| naelbyt [boodskap #151708] |
So., 31 Mei 2026 07:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25315 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naelbyt
Afbreking: na•el•byt
Samestelling: nael + byt
Selfstandige naamwoord: naelbyt
Meervoud: naelbyte
Betekenis:
• Die gewoonte om die naels met die tande te byt.
Gebruik:
• Baie mense sukkel met onbewuste of kompulsiewe gewoontes soos chroniese naelbyt, hare-uittrek of krap.
Sinoniem:
• naelkou
Afgelei:
• naelbytend
• naelbyter
• naelbyteinde
• naelbytepisode
• naelbytoomblik
• naelbytoorwinning
• naelbytrit
• naelbytstryd
• naelbytwedstryd
Vertaling:
Engels: nail biting
Nederlands: nagelbijt
Nota:
• Afgeleides word dikwels met 'n koppelteken gevorm, bv. naelbyt-einde.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|