2 tert apples, geskil en gepit
1 Kg tamaties, geskil
2 medium uie
200g sultanas (fyn gemaak)
200 g suiker
400 ml asyn
15 ml (3 teelepels) moster
15 ml (3 teelepels) gemer
15 ml (3 teelepels) sout
1 ml (1/4 teelepel) cayenne peper
Maak 2 liters
1) Meng al die bestandele (behalwe die sultanas) in 'n groot pot. bring tot
kook en prut dan
tot die tamaties en apples sag is (roer nou en dan).
2) Liquidise (of sif in growe sif) om 'n puree te form. Sit terug op stoof.
3) Roer sultanas in en bring tot kookpunt. Prut totdat die regte teksteer
behaal is. Sit en skoon gesteriseerde bottles en en seël onmiddelik.
3 Kg groen mangoes (dun gesny)
250 Kg pitlose roesyne
400 g suiker
1 litre asyn
5 ml fyn gemmer
5 ml sout
(daar kan 1-2 ml caynne peper bygevoeg word)
Maak 4 litre
1) Sprinkle sout oor die mangoes en sit in groot pot. Tesame met al die
bestandel.
2) Bring tot kookpunt en prut (sonder deksel) totdat die chutney begin
dikkerig word.
3) Sit in bottels en seël.
Skil en sny die perskes stukkend ( gewoonlik dun skywe). Kap die uie fyn.
Meng al die bestanddele, bind die wonderpeper in 'n kaasdoeksakke en voeg
dit by.
Kook dit 30 minute , of langer, in die asyn tot dit sag is en die gewensde
dikte het. verwyder die wonderpeper.
Bottel & verseel terwyl dit warm is.
Skil die kwepers, verwyder die pitte en sny die vrugte in stukkies.
Kook dit in asyn tot dit sag is, en vryf met dit met 'n houtlepel deur 'n
sif.
Kap die rissies, die uie en knoffels fyn, voeg dit by die kwepermengsel en
meng dat dan met al die ander bestanddele
Kook omtrent 30 minute stadig totdat dit dik genoeg is. Indien benodig, kan
meer asyn bygevoeg word.
Bottel en verseel terwyl dit warm is.
Skil en sny die piesangs in skyfies ( obviously)))
Meng al die bestanddele en kook dit 1 1/2 tot 2 uur lank in die asyn.
Bottel en verseel dit terwyl dit warm is.
Algemeen:
Geen metaal moet met die blatjang in aanraking kom terwyl dit gekook of
gebêre word nie.
Bedek dit met 'n dun lagie was of 'n lagie waspapier as die houers
bottels) metaaldeksels het.
Goeie nuus vir Danielle ( ek weet ook nie alles nie)
Blatjang word gemaak deur vars of gedroogde groente of vrugte met asyn en
speserye te kook tot dit so dik soos sagte jam is ( konfyt moet 'n nuwe
woord wees:)))
1) Appelkoosblatjang
Bestanddele:
100 Appelkose ( gedroog of vars); 1 groot ui, 1/2 knoffel, 2 1/2
pond suiker ( 5kg - en ek sal ligte bruin suiker gebruik)
1 teelepel Cayenne peper ( rissiepeper), 1 eetlepel sout,
2 eetlepels fyn gemmer, 1 teelepel mostert, 1 bottel asyn ( ek sal
bruin asyn gebruik)
Metode:
As gedroogde appelkose gebruik word, week hulle oornag in koue water en kook
in dieselfde water totdat dit sag is. ( ontdroog in SocAfr:)) )
Rasper of kap die ui en die knoffel fyn, en kook dit omtrent 10 minute lank
in die asyn totdat dit sag is.
Voeg die suiker, sout en speserye by die vrugte en kook dit 30 - 60 minute
lank in die asynmengsel tot dit dik genoeg is. Roer dit af en toe om te
voorkom dat dit brand ( nie te veel nie - Sakkie sê so)
Gooi dit in warm, skoon droë bottels en verseel dadelik.
> Wouter:
> En onthou, my analise van jou kom nog, ek laat jou eers 'n rukkie worry
;-)
Danielle:
Hehehehe....ek worry niks. Die finale analise was laas as sulks:
1. Ferdi - het hy my geklassifiseer as . . . iemand met 'n baie lae IQ en
bitter klein woordeskat.
2. Die Gloudiniaanse analise was bietjie meer omvattend en beskrywend:
Kortliks is ek leeg, boring, 'n swyn en drek, 'n nuutjie wat Americans
probeer out-American, verkleurmannetjie, jaloers, holografiese faset
en jellievis en platanna.
Wouter: Dit klop nie met my voorlopige analise nie, maar ek behou natuurlik
al my regte in dié verband. ;-)
Danielle: Onlangs was ek ook beskuldig van glibberig wees
Wouter: Meer so as jy op die piek van ontdroging is ?
Danielle : - jy moet maar onthou dat ek daardie bitter klein woordeskat het,
so dit gaan maar sukkel soms!. :-)
Wouter: Dis oukei, Oom Wouter verstaan ;-)
> Maar ek wonder nog hoe de duiwel jy die Eendrag in my gesien het?
> Sê maar, my renostervel kan dit hanteer.....
Danielle : LOL! Steur jou asseblief nie aan my gebabbel nie, Plaasvark. Dit
was 'n raaiskoot. :-))
Wouter : Ja, en die pous is 'n protestant . .
> In my tyd (1965-68), ek vermoed so 'n bietjie voor joune,
Danielle : O jaaa...laaaaank voor my tyd Oom Wouter. Nee, ernstig - jy is
presies 10 jaar agter my! :-)
Wouter: Wat? Jy is nie ernstig nie, 10 jaar voor my tyd daar het Eendrag nog
nie eers bestaan nie. Jy is nie dalk besig om te fantaseer en bedoel dat ek
presies 10 cm agter jou is nie?? Ek weet julle werk in duime daar in
Zj�zja, maar presies 10 duim sou 'n mindere fantasie impliseer, en dit
strook nie met jou profiel in my voorlopige analise nie :-)
> Wat is jou beeld van Eendrag? Dalk soos die wat ek destyds van
> Wilgenhof gehad het?
Danielle : Ek sê liewers niks, want - cave quid dicis, quando, et cui -
beware what you say, when and to whom. :-))))
Wouter : Jy sê eintlik nogal baie met hierdie "niks" - ek verstaan. En dis
nie 'n sensitiewe area nie :-)
Die spulletjie krimp so effens heelwat op ja, maar darem nou nie heeltemal
nie...
Soos die twee tantes wat besluit het die lewe in die ouetehuis is te saai en
eentonig. Besluit hulle twee om te 'streak' in die gang af tot by die
teekamer en terug nas hul kamer. So gesê, so gedaan. Beweeg hulle toe in
die gang af, draai om in die teekamer. Oom Hans en oom Maans sit daar oor
hulle kieries en sug.
"Hans, verbeel ek my of het die twee nou vanoggend nuwe rokke aan of wat?"
"Gaats Maans, dit lyk my nogal so, maar wat hulle ookal aan het, is maar erg
gekreukel"
Thys oppie Bos (frans, nie fransina nie, nog nie Arthur-deur-die-ys-gestort
gedoen nie)
skryf in boodskap news:3B279F7B.CF5233F4@home.com...
> Thys de Wet wrote:
> Thys, wil jy my nou vertel dat dit geheel en al entoet en taal verdwyn in
> ekstreme koue?
Danielle was so gaaf om vir my uittreksels te stuur van bydraes deur
Gloudina gepos op die nuusgroep van die jare toet - sodat ek meer inlgting
oor Adams Mission en College kon kry.
Sy het toe meer van Adams Mission vertel, so ek neem aan my vrae oor dit was
vir haar vervelig - sy het dit al hier beantwoord jare gelede.
Leendert was toe die een wat die vrae gevra het, en hy het antwoorde gekry.
Ek weet ek sien nie altyd antwoorde hier op die ng nie - so ek kan nie sê
Gloudina diskrimineer teen my nie:))))
Ek sou nie gevra het as ek nie geweet het nie - en dit is nou nie in my
geaardheid om in argiewe rond te krap nie. As ek iets wil weet, vra ek die
persoon. As ek nie antwoord kry nie, vra ek 'n ander.
Dit is die vinnigste manier om inligting te kry, en dan kan ek daaroor
probeer dink.:)
Voordat dit 'n ellelange stuk raak - net dit:
My afleiding kan miskien verkeerd wees, maar Gloudina se haatspraak en
veralgemening teenoor wit Afrikaner Omies kan vierkantig voor die deur van
hoofsaaklik een persoon ( en sy vrou) gelê word.
As dit een van die gevolge is hoekom ons nou hier so onder haar moet ly,
dan
moet daardie snaar voor die TRC gedaag word.
Dit beteken nog nie dat sy nie hier op die ng mag glimlag nie;))
Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat baie
van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )