Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Wit "rassisme" in perspektief

Sa., 07 April 2001 02:01

Ek het een brief van Thabo Mbeki in die ANC Today gelees waarin hy baie
sarkasties omgaan met die gedagte dat wittes in Suid Afrika rassisties is
deur sekerheid van die ANC regering te wil hê dat dieselfde as wat in
Zimbabwe gebeur het, nie hier sal gebeur nie.

Hy neem aan dat "rassisme" onder wit mense sommer maar net 'n verskynsel is
sonder oorsaak. "Rassisme" is nie die regte woord nie, maar omdat geen taal
op aarde 'n enkele woord het om dit te verklaar nie sal ons mar die woor met
negatiewe konnotasie en al verda.

My opinie is as volg. Ek dink dat dit wel nodig is vir die huidige regering
om homself as anders as die res van Afrika se leiers te bevestig. Die hele
rede vir Appartheid was dat ons "wittes" nie aan die verval van Afrika
onderwerp wil word nie. Nou word ons geregeer deur "swartes" en ons vrees
word nou vergroot omdat ons GEEN beheer het oor ons toekoms en ons regte
nie. Dit is in die hande van vreemdelinge. Ek gaan nie die prinsiepe van
Appartheid hier verduidelik nie. Dit is deur internasionale en lokale media
onder leiding van ANC propaganda egter so verwronge dat g'n respektabele
joernalis eers wil probeer om dit reg te stel sonder om sy loopbaan op die
spel te plaas nie.

Nou sien ons dinge in 'n buurstaat gebeur wat ons ons self jare lank teen
beskerm het, en nou dat ons versekering van Mbeki vra, nou is ons rassisties.
Afrika het nog nie een keer homself suksesvol regeer nie. Kan President
Mbekie die "wittes" in die land blammeer vir hulle bekommernisse?

Regtig!

Hy kan sekerlik tog insien dat die lyn tussen SA en anargie baie dun is.

Dit is 'n verleentheid om te sien hoe swart mense teen die beweerde wit
moordenaars van 'n swart man opvaar by hulle wettige verhoor, al is die
mense skuldig. Dit is onnodig. Die mans is tien teen een skuldig, maar
regverdige howe is van uitserste belang as ons land iewers wil kom. Die
massas verkrag die reg se gang. Kyk net hoe is die hof omver gewerp deur
hulle uitbarstings! Dit is 'n GROOT probleem...

Daar word gedreig van bos verhore ensovoorts. Elke keer as die swart massas
van die land so onbeheersd en onbedaard optrek skud dit die vondasie van wit
mense se vertroue in die land se leierskap. Hoekom? Want ONS doen dit nie.
Die reg gaan sy gang. Miskien moet ons "wittes" eendag so optrek en betoog
by "swartes" wat 'n wit persoon doodgemaak het.

Die feit is, (en ek is seker dit is nie rassisties om dit te sê nie) dat
Afrika maklik ontaard in anargie en verval. Ons "wit" vrese is gegrond. Dit
sal my verbaas as Suid Afrika dit maak. Nie omdat swart mense nie kan regeer
nie, net omdat die geskiedenis dit in Afrika bewys het. Die statistiek is
teen ons. Ek hoop egter vir die beste.

Sterkte Pres. Mbeki

Regtig.

Baie sterkte.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

optrede by hof

Do., 05 April 2001 17:30

Ek kyk nuus vandag en spesifiek die stuk van die rugbyspelers wat verhoor
word vir die moord op n swartman.

Nou kyk ek na die gedrag van die swartmense buite en binne die hof en ek sit
en wonder wat sal gebeur as ons soos barbare moet aangaan elke keer as daar
n swart man verhoor word wat n blanke vermmor het.

Die optrede word as normaal beskryf maar as ons wit mense so moes aangaan
wonder ek wat sal gese word.Dan sal ons optrde as rasisties beskryf word.

Laat my dink aan n sekere spreekwoord wat gaan oor die bos

Reenen van Niekerk

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Homo, en Lesbiennes

Do., 05 April 2001 13:21

Dit artikel stond in het NRC een van de serieuze kranten in Nederland.

Grt Emmy

Windhoek,4 april.
President Sam Nujoma van Namibië is zondag weer
uitgevallen naar homoseksuelen.
Twee weken geleden zei Nujoma dat alle homoseksuelen
"moeten worden gearresteerd,gevangen gezet en gedeporteerd".

Zondag droeg hij lokale overheden in Noor-Namibië op
homoseksuelen te indentificeren en te arresteren.
" Traditionele leiders en gouverneurs: zorg dat er geen
criminele, homo's en lesbiennes in jullie dorpen en streken zijn"
aldus Nujoma in de stad Okahao.
" We hebben niet gevochten voor een onafhankelijk
Namibië dat criminele, homo's en lesbiennes het recht geeft
slechte dingen te doen ( BBC )

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kan Iemand help asseblief?

Wo., 04 April 2001 11:50

'n Vriendin soek inligting op webwerwe / nuusgroepe wat die voordele en
nadele van inenting en nie-inenting bespreek en behandel.
Sy stel hoofsaaklik daarin belang om te weet of enigiemand 'n persoonlike
negatiewe ondervinding gehad het deur nie te laat inent nie.

Hulp sal waardeer word. Ek sal die inligting aan haar deurgee.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Gesondheid & boereraat | 16 kommentare

provider cd's

Wo., 04 April 2001 11:16

Hello
I'm a collector of Provider cd-roms.
I'm looking for differents in print and packages.
You can see a sample what i mean on http://home.wanadoo.nl
I will pay for the postage.
Send me in the package you're bank account or tell me what else I can do ,
as a sort of payback( I can als o exchange with dutch cd's )

Van Eunen
Stellendamstr 65
1107 LJ Amsterdam
the Netherlands

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Voorblad: Kuns

Wo., 04 April 2001 08:29

'n Genotvolle aand - met Riaan wat ongemaklik saam met die kunstenaar op die
grond lê.
Die kunstenaar het beweer dat hy nie sy kuns hoef te verduidelik nie.
Riaan merk tereg op dat weinig mense sal verstaan wat die kunstenaar probeer
uitbeeld.
Dan was daar die kritici was Riaan afskiet as 'n ignoramus in geval van die
betrokke kunstenaar, en omdat hy gehou het van iets.

Al wat ek wil weet - as die kunstenaar iets doen om hom te laat goed voel,
en hy voel verbitterd omdat niemand hom verstaan nie, hoe op aarde gaan hy
enige genoegdoening kry as hy nie die minste moeite doen om wat hy probeer
sê sinvol aan die bree publiek bekend te stel nie?

Ek moet sê, ek was nogal teleurgesteld dat die snit nie gewys het hoe die
brandende klapper in die agterstewe ontplof nie:))))

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Voorblad

Di., 03 April 2001 06:22

So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat op
'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die persoon
nie mag nie. Kan iemand dalk vir my sê wie die ou is en hoe ek hom kan
kontak

Thanx

Riaan

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Re: Yengeni's 4x4: the plot thickens

So., 01 April 2001 16:26

Ek gaan jou nou 'n weddenskap aan - niks (NIKS) sal met Yengeni gebeur nie.
Hy weet waarskynlik op sy beurt weer meer van die ander klomp
ANC/SAKP/COSATU's-lede se vergrypinge. (Die manne wat so hard teen die
booshede van apartheid baklei het.)

"albert" skryf in boodskap news:3AC73C7B.7B8D12C4@hotmail.com...
> Now the wife of Tony Yengeni, chief whip of the ANC, Lumka Yengeni is
> also driving in a Mercedes Menz purchased as a "staff car" by Daimler
> Chrysler Aerospace South Africa....
> Read about it at
> http://www.oocities.org/southafrica2000/parliam.htm#yengeni
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Toekoms Advies vir: Meer effektiewe geestelike interpretasie Inisiatief

Sa., 31 Maart 2001 21:21

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Vryheid van godsdiens en geestelike uitdrukking.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die
Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Geestelike leiers in ons Paradys, en elders op die Planeet, asook
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Lewering en ondersteuning van geestelike en godsdienstige
raadgewing en dienste. Nauurse ondersteuning. Gemeenskap ondersteuning en
dienste. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Geestelike en Godsdienstige
leiers, oor verskeie geestelike dissiplines en gelowe. Asook kenners van die
oorspronklike tale waarin tekste geskrywe is, bv. Hebreeus, Aramees, Grieks,
ens. Om 'n meer effektiewe interpretasie aangaande grammatiese interpretasie,
numerologiese waardes van tekste in die Christelike Bybel, en algemeen aanvaarde
geloof te verhoog. Asook om verhoog te word met aanhoudende en verwagte
wetenskaplike uitvindsels. En/of die voorspelling daarvan. Om meer effektiewe
verstaanbaarheid van geestelike tekste te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word in die biblioteek in die Vatikaanstad, en
biblioteke elders op die Planeet. Om navorsing te verhoog, waar nodig, aangaande
die meer korrekte interpretasie van tekste en ondersteunende tekste van gelowe.
Om die bewyse van stellings gemaak te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Hoogstens aangeraai, om die grammatiese tekste, asook die numerologiese waarde
interpretasie van verwante tekste in die Christelike Bybel, aangaande die massa
opneem van geselekteerde individue na die hemel op 'n spesifieke datum, en die
rede daarvoor. Asook, om die verhoging van die inwinning van inligting te
verhoog indien so 'n gebeurtenis in die verlede alreeds plaasgevind het. Asook
as die moontlikheid van so 'n gebeurtenis om in die toekoms te gebeur, indien
wel. Toelatings kan ook verhoog word vir die Heilige Wil. Om regverdiging van
argumente te verhoog aangaande hierdie gebeurtenis om ooit te gebeur, indien
wel.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die profetiese interpretasie van bg.
Asook om die "Indien wel" scenario vraag om verhoog te word om bedoel te wees te
verwys na die tydelike verplasing van persone deur die lug na 'n ander
bestemming, bv. d.m.v. 'n vliegtuig. Om meer effektiewe verstaanbaarheid te
verhoog aangaande Bybelse waarhede, indien enigsins moontlik. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Waar van toepassing, ondersteuning kan ook verhoog aangaande die bewering - "ek
glo aan beide". Om meer standvastigheid en sterkte van geloof te verhoog in
verskeie gebiede. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om studie en interpretasie van gebiede waar nodig te
verhoog aangaande die daaglikse toepassing van 1 Korintiërs 12. Om meer
effektiewe verstaanbaarheid te verhoog aangaande die geestelike arena. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ondersteuning kan ook verhoog word aangaande die studie van grammatiese tekste -
in die oorspronklike taal, asook die numerologiese waarde daarvan, waar van
toepassing. Die gereelde ondersteuning van studie groepe word ook hoogstens
aangeraai. Om meer effektiewe geestelike interpretasie te verhoog, waar nodig.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met kenners van ander godsdienste in ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om wedersydse ondersteuning te verhoog
aangaande navorsing, asook meer effektiewe interpretasie van geestelike
geskrifte. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Debatte kan ook verhoog word in die Media aangaande geestelike onderwerpe. Asook
om die uitnodigings aan navorsers te verhoog aangaande die publikasie van bewyse
van grammatiese en numerologiese waarde berekeninge. Om die meer effektiewe
vorming van opinies te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe interpretering van oorspronklike tekste kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe geestelike lesings kan asemrowend verhoog word.
Groter verstaanbaarheid aangaande geestelike onderwerpe kan asemrowend verhoog
word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Verstaan die reisiger is New Age. En beskou die korrekte interpretasie van die
massa opneming om die tydelike verplasing van persone deur die lug te wees,
d.m.v. 'n vliegtuig.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Elize Botha

Vr., 30 Maart 2001 20:51

hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....

--

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Bladsye (1835): [ «    950  951  952  953  954  955  956  957  958  959  960  961  962  963  964  965    »]
Tyd nou: Di. Mei 05 04:31:28 UTC 2026