie die 'Hidden File'
KAK.htm daar het nie.
Jy sal dit egter nie sien as jou rekenaar
gestel is om nie die
'hidden files' te sien nie.
Wat jy ook sommer nou kan doen is om
TOOLS/OPTIONS/SIGNATURES
te gaan kyk want daar sal jy sien of die lêer
wat die probleem
veroorsaak in die root van C:\ lê.
Groete aan die wat ek nog nie geblok het nie.
;-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
So lyk die klein @#%$*
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Watter grote van 'n land kan gebruik word vir landbou (Arable)? Wel, ek
het twee vergelykende syfers. Een van SA en een van Nedeland. Die syfers
gaan wel terug na so om en by 1990. Maar, dit is vergelykend met mekaar.
Ek kan nog nie sien hoe boere 86% van die land kan besit as SA net 12%
van die beskikbaar het vir landbou nie.
Ek dink ons moet begin aanvaar dat Afrikaans net soos enige ander taal
(Xhosa, Zoeloe ens) ook maar net nog 'n etniese taal is. Ons kan nie meer
van die regering verwag om ons taal vir ons te beskerm nie, want dan sal al
die ander 10 tale ook deur die regering beskerm moet word. Dis tog absurd
en sal te veel kos. Ons sal maar net nou self ons taal moet beskerm en laat
voortleef soos al die ander nasies en rasse in ons land moet doen.
Elaine
skryf in boodskap news:3972FC3D.184C7D7@home.com...
Bep Nieuwhof wrote:
> Die nuus dat Wits se departement Afrikaans en Nederlands finaal gesluit
> word, word allerweë gelate aanvaar. Die houding is: Wat sal wees, sal wees.
> Dis 'n teken van die tye. Afrikaans kwyn, dus sal Afrikaanse departemente
> ook doodgaan.
Ek hoor vandag terwyl ek so rustig by die werk sit en verkeer dan Mnr
Mandela Mbeki nou heelharitg ondersteun met die VIGS kwessie. Mbeki weier
mos om te herken dat HIV, VIGS veroorsaak. Nou wonder ek of Mnr. Mbeki al
'n bietjie verder gedink het en of hy nie nou al agter gekom het dat mense
met HIV nogal geneig is om VIGS te kry nie.
In tussentyd moet ek sit en luister hoe maak hy ons land se naam poephol.
Mnr Mbeki is nie 'n dom mens nie....inteendeel hy's hoogs intelligent. Maar
dis darem nou die kersie oppie koek.
Ek het gelees dat 'n paar wetenskaplikes dit eens is dat HIV nie VIGS
veroorsaak nie, maar hulle kon nog geen konkawe bewyse daarvan kry nie. Die
VIGS ding werk eindelik op my senuwees en die hele wêreld probeer nou te
veel te laat doen. Ek vir een sien nie 'n oplossing vir die probleem nie.
On Sat, 15 Jul 2000 16:41:37 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:
[/color]
> 10 000 wetenskaplikkes is almal verkeerd. Hoe kan hulle waag om te se dat hy
> verkeerd is.>>
Terwyl ek reken dit lyk of daar genoeg konsensus onder genoeg ernstige
mense is dat die virus en die siekte regstreekse verband het, moet 'n
mens seker darem net noem dat die 10 000 kan nie verkeerd wees nie (as
dit is wat jy bedoel op sarkastiese/ironiese wyse) argument nie altyd
so 'b goeie een is nie.
1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
verband nie?
2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
ons afgewing word?
Hoe lank nog.....
Nee my vriend ,ons aanvaar dit nie, dit word op ons afgedwing,ons leiers ,ons
kerke en ons opvoeders het klaar hul rug gekeer op die waarheid,solank as wat
die leuen ondersteun en uitgedra word sal dit so bly,maar wees verseker,dit is
'n kwessie van tyd voordat die seep borrel sal bars.
Kyk maar rondom jou,oral is daar verskeie groeperinge besig om te
vorm,groeperinge in die liberale poltieke,woelinge in sakp/anc alliansie,regse
afrikaners wat hulle al meer onttrek aan die hele stelsel en hulle eie ding
begin doen.
Die nasleep van die wonderwerk van die demokrasie in Suid - Afrika se aansien is
besig om baie vinnig te taan en Mbeki en Kie sal baie harder moet probeer om die
weste se aandag te trek.Afrika in geheel is afgeskryf deur die wereld en word
baie skepties bejeen.
Jy ken die term vasbyt
Boertjie
Hannes wrote:
> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
> verband nie?
> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
> ons afgewing word?
> Hoe lank nog.....