1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
verband nie?
2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
ons afgewing word?
Hoe lank nog.....
Nee my vriend ,ons aanvaar dit nie, dit word op ons afgedwing,ons leiers ,ons
kerke en ons opvoeders het klaar hul rug gekeer op die waarheid,solank as wat
die leuen ondersteun en uitgedra word sal dit so bly,maar wees verseker,dit is
'n kwessie van tyd voordat die seep borrel sal bars.
Kyk maar rondom jou,oral is daar verskeie groeperinge besig om te
vorm,groeperinge in die liberale poltieke,woelinge in sakp/anc alliansie,regse
afrikaners wat hulle al meer onttrek aan die hele stelsel en hulle eie ding
begin doen.
Die nasleep van die wonderwerk van die demokrasie in Suid - Afrika se aansien is
besig om baie vinnig te taan en Mbeki en Kie sal baie harder moet probeer om die
weste se aandag te trek.Afrika in geheel is afgeskryf deur die wereld en word
baie skepties bejeen.
Jy ken die term vasbyt
Boertjie
Hannes wrote:
> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
> verband nie?
> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
> ons afgewing word?
> Hoe lank nog.....
Kan iemand my help met die volgende vertalling:
"Huge areas of state forest land are believed to be on sale at very
resonable rates, after several international bidders have abondoned
negotions to buy SAFCOL plantations. This action has opened the way for
local companies to snap up valuable forestry land"
Nou in konteks gesien waar ek die probleem het - is dit verkoop van 'n
staats plantasie of is dit privatiseering? Ek vertaal die bogaande dat
die staat die grond verkoop en nie noodwendig vir privatiseering nie.
Want, daar is nie 'n stipulasie dat die grond nie mag gebruik word vir
'n ander doel as wat dit huidiglik voor gebruik word nie.
Vernaam as die volgende in ag geneem word "Concerning the already huge
problem of finding land for resettlement, it seems a waste selling
valuable farm land that already belongs to the state", says Kwanalu
chairman.
It was suggested that the available state forest land be used to
resettle small scale timber growers on, at least, 10 to 20 ha
allotments. The allotments could provide growers with an annual
sustainable income exceeding R30 000.
The forestry land is among the finest in the world, with ample rainfall.
KwaZulu-Natal in particular would be well suited to an initiative to
redistribute SAFCOL land.
Weer ietsie nuut om oor te veg --- Ek is bly dat jy darm so stadig maar
seker van my leer. Wys jou doen so bietjie navorsing en jy kom ver.
Jy het in 'n vorige berig dinge rongegooi en gese dat die hele Suid-Afrika
hoort aan die negers en dat ons nie regtig reg het om hier ons "chops" te
klap nie.
Wel dalk nie in die presiese woorde nie maar wel in die konteks.
Sê my Elaine hoe oud is jy nou eintlik?
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Elaine wrote
: Nee dis nie wat ek gesê het nie!! Ek het
gesê dat jy wat weg gegaan het nie
: meer jou "chops" in Suid Afrika kan rond
gooi nie. Dis wat ek bedoel het.
: Ek voel dis seker maar elkeen se eie saak
as hy weggaan, maar dan (en jammer
: om dit te sê) het hy nie meer 'n sê nie,
want hy dan sy land die rug gekeer.
: Ek praat nou nie van mense wat tydelik
oorsee gaan vir 'n werksvakansie nie
: ek praat van mense wat permanent weg gegaan
het.
:
: Elaine
: Bep Nieuwhof
: >
: > Weer ietsie nuut om oor te veg --- Ek is
bly dat jy darm so stadig maar
: > seker van my leer. Wys jou doen so
bietjie navorsing en jy kom ver.
: >
: > Jy het in 'n vorige berig dinge rongegooi
en gese dat die hele Suid-Afrika
: > hoort aan die negers en dat ons nie
regtig reg het om hier ons "chops" te
: > klap nie.
: > Wel dalk nie in die presiese woorde nie
maar wel in die konteks.
: >
: > Reg of verkeert?
: >
: >
:
:
Wel, daar was soveel gereedekabel oor hoeveel grond is beskikbaar en
hoeveel die regering het tot sy beskikking. Hier volg 'n artikel. Kan
enigeen vir my sê hoeveel van die grond is in die boer se hande?
Didiza reportedly told the National
Council of Provinces on Tuesday, June
20, that the expropriation of white-
owned farmland was possible in terms
of the Constitution, and further called
for a debate on the determination of
"market-value" compensation.
The National Land Committee, a `net-
work of eight land rights organisations
working with poor rural communities
across the country, considers this an
important breakthrough in govern-
ment's approach to the mammoth task
of equitable land redistribution.
Six years into South Africa's new dis-
pensation, the country's skewed land
ownership patterns remain virtually
unchanged, with about 86% of the land
owned by whites, while millions of
black South Africans struggle to eke
out a living from the remaining 14%.
The Minister has promised to in-
crease the pace of land reform to ad-
dress this. Her promise cannot be met
without reversing the "willing-seller,
willing buyer" framework whch has
thus far stalled land reform efforts. The
use of the expropriation clause is a wel-
come step forward in this regard.
The NLC would, however, call on
the Minister to go beyond verbal ref-
erences to expropriation and to actually
implement this clause.
Expropriation should not be used
merely as a scare tactic to induce white
landowners to sell land, but should be
seen as a viable mechanism Albeit a
last resort to obtaining land simply
because it is needed for the public good
of land reform.
The NLC is similarly pleased by the
Minister's call for a rethink on the val-
uation methods currently used to de-
termine the "market value" compen-
sation paid to current landowners.
As Didiza correctly stated, the con-
stitution merely requires the payment
of "equitable" compensation.
The NLC has called on current
landowners to contribute to land re-
form by accepting minimal compensa-
tion for land used for this purpose.
In this regard, "equitable" compen-
sation should take into account the pro-
ductive value of the land, previous
state subsidies paid for the past acqui-
sition, development and use of the
land; and the public interest in the use
of the land for land reform.
Scarce land reform resources will
simply not prove sufficient for equi-
table land redistribution if the bulk of
these resources are paid out to current
landowners.
------------------------------------------------------------ --------
Ek wag vir _jou_ apologie, Gloudina, vir die onvolledige aanhaling, wat
weerens een van die valse persepsies skep waarvoor ons jou al so goed ken.
Ek is geen apologie skuldig nie, want jou aanhaling is 'n halwe waarheid, en
dus 'n volledige leuen.
Kom met die volledige aanhaling, Gloudina!
Allerliefste groete, Leendert
skryf in boodskap news:396F75D3.708ACC64@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Haal volledig aan, Gloudina, nie weer jou strategies geknipte selektiewe
>> propaganda nie, dan praat ons weer.
>>
>> Haal volledig aan, dan kyk ons weer.
>>
>
> EK WAG VIR 'N APOLOGIE, Leendert.
> En as jy nie man genoeg is om verskoning
> te maak nie, is jy nie 'n man nie, maar 'n
> muis.
>
> Gloudina
>
> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
> en jou etniese identiteit.
Ou siel, daar steek iets by jou rok uit.
Dis vuil - baie vuil. (Gehoor van Omo ?)
Maar onderrokke lyk anders - dalk jou bloemer wat ek sien ? Die gewig wat
die ding moet dra............
Jy het "one hell of" 'n dikderm.................Omo sal nie kan voorbly nie
Of jy't baie bloemers
Was jou pappie se kleur dieselfde as die mense wat julle rosyntjie druifies
ge-oes het daar naby Marchand ?
Was die oes-mense saans saam met jou aan tafel - dieselfde tafel ?
Jy doen nie sleg met afstandsonderrig nie..............net jammer jou jou
leerplanne dateer van voor Darwin af.
Maar jou kritiek begin mos eers eers NA jy klaar geboer het - selektiewe
rapportering. Soos pêl Ferdie en sy perstrawante ..............
Langenhoven het al geweet die effektiefste lieg is om net die waarheid effe
skuins te hou maar die "angles" wat jy en Ferdie aan die waarheid gee,
oorskry die limiete wat Langenhoven in gedagte gehad het.
In article , Dinaweb Networks www.dinaweb.com
wrote:
> ¿U-lo! www.u-lo.com
>
> ¿U-lo! www.u-lo.com The Galician Portal O Portal Galego El Portal Gallego