Hoe gaan dit? My name is Ken and
I'm from the U.S. (Chicago -- I'm a
24 yr. old college grad) and I'm currently
learning Afrikaans (it's not that good
...... yet). However, I have a great interest
in South Africa -- it's many cultures and
especially Afrikaans (I studied Dutch for a
year which is pretty similar).
Anyway, I love the Stormers!! I rarely get
to watch them, but I keep up on their
doings through the internet. If anyone
is interested in corresponding with me,
please do (either about rugby or
Afrikaans/South Africa ......or whatever!)
Jy moet onthou dat die uitsprake in die pre 1994 era gemaak is!
Dit gee jou 'n idee dat die ANC nie so moreel op die hoë grond was as wat
hulle aan die wêreld propageer nie. Ek dink eintlik dat ons nou 'n selfs
meer immorele regering het.
Onthou, swart mense in SA het baie meer goeie dinge gehad as die res van die
Afrika lande. Ek gaan nie nou debat voer oor my redes nie. Ek kan wel sê dat
die redes bestaan en dat nie almal self beskikking kan hê net vir die sommer
so nie.
Dit help veel Afrika is nou verantwoordelik vir homself, maar kan nie die
mas opkom nie.
Voor jy egter die storie spin dat ek rasisties is as ek dit sê, moet ek
egter noem dat Afrika geen bewyse tot die teendeel gegee het tot hede nie.
Dus is dit nie rasisties nie, maar die waarheid totdat 'n teen waarheid
bewys word. As jy swart is, is dit jou plig om dit uit te wys as so waarheid
bestaan. Noem een land in Afrika met meer infrastruktuur en beter bestuur as
apartheid SA.
Jy mag nie die nuwe SA gebruik nie, want die regering het nog niks begedrae
wat nie alreeds hier bestaan het nie.
Groete
Logic
Baba Mung skryf in boodskap news:dnXz6.319$Fm4.130590@news2-win.server.ntlworld.com...
>
> Logic wrote in message
> news:9ao22j$rv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> 11.12 Why do I refer to these public utterances by the ANC leadership? What
>> is their relevance to the actions of the South African Defence Force? The
>> Commission should keep in mind that neither the actions of MK, nor the
>> actions of the South African Defence Force occurred in isolation. Members of
>> the South African Defence Force were kept informed of the statements by the
>> ANC. Their sense of morality was obviously shaped and influenced by the
>> sentiments expressed by the ANC leadership. This should be taken into
>> account when the bona fides of the actions of members of the South African
>> Defence Force is considered.
>>
>
> Moral dapravity was characteristic of many in government, the police, and
> the army long before the statements you refer to.
>
> BM
>
Nada ek Magnus Malan se stuk aan die Waarheidskomissie gelees het, het ek
iets besef wat ek al lankal weet. Ons land lewe so verdomp in die verlede,
dat ons (veral die swart mense) bereid is om ons toekoms te verbrand om net
die verlede te kan onthou.
Nou moet jy jouself vra hoekom is die swart mense so naarstigtelik uit
daarop om die verlede te herroep?
Dis eenvoudig:
1) Die ANC herinner almal daaraan om herverkiesing te verseker
2) Die swart ideoloe herroep die verlede om hulle sogenaamde morele
staanplek in die wereld te verklaar.
3) Dis jammerlik al waarop swart Afrika kan trots wees, die sogenaamde
suksesvolle revolusie teen die wit heersers in Suid Afrika. Hulle vergeet
egter heel gemaklik dat dit nie die ANC se swak terroriste was wat ons laat
oorgee het nie, dit was ons eie wit broers en susters in Europa wat ons
seergemaak het, soos net jou eie bloed jou kan seermaak. 'n Tipiese rugsteek
verhaal.
Die swart Afrika, kry ook hulle mag deur die konstante wan voorstelling van
Apartheids doelstellings aan meestal oningeligte liberale westerlinge wat
net iets soek om hulleself mee besig te hou. Westerlinge het nou maar
eenmaal daai swakheid om mense van ander rasse jammer te kry by geleentheid.
Veral as dit hulle internet politieke agendas bevorder.
As ons nie sanksies teen ons gehad het nie, het ons die ANC lag lag aan sy
kort krulletjies opgetel en uit die kontinent uitgesmyt.
Ek herhaal weer wat ek in 'n vorige "post" gesê het. Ons moet nog nie te
trots wees op die nuwe Suid Afrika nie. Die spreekwoordelike popo het 20
jaar later eers die waaier getref in Zimbabwe. Vandag juis hoor ek hoe die
mense in die Noord Provinsie vra vir dieselfde land onderskepping soos in
Zimbabwe.
"It aint over till the fat lady sings"
Die geskiedenis het ons al telke male (in afrika se geval elke keer) geleer
dat net omdat die wêreld dink iets moet SO wees, dit nie noodwendig SO gaan
werk nie. Die weste is baie skuldig daaraan.
Dit is tyd dat Afrika se swartes wys dat iets in hulle steek. Ek ken so paar
swart mense wat regtig die pas kan volhou, maar van die meerderheid is ek
nie so seker nie.
Sodra die meerderheid nie kry wat hy wil hê nie (en dit is waar die gevaar
vir ons land lê) raak hy lus vir 'n "struggle" en wil dan net alles wat wit
is, insluitend die arme wolke in die lug moor.
Hier is 'n gedagte om aan te kou. Sê nou maar ons gee al dit wit bewoonde
grond aan swartes en ruil plekke met hulle. Wat dink jy is die kans dat die
wit mense weer bo gaan uitkom en die swart mense in Afrika, nie maar weer
gaan skreeu dat ons rasiste is nie, en dan net eenvoudig weer wil plek ruil
nie?
Ons kan net nie hier wen nie. Miskien het ons broeders en susters in Amerika
en Europa dit voor ons besef. Miskien moet ons maar goed vat en voertsek
soos die ANC wil hê en dan die hele Afrika vir die swart mense los. Dan kan
hulle mos maar doen wat hulle wil, of hoe?
Sodra 'n wit man iets reg doen in Afrika, wil een of ander Afrikaan dit hê!
As dit rasisties klink, laat dit dan maar so klink. Ten minste is dit die
waarheid. En die waarheid is baie meer belangrik as watse oortuigings jy ook
al mag hê!
Hierdie kom van die web blad wat heel onder aan die teks gelys word.
Insiggewende leesstof.
- - - - - - - - - - - - - - - - - -
PUBLIC STATEMENTS BY THE ANC LEADERSHIP:
11.1 At the end of 1980 the ANC became a signatory of Protocol 1 of 1977 of
the Geneve Convention of 1949, whereby it committed itself to direct its
future actions in South Africa against military or hard targets only -
articles 1, 52(1) and 57 being especially relevant.
11.2 In the same year Mr Thabo Mbeki, as a member of the National Executive
Committee of the ANC, formulated the ANC's position as follows:
"We can't fight a bush war in South Africa. Look at the map. It is all
developed. There are roads, radios and landing strips everywhere. This is
not Angola or Mozambique. We do not have forests. The (military) machine
would smash us if we tried to send in an army from outlying areas. Also, 87%
of the Whites are in towns and cities. Our masses have to serve as our bush.
The Black community is our bush."
Wat is die werklike toedrag van sake i.v.m daai rugby ouens wat vermoedelik
daai arme klong des moers geslaan het? Het die klong die grond onwettig
betree? Ek weet dit is geen rede vir moord nie, maar ek wil eintlik net weet
of die SABC/ANC die regte woorde gebruik in die nuus. Was dit jag of was dit
steel?
As jy kan sê, doen dit seblief. As daai manne die klong vermoor het, moet
hulle sit. Ek sukkel nogsteeds om te sien waaroor die bohaai by die hof
gaan? Wat is die verskil tussen 'n groep wit mans wat 'n swart man vermoor
en 'n groep swart mans wat 'n wit man vermoor? Sinneloos!
Miskien moet hulle pleit dat hulle diefstal as oogmerk gehad het. Hulle kan
sê hulle wou die klong se vangs roof. Dan kan hulle ook 'n opgeskorte vonnis
kry en vrygelaat word met elkeen 'n hand vol kondome.
Net 'n sarkastiese gedagte oor die stand van sake.
Laat weet my egter wat die situasie was met die klong op die plaas. God
behoed sy siel.
Ek sien in die nuus dat Mugabe hulle nou voorwaar 'n skansmuur gebou het
rondom die vrye pers in Zim. Miskien sal daai dametjie wat ek nou al talle
male so sien tjorts praat het hier in die nuusgroep (ek dink sy woon in
Kanada... Gloudina iets) miskien iets kronends oor die Mugabe held van
Afrika kan sê.
Dit is mos 'n goeie ding dat die helde van "swart bevryding" sulke diktatore
word, nie waar nie Gloudina? Maak jou sekerlik sommer lus om daai slegte
kanada te verruil vir 'n warm bos klos hier in goeie ou Afrika. Wanneer klim
jy op daai bekroonde Ghana airways en vlieg huis toe?
Mbeki gee toe sommer homself ook die "Nobel Peace Prize" vir sy
"suksesvolle" stille diplomasie in Zimbabwe. Klink vir my maar bra na 'n
hans kuiken wat in sy broek poef en sê hy het 'n eier gelê. Wanneer sal die
self bekroonde genie van die "Afrika Renaisance" wakker skrik en besef dat
sy IK 19 is en nie 91 nie. Maar hoe verklaar jy dit vir 'n man wat
oënskynlik disleksies is. Kyk net hoe gaan hy aan oor VIGS en diesulke
dinge! Skaamteloos. Maar nee, Afrika en sy mense ry die wit rassisme ding in
sy peetjie in. Min weet daardie mense dat daai ryding net eenrigting gaan.
Reguit na sy moer!
Ek moet miskien vir ou Thabo 'n briefie skryf en mooi by hom hoor wat nou
regtig sy planne is vir die Nuwe SA. Gaan hy hom vinnig of stadig opvoeter?
Iemand het een keer vir my 'n oulike storie vertel van die padda wat in 'n
warm pan lê en dink hoe lekker warm die water is. Teen die tyd dat hy
doodkook, is dit te laat vir klaas. SA is daai paddatjie. Ek hoop net die
Here kan ons lei om nie te brand nie.
Ek sal graag konstruktiewe gesprekvoering oor my besondere woorde wil hê.
Selfs van die geharde helde van Afrika.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe maatstawwe geneem aangaande die
produksie van militêre toerusting en wapens. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Ontwikkelaars en vervaardigers van verdedigings stelsels in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aflewering en ondersteuning van
wapens aan Verdedigings Sektore. Aanhoudende navorsing, waar nodig. Opleiding
vir verhoogde beskerming van Regerings en ander institusies. Ekonomiese en
sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
G7/G8 lidlande. Asook vervaardigers, ontwikkelaars en navorsers in die Wapentuig
en Verdedigings industrieë. Om die verhoging van toekenning en/of bepaling van
prioriteite en toelatings aangaande die ontwikkeling van veral veel gesogte
verdedigings stelsels, asook die toelating en verspreiding van tegnologie regoor
die Planeet. Om die korrekte gebruik van toegelate Verdedigings stelsels regoor
die Planeet te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Die vorming, en gereelde bywerk, en sekure verspreiding van inligting aan
toegelate persone, deur 'n rekenaar aangedrewe bron van kennis – databasis - kan
ook verhoog word. Om die verhoogde berging, ontwikkeling en verspreiding van
hoogs gesogte tegnologie, ontwikkelaars, vervaardigers en verspreiders van
verdedigings stelsels te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog met ontwikkelaar(s) van 'Die
Vernietiger' (eie vertaling) patroon inisiatief. Geglo om deur lede van die
Denel verdedigings groep geken en/of aanbod aan bg. gemaak te wees. Verkieslik
om inisiatiewe in hierdie verband alleenlik deur Departement 3 (Verenigde
Koninkryk) en Majestic 12 (VSA) lande verhoog te word. (Lees asb. die paragraaf
in hierdie bydrae aangaande 'Reëls aangaande hierdie diens' vir aanvaarde
praktyke om nagevolg te word aangaande die lewering van hierdie diens.)
Ontmoetings kan ook verhoog word met ander derde party navorsers en
ontwikkelaars van verdedigings stelsels. Om besprekings en verhoogde proto
tipering te verhoog aangaande verwagte potensiaal, asook lang termyn moontlike
aangaande effektiewe gebruik, indien enige, soos nodig. Die betaling van
hereregte kan ook verhoog word, soos nodig, ongeag die gebruik daarvan – indien
enige, indien ooit, indien wel, om verhoogde gewaarborgde inkomste te verhoog
aan derde party ontwikkelaars. Om voordelige verhoudinge te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met ontwikkelaars van verdedigings stelsels.
Asook uitnodigings aan aanstaande navorsers. Om die navorsing te verhoog
aangaande die ekonomiese toepassing / gebruik van militêre tegnologie, bv. die
gebruik van skandering tegnologie toegepas om alle streep gekodeerde items in 'n
supermark trollie te skandeer. Om die profytvolheid van militêre navorsers te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Die aanhoudende simulering van toepassing van tegnologie kan ook verhoog word.
Hoogstens aangeraai, om die insluiting van derde party ontwikkelings te verhoog.
Die deelname van deskundiges kan ook verhoog word. Asook om die voorlegging van
resultate te verhoog aan Planetêre ontmoetings. Om meer akkurate besluitneming
te verhoog aangaande die produksie en verspreiding van verdediging stelsels,
regoor die Planeet. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Uitnodigings en ondersteuning, indien benodig, kan ook verhoog word aan militêre
personeel en/of hoë vlak militêre besluitnemers wat wil deelneem aan vredes
onderhandelings. Om die suksesse van vredes inisiatiewe te verhoog, waar nodig.
Ten voordeel van alle betrokke partye.
Die aanpassing van beplanning en begrotings inisiatiewe, veral oor 'n lang
tydperk, kan ook verhoog word, vir verskeie sektore, waar nodig. Die klem kan
ook verhoog word na gelang van aangaande verhoogde ekonomiese suksesse. Om die
beskerming van bates en eiendom te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Ondersteuning en onderhouding van meer effektiewe pariteite op verskeie vlakke
kan asemrowend verhoog word.
Benodigde ontwikkeling van stelsels kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe beheer aangaande ontwikkeling van nuwe stelsels kan asemrowend
verhoog word.
Ondersteuning van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Reëls aangaande hierdie diens:
Verstaan dit is teen die reëls om die identiteit van die reisiger te onthul. En
word glad nie aangeraai nie. Individue wat dit wel doen, kan opgespoor word, en
kan self met die Internet Polisie in kennis maak aangaande enige oortredings van
enige soort aangaande die lewering van hierdie diens. Die ongemagtigde
bekendmaking van verdedigings geheime word verstaan om 'n kriminele oortreding
te wees. En die gebruikmaking van hierdie diens om so te doen word nie aangeraai
nie. Verstaan wanneer inligting ontvang is, is geen dokumente geteken aangaande
die geheimhouding van inligting, asook geen verstandhouding om inligting geheim
te hou nie. Inligting word hierby gedeel in die goeie geloof aangaande die
toepaslike implementering van hierdie inisiatief. Wil graag inniglike dank en
waardering uitspreek vir die ondersteuning ontvang, aangaande die lewering van
hierdie diens – om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal – Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Kaptein Hindon en sy makkers aan boere kant het lekker treine gesaboteur om
die Ingelse 'n hou of twee in die ribbes te gee.
Lekker om daai stories te lees
Logic
skryf in boodskap news:3ACCA59F.7D7ECD56@home.com...
> On April 5, 1901 the Globe and Mail reported
> that in South Africa Boer troops were active in
> destroying trains.
>