Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipoteties
hipoteties [boodskap #151712] So., 31 Mei 2026 08:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25318
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipoteties
Afbreking: hi•po•te•ties
Samestelling: hipotese + -ties


Byvoeglike naamwoord: hipoteties
Attributief: hipotetiese

Betekenis:
• Wat gebaseer is op 'n veronderstelling of hipotese; nie werklik of bewys nie.

Gebruik:
Hipoteties gesproke, wat sou jy doen as jy 'n miljoen rand wen?
• Planeet Nege is 'n hipotetiese planeet in die buitenste gedeelte van die Sonnestelsel.

Sinoniem:
• akademies
• aksiomaties
• denkbeeldig
• onbewese
• spekulatief
• teoreties
• veronderstel

Vertaling:
Engels: hypothetical
Nederlands: hypothetisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 31 Mei 2026 08:47]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: inhibisie
Volgende onderwerp: bemaking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 09:20:56 UTC 2026