Is het Afrikaans niet aan het uitsterven? Ik krijg zo langzamerhand de
indruk dat het Afrikaans beetje bij beetje plaats maakt voor het Engels en
allerlei inheemse talen. Er is wel een groot taalmonument en heldhaftige
woorden ten aanzien van het behoud van de taal, maar is het niet zo dat het
aantal Afrikaans-sprekenden gewoon slinkt? Wanneer de oude generatie dood
is, wie zal er dan nog Afrikaans spreken?
Misschien dat ik nu iemand voor zijn/haar kop stoot, maar dat is dan jammer.
Het is een indruk die ik gekregen heb, en als die indruk onjuist is dan hoor
ik dat graag.
Ek is verbaas om geen briewe te sien oor die sokker vertrappings nie.....
Wat gaan aan jong... Rassisme in die hoogste graad.....
Hoekom het nog geen witman die skuld gekry nie. Ai dis mos baie wat
gesneuwel het, het op `n stadium soos `n slagveld in plaas van `n sokkerveld
gelyk...
Net so `n week of twee gelede kom die burgemeester van Kaapstad en seg dat
sokker nie op Nuweland gespeel sal word sonder hulle toestemming nie en die
eerste keer hoor ek dat `n kleurling as `n rassis beskou word, maar hy self
sê nee, ek kan nie `n rassis wees nie, want ek het van alle soorte bloed in
my are.. Hulle dagvaar hom toe voor die sokker raad en hy verkrimp soos `n
baba wat pap soek...."min wetende dat hy reg was????
Kyk wat gebeur toe later by `n sirkus, jammer, sokker byeenkoms...
Ek wonder wat ons gaan sien met die Wêreldbeker, want `n Afrika land moet
hom mos kry. Hoop dit is SA.....
Wil net graag van die Buitelanders op hierdie groep iets weet...
Sien julle SA nog steeds as die pragtige vooruitstrewende Land op die
Wêreldkaart wat net sonskyn en rose is met al die barbaarsheid / moorde /
armoede / MOERSE MISDAAD ens, wat aangaan. Kan ons vooruit gaan ??????
In die Burger gister net die volgende:
"Ek en ander mense het geld in ons bankrekenings wat ons nie kan verduidelik
nie. Ons is nie van plan om dit te verduidelik nie. Ons verdien dit."
So praat tony yengeni, hoofsweep van die CNA, wat midde-in bewerings van
ongerymdhede met luukse voertuie staan in die omstrede wapentransaksie
skandaal....
Groete
Frikkie
M8 en daai hollanders / nederlanders spesifiek, ek praat nie met julle nie
hoor, so asseblief hou julle bekke.....
Volgend artikel werd gepost in de nieuwsgroep be.history:
Vor 175 Jahren wurde der burische Unabhängigkeitskämpfer Paul Kruger
geboren
« Widerstand, worauf die Engländer zwei « Neuerungen » einführten,
deren
Nachbeben lange anhielten : eine Politik der verbrannten Erde und
Konzentrationslager, in denen 6000 burische Frauen und 20.000 Kinder
ums
Leben kamen, aber auch viele Schwarze, deren Rolle in Burenkrieg bis
vor
kurzem ignoriert worden ist.
Voor zover als nodig laat ik hierna toch even een vrije vertaling
volgen:
175 Jaar geleden werd de Boeren-Onafhankelijkheidsstrijder Paul Kruger
geboren.
"...tegenstand, waarop de Engelsen twee 'nieuwigheden' invoerden,
waarvan de naweeën zich nog lang lieten voelen: een politiek van de
verbrande aarde en concentratiekampen, waarin 6000 Boerenvrouwen en
20.000 kinderen om het leven kwamen, maar ook veel zwarte mensen,
wiens rol in de Boerenoorlogen tot voor kort opzettelijk werd
verzwegen".
Tot zover het volledige artikel zoals het verscheen in de ng.
Ik wil hiermee maar aantonen dat de naam Paul Kruger en de herinnering
aan die periode uit de Zuid-Afrikaanse geschiedenis ook in Europa nog
verder leeft.
Ek kan nie die opskrif oor Euthenasia kry wat ek voorheen hier gesien het
nie.
Was daar eneige bespreking daaroor?
Nederland het dit nou goedgekeur.
Ek is ten gunste daarvoor - en deeglike kontroles is nodig by die toepassing
van die wet.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Ek weet hierdie is 'n bietjie onverwerk maar ek probeer net vinnig vasstel
of daar enige aanvraag is vir Afrikaanse Tydskrif inhoud in die buiteland.
As enigiemand belangstel om onder andere Suid Afrikaanse tydskrifte in 'n
digietale form te verkry in PDF etc. antwoord hierdie pos en ek sal terugkom
met besonderhede. Hierdie is oorheersend bedoel vir Suid Afrikaners oorsee
wat maande moet wag vir verskeie Suid Afrikaanse lees produkte.
I am working on an art book on the theme of Inspiration. I would like to
find the translation of the word "Inspiration" in many different languages.
Does anyone know what the translation and meaning is in Afrikaans?
http://humanityquest.com
Exploring the human spirit through the arts
with insights into over 500 human values.
*************************************************
07/04/2001 08:32 PM - (SA)
Mandela prys die Afrikaners
Johanna van Eeden
'n Hand van versoening is gister hier deur oudpres. Nelson Mandela na
Afrikaans, Afrikaners en die Afrikaanse taalgemeenskap uitgereik. Mandela
het op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) gepraat.
Hy was die gasspreker by die toekenning van ereburgerskap van Oudtshoorn aan
die KKNK. Hy het die grootste deel van sy toespraak in Afrikaans gehou en
het 'n spesifieke boodskap vir Afrikaners gehad.
"Ek weet dat dit nie meer moontlik is om op 'n eenvoudige manier te praat
van Afrikaners as 'n eenvormige groep nie. Ek wil tog die stelling maak dat
daardie versameling mense wat ons Afrikaners noem, 'n besondere plek in ons
geskiedenis beklee."
Mandela het verwys na Suid-Afrika se swart bevolking wat van die vroegste
tye af gewikkel was in 'n vryheidstryd.
"Van al die blanke bevolkingsgroepe is die Afrikaners die enigste wat self
ook hier 'n vryheidstryd gevoer het. Hul heldhaftige teenstand teen Britse
oorheersing is legendaries.
"Daardie stryd was wel net vir die vryheid van die eie groep en in later
jare sou daardie oorwinnings gebruik word om ander te verkneg. Maar die feit
dat Afrikaners daardie ervaring van 'n vryheidstryd gehad het, bind hulle op
'n besondere manier met die res van die bevolking wat vir vryheid moes veg.
"Dat hulle hier in hierdie land moes veg vir vryheid en selfbeskikking,
beteken ook dat hulle nie 'n ander tuiste het waarheen hulle hulself
emosioneel kan wend nie. Hulle is gewortelde Suid-Afrikaners en Africans."
Mandela sê hy is bewus daarvan dat daar vroeër sprake was om 'n Afrikaanse
universiteit op Oudtshoorn te begin. Hy sê dié planne is 'n aanduiding van
die vrese wat daar in die Afrikaanse taalgemeenskap bestaan oor die toekoms
van Afrikaans as akademiese taal.
"Ek dink nie dat enigiemand in die regering kwaadgesind is teenoor Afrikaans
as wetenskaptaal nie. Daar moet egter 'n regverdige balans gevind word
tussen die regte van verskillende taalgemeenskappe om toegang te kry tot
universiteite."
Hy was verheug toe hy hoor prof. Kader Asmal, die minister van onderwys, het
dr. Jakes Gerwel aangestel as voorsitter van 'n taakgroep wat moet besin oor
die rol van Afrikaans in tersiêre onderwys. Afrikaanssprekendes kan gerus
wees dat die saak toevertrou is aan 'n man vir wie Afrikaans baie na aan die
hart lê. Die feit dat Gerwel lid is van die bruin gemeenskap, is 'n sterk
aanduiding hoe Afrikaans as 'n taalgemeenskap onder die nuwe demokrasie
gegroei het.
Die oudpresident het die KKNK bestempel as deel van die Afrika-renaissance
en 'n kosbare middel wat die onderskeie sektore binne die Afrikaanssprekende
gemeenskap tot eenheid bind.
Hy het verwys na die vroeëre onderdrukking van die bruin gemeenskap deur
mede-Afrikaanssprekendes, en gesê die KKNK het 'n groot rol te speel om die
wonde van die verlede te genees en die Afrikaanse taalgemeenskap te
versterk. Hy het die bruin mense aangemoedig om trots te wees op hul eie
geskiedenis en prestasies.
"In veranderende tye het Afrikaans ook 'n veranderende rol, en dit word
gereflekteer in die aard van hierdie fees." Hy meen dit sal deesdae vir
Langenhoven moeilik wees om nog na Afrikaans te verwys as "die enigste
witmenstaal wat nie klaar gemaak uit Europa gekom het nie" .
Die KKNK bevestig dat Afrikaans nie 'n taal vir net blankes is nie, en dat
dit boonop nie 'n Europese taal is nie: "Die KKNK dra die boodskap dat
Afrikaans en Afrikaanssprekendes onteenseglik gewortel is in hierdie land en
hierdie kontinent."
Hy verneem die Afrikaanse jeug lees nie meer "verskriklik baie Langenhoven"
nie, maar hy is nog een van daardie ouer garde wat Afrikaans geleer het deur
sy werk te lees - spesifiek werke soos Herrie op die tremspoor en
Loeloeraai.
Hi Rob,
perhaps you place your dreams with the wrong people?
The burning question is: Is there an alternative?
Yes there is:
An international Lottery operates very successfully and pays already with 2
correct numbers!
But now comes the beauty:
All winnings go into your off-shore account. You will get a debit card, so
that ONLY YOU can spend your winning WORLDWIDE, without ever entering z.a.
In other words: It is your money- nobody knows of it and it is tax FREE.
Oh, I almost forgot:
With 6 correct numbers you have a garanteed minimum of 1.000.000,00 US$
If you are interested, let me know.
Regards
Ray
PS. Give my regards to Durbs!
#############################################
Going Platinum. Die Cash- maschine of the future!
The future starts in April.You too can start earning NOW.
THERE IS A "MONSTER" IN CYBER COUNTRY AND IT'S GAINING MOMENTUM! THIS
GIGANTIC SNOWBALL IS GOING TO ROCK US OFF OUR FEET, ALONG WITH THE ENTIRE
INTERNET WORLD!
IT IS YOUR BEST OPPORTUNITY FOR EARNING RESIDUAL INCOME ON THE INTERNET AT
THIS MOMENT IN TIME!
Check at:
www.goingplatinum.com/member/welcom
"Rob" schrieb im Newsbeitrag
news:3AB31D20.C375BD7C@yebo.co.za...
> I'm wondering if there is a problem on the www.nationallottery.co.za
> site..it seems that the file with the complete lotto draw results
> contains no draw results.
>
> I got in touch with the Lotto people via email and 2 days ago, but no
> response , nor was the problem fixed (it must have been there since at
> least Sunday 11 March 2001, how's that for poor service hahaha).
>
> I've checked every browser setting in Netscape and I.E that I could
> think of, scanned my drives for rogue/temp winningnumbers.csv files , so
> I could download a fresh copy from the lotto website..it still has no
> numbers in the downloaded file.
>
> So..I'm pretty sure the problem isn't on my pc.
>
> I'm wondering if anyone else has the same problem.
>
> here is the offending url :
> http://www.nationallottery.co.za/Downloads/winningnumbers.cs v NB!
>
> NB! NB! NB! Backup your previous copy of winningnumbers.csv before
> downloading the latest one !
>
> ..Otherwise .. You'd end up like me , who trustingly downloaded an empty
> file.
>
> PS: Could anyone post a good copy of winningnumbers.csv to the NG.It's
> only about 7K , I'd really apprecite it.
>
>
> Thanks
>
> Rob