Koos Kombuis wil beweer hy is André le Toit ( dink ek - ek weet daar is nie
'n du nie)
Hy het gereeld by die Spur en die Tuine Inkopiesentrum gesit en koffie drink
en sy gedagtes neergeskryf.
Moes Lisa se Klavier gewees het, want hy was gewoonlik saans daar:))))
Nee, ek ken hom nie. Het hom net daar gesien en vir hom hallo gesê voordat
ek geweet het hy beroemd sou raak:))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:sjpcitok4v0st80tsf9sf96qcir7jffh66@4ax.com...
>
> Is dit kopiereg skending om lirieke te plaas op 'n nuusgroep as dit
> reeds openlik beskikbaar is op die Internet?
>
>
> SWART SEPTEMBER
>
> Plant vir my 'n Namibsroos, verafgelee Velvitchia
> hervestig hom in Hillbrow en doop hom Kayalitcha
> September is die mooiste, mooiste maand
> viooltjies in die voorhuis en riots oral in die land
> Die aand was vrolik om die vure, Gatiep was olik by die bure
> Die tyres het gebrand daar aan Mannenburg se kant
> al die volk was hoenderkop, die Caspers was vol guns gestop
> en die vroue by die draad het eerste die gedruis gehoor
> tjank maar Ragel oor jou kind, die boere het hom doodgemoer
> Groot masjiene oor die land, September '84
> die seisoen wat brand en aanhou brand,'n lente bleek en dor
> waar swartes sonder pas nog skuifel langs die mure
> en Niemandsland se as nog waai oor Niemandsland se vure
> Die swarte sonder pas, ja die swarte sonder pas
> skuifel langs die mure, verlustig hom in derde klas
> In Langstraat waar die cafes nog oop is tot laat in die angry nag
> het ek my dolla slap tjips gaan koop ek moes half an hour staan en wag
> Van Tafelbaai tot in Transvaal loop hensoppers weer deesdae kaal
> maar is jy wit, bruin, swart of geel, kak almal in die symste taal
> Sou jy haar nog liefhe, die ongerymde moedertaal
> besef jy sy's met clones en pigeons landwyd op die paal
> Oooe, die hart is bitterkos, oooe, met pap en wors
> dat liefde so tot haat kon gis, dat reforms so kon afwas
> Gonna, AIDS en sifillis groei wild waar eens beloftes was
> Groot masjiene oor die land, September '84 wat oorkook in 'n
> noodtoestand
> 'n lente bleek en dor
> waar swartes sonder pas nog skuifel langs die mure
> en Niemandsland se as nog waai oor Niemandsland se vure
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
> Luister maar wat Verwoerd in die toespraak sê:
> Die lone wat blanke onderwysers verdien is glad nie 'n bruikbare
> of toelaatbare kriterium vir die Bantoe-onderwysers nie."
Gloudina : En hierdie man is in Nederland gebore.
Wouter : Ek het mos gesê ons het apartheid van die Nederlanders geërf :-))
"krokkie" skryf in boodskap news:3b287a69$0$228@hades.is.co.za...
> "It's the only type of cooking a 'real' man will do".
> When a man volunteers to do such cooking, the following chain of events is
> put into motion:
> 1. The woman goes to the store.
> 2. The woman fixes the salad, vegetables, and dessert.
> 3. The woman prepares the meat for cooking, places it on a tray along
> with
> the necessary cooking utensils, and takes it to the man, who is lounging
> beside the grill, drinking a beer.
> 4. The man places the meat on the grill.
> 5. The woman goes inside to set the table and check the vegetables.
> 6. The woman comes out to tell the man that the meat is burning.
> 7. The man takes the meat off the grill and hands it to the woman.
> 8. The woman prepares the plates and brings them to the table.
> 9. After eating, the woman clears the table and does the dishes.
> 10. The man asks the woman how she enjoyed "her nightoff." And, upon
> seeing
> her annoyed reaction, concludes that there's just no pleasing
>
> some women.
>
2 tert apples, geskil en gepit
1 Kg tamaties, geskil
2 medium uie
200g sultanas (fyn gemaak)
200 g suiker
400 ml asyn
15 ml (3 teelepels) moster
15 ml (3 teelepels) gemer
15 ml (3 teelepels) sout
1 ml (1/4 teelepel) cayenne peper
Maak 2 liters
1) Meng al die bestandele (behalwe die sultanas) in 'n groot pot. bring tot
kook en prut dan
tot die tamaties en apples sag is (roer nou en dan).
2) Liquidise (of sif in growe sif) om 'n puree te form. Sit terug op stoof.
3) Roer sultanas in en bring tot kookpunt. Prut totdat die regte teksteer
behaal is. Sit en skoon gesteriseerde bottles en en seël onmiddelik.
3 Kg groen mangoes (dun gesny)
250 Kg pitlose roesyne
400 g suiker
1 litre asyn
5 ml fyn gemmer
5 ml sout
(daar kan 1-2 ml caynne peper bygevoeg word)
Maak 4 litre
1) Sprinkle sout oor die mangoes en sit in groot pot. Tesame met al die
bestandel.
2) Bring tot kookpunt en prut (sonder deksel) totdat die chutney begin
dikkerig word.
3) Sit in bottels en seël.
Skil en sny die perskes stukkend ( gewoonlik dun skywe). Kap die uie fyn.
Meng al die bestanddele, bind die wonderpeper in 'n kaasdoeksakke en voeg
dit by.
Kook dit 30 minute , of langer, in die asyn tot dit sag is en die gewensde
dikte het. verwyder die wonderpeper.
Bottel & verseel terwyl dit warm is.