Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Mango chutney
Mango chutney [boodskap #44173] Do, 14 Junie 2001 09:49 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
3 Kg groen mangoes (dun gesny)
250 Kg pitlose roesyne
400 g suiker
1 litre asyn
5 ml fyn gemmer
5 ml sout
(daar kan 1-2 ml caynne peper bygevoeg word)

Maak 4 litre

1) Sprinkle sout oor die mangoes en sit in groot pot. Tesame met al die
bestandel.
2) Bring tot kookpunt en prut (sonder deksel) totdat die chutney begin
dikkerig word.
3) Sit in bottels en seël.
Re: Mango chutney [boodskap #44273 is 'n antwoord op boodskap #44173] Vr, 15 Junie 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, jy moet nou begin dink soos die Amerikaners. GROOOT!!!!!
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:2g4jit8o7upojaelcujckoli0t03cjhenh@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 11:49:04 +0200, "Ernest"
> wrote:
>
> Baie dankie vir die resepte Ernest. Mangoes is iets wat ek nogal
> maklik hier kan kry.
>
> Net een vragie
>> 3 Kg groen mangoes (dun gesny)
>> 250 Kg pitlose roesyne
>
> Rerig so baie rosyne? Is ek reg om te dink dat dit dan sowat 550 lb
> is?
> Hoe groot is daai chutney kookpot van jou? :-))))
>
Re: Mango chutney [boodskap #44327 is 'n antwoord op boodskap #44173] Vr, 15 Junie 2001 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kyk - as ek nog net een meer blatjang resep sien gaan ek net hier siek
word... Kuberkots?

"Danielle" skryf in boodskap news:sq5jito9ta04vuaoh6bkl1ghgi3j4obnl8@4ax.com...
> On Fri, 15 Jun 2001 07:04:28 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Danielle, jy moet nou begin dink soos die Amerikaners. GROOOT!!!!!
>
> LOL! Nee, man dis meestal die Texans wat so dink!! Die dêm Texans.
> Hulle moes 'n onafhanklike staat gebly het...anyway...:-)))))
> My probleem is waar om al daai rosyne te koop met 'n reguit gesig, en
> dan - hoe moet ek dit by die huis kry? En dan sal ek dit nog moet
> verduidelik aan my gesin!! Ek is al klaar in die moeilikheid oor 'n
> stoel wat ek gekoop het en nie meer wil he nie, maar nie kan terugvat
> nie, want ek kan hom nie in weer in klein genoeg stukkies kry om in
> die oorspronklike doos te pas nie! :-) Alles wat mens hier koop is
> mos "self assembly". Nou ja....such is life...:-)
>
Re: Mango chutney [boodskap #44344 is 'n antwoord op boodskap #44327] Vr, 15 Junie 2001 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ontspan:))) Of het jy 'n voorraad sleutelborde?:)))
Wat van 'n Piekel reseppie of twee?:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2a01d8$0$250@helios.is.co.za...
> Kyk - as ek nog net een meer blatjang resep sien gaan ek net hier siek
> word... Kuberkots?
> "Danielle" wrote in message
> news:sq5jito9ta04vuaoh6bkl1ghgi3j4obnl8@4ax.com...
>> On Fri, 15 Jun 2001 07:04:28 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Danielle, jy moet nou begin dink soos die Amerikaners. GROOOT!!!!!
>>
>> LOL! Nee, man dis meestal die Texans wat so dink!! Die dêm Texans.
>> Hulle moes 'n onafhanklike staat gebly het...anyway...:-)))))
>> My probleem is waar om al daai rosyne te koop met 'n reguit gesig, en
>> dan - hoe moet ek dit by die huis kry? En dan sal ek dit nog moet
>> verduidelik aan my gesin!! Ek is al klaar in die moeilikheid oor 'n
>> stoel wat ek gekoop het en nie meer wil he nie, maar nie kan terugvat
>> nie, want ek kan hom nie in weer in klein genoeg stukkies kry om in
>> die oorspronklike doos te pas nie! :-) Alles wat mens hier koop is
>> mos "self assembly". Nou ja....such is life...:-)
>>
>
Re: Mango chutney [boodskap #44391 is 'n antwoord op boodskap #44173] Sa, 16 Junie 2001 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Oeps, mens sal dink 'n K min beteken (tensy twee van hulle verdeel word met
'n A). Lees dit asseblief sonder die K. Dit is gram.

Ernest

"Danielle" skryf in boodskap news:2g4jit8o7upojaelcujckoli0t03cjhenh@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 11:49:04 +0200, "Ernest"
> wrote:
>
> Baie dankie vir die resepte Ernest. Mangoes is iets wat ek nogal
> maklik hier kan kry.
>
> Net een vragie
>> 3 Kg groen mangoes (dun gesny)
>> 250 Kg pitlose roesyne
>
> Rerig so baie rosyne? Is ek reg om te dink dat dit dan sowat 550 lb
> is?
> Hoe groot is daai chutney kookpot van jou? :-))))
>
Re: Mango chutney [boodskap #44418 is 'n antwoord op boodskap #44391] So, 17 Junie 2001 06:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons wag vir Danielle om ons te vertel van haar rosyntjieblatjang met 'n vae
mangosmaak:))))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b2b557c.0@news1.mweb.co.za...
> Oeps, mens sal dink 'n K min beteken (tensy twee van hulle verdeel word met
> 'n A). Lees dit asseblief sonder die K. Dit is gram.
>
> Ernest
> "Danielle" wrote in message
> news:2g4jit8o7upojaelcujckoli0t03cjhenh@4ax.com...
>> On Thu, 14 Jun 2001 11:49:04 +0200, "Ernest"
>> wrote:
>>
>> Baie dankie vir die resepte Ernest. Mangoes is iets wat ek nogal
>> maklik hier kan kry.
>>
>> Net een vragie
>>> 3 Kg groen mangoes (dun gesny)
>>> 250 Kg pitlose roesyne
>>
>> Rerig so baie rosyne? Is ek reg om te dink dat dit dan sowat 550 lb
>> is?
>> Hoe groot is daai chutney kookpot van jou? :-))))
>>
>
Vorige onderwerp: Bobotie resep
Volgende onderwerp: resep vir ontbijtkoek/peperkoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:31:36 MGT 2024