Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Archives: June 18, 1901

Wo., 20 Junie 2001 20:07

18 JUNIE

1795 - Opstand in Swellendam. Die beginsel van 'n eie Afrikaanse
republikeinse strewe en vryheidsgevoel kan teruggevoer word tot die
Kaapse Patriotte en die opstande te Graaff-Reinet en Swelendam.
Die Kompanjie was teen 1790 op die rand van bankrotskap en die ekonomiese
posisie van die burgers was haglik. 'n Gees van verset het by
die Swellendamse grensboere posgevat. Op 18 Junie 1795 het sowat 60
gewapende burgers onder hul selfverkose *Nasionale Kommandant*
P.J. Delport , die drosdy van Swellendam beset en landdros A.A. Faure
met sy assistente gedwing om hul ampte neer te lê.
1891 - Dr. S.J. du Toit gebore. Stephanus Johannes du Toit was nie net 'n
bekende in onderwyskringe nie , maar het ook met verskeie
werke naam as skrywer gemaak. Hy is in die distrik Boshof
gebore en gaan vir die eerste keer op 12 jarige ouderdom skool toe. Hy
matrikuleer in 1910 aan die Grey-kollege en behaal drie jaar
later die graad BA , en mettertyd 'n MA in Nederlands en Engels. In 1920
vertrek hy na Europa , waar hy die doktorale eksamen in die
Nederlandse taal en letterkunde met lof aan die Universiteit van
Amsterdam aflê.
1979 - Mnr. Marais Viljoen beëdig as Suid-Afrika se vyfde Staatspresident
nadat Mnr. B.J. Voster uit die pos bedank het.

Errol Back-Cunningham skryf in boodskap news:3B3093DC.2E0F428F@ix.netcom.com...
> Baba Mung wrote:
>>
>> skryf in boodskap news:3B2E2932.8D8B8431@home.com...
>>> On June 18, 1901 the Globe and Mail reported
>>> that the British Government confirmed that there
>>> were 40, 229 people in the "concentration camps"
>>> of the Transvaal and Orange River Colony.
>>>
>>
>> By 18th June, 1801, slave numbers at the Cape had come to exceed
>> 26,000 men, women, and children. This was another category of people
>> who suffered captivity and maltreatment in South Africa in large
>> numbers - often for a whole life-time.
>
> 18th June 1801, Scores of villages are destroyed by rampaging
> Zulu warriors, their inhabitants, men, women and children
> massacred piecemeal, their bones left to bleach in the
> veldt.
>
> 18th June 1801, numerous men, women and children under
> a sub-clan chief of the Basutu are put to death, seemingly
> on a whim.
>
> 18th June 1801, a Chief of the Xhosa sells 18 of his subjects to
> another chief. Most of them are 13 year old girls. Those who
> do not co-operate cheerfully with his sexual desires are
> fed to grateful Hyenas later that week in a public ceremony.
>
> 18th June 1801, marauding clans in the Fish River area steal
> the women and young children of a neighbouring clan; these
> enslaved individuals lead short, nasty, brutal lives as slaves
> to their new masters.
>
> 18th June 1801, much further north, Chief sells 90 captives
> from a raid on a neighbouring tribe to a Portuguese slaver
> en route to Mocambique. He sells them for beer.
>
> Errol

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

HIV-dinge

Wo., 20 Junie 2001 17:05

'n Verwagtende vrou/moeder is die ander dag in die VSA tot 12-jaar
tronkstraf gevonnis omdat sy dwelms (?) sou gebruik het tydens haar
swangerskap - en dit word aanvaar dat dit 'n negatiewe uitwerking op die
kind gehad het.
Sal dit nie 'n goeie voorstel wees dat alle vroue 'n Vigs-toets ondergaan
voordat hulle bevrug raak nie?
Is dit moontlik dat 'n vrou twee (opeenvolgende) kinders kan hê terwyl sy
HIV-positief is? Mag sy toegelaat word om swanger te word wetende dat sy
vigs het?
Help my.....

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Ou Omies in Engeland!!!

Wo., 20 Junie 2001 14:56

Inderdaad!! Glouzak sukkel met ons hier, terwyl die mense wat sy beskuldig
ewe knus in Engeland sit!!

Hiermee 'n uittreksel uit SportsQuotes:
> "The black players at this club lend the side a lot of skill and
>> flair, but you also need white players in there to balance things
>> up and give the team some brains and some common sense."
>> (Crystal Palace chairman Ron Noades, speaking in 1991)
>>

Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Blonde mense hier?

Wo., 20 Junie 2001 12:55

Daar is pas 'n nuwe vereniging gestig vir blonde persone.
Die AmaDomDom:)))

Annette

Humor & grappe | 2 kommentare

James se Polse

Wo., 20 Junie 2001 12:14

Sien in die koerant dat die vorige springbok probeer selfmoord pleeg het.
Is dit nou weer 'n bewys dat jy die mens uit die bos (boom?? ;-)))))) uit
kan haal.......
Sakkie

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Onderwys Hier Onder

Wo., 20 Junie 2001 10:23

"me & bobby magee"
. . my beste jare in die onderwys was in Oos-Londen.

Wouter:
Klink of jy lank daar op skool was?

Onderwys & opvoeding | 1 kommentaar

Libelarisme in Restaurante

Wo., 20 Junie 2001 08:44

Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
gevolg.

DD

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

VERDOMP.....TOT HIER TOE

Di., 19 Junie 2001 15:23

Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
nie.
Izak Coetzee AKA Sakkie

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Liggie Oomblik

Di., 19 Junie 2001 10:28

Het nou net die idee gekry - ons kan mos 'n Internasionale Fliek hier
skryf!!
Ons sal nou eers moet begin met die naam van ons poging ( of werkstitel soos
die wat in is daarvan praat)
My voorstel:
Die Designerpapier, die Lulu, en die Boks.

Algemene strekking sal gaan oor:
Sjiek smaak, 'n wulpse meisie en die gevalle bokser:)))

Annette ( is nie my skuld nie - Retief het my sooooo gelukkig gemaak:))) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Wil jy lekker geld maak? Lees hier!

Di., 19 Junie 2001 10:16

http://www.activesms.co.za?sponsor=270828199272
Bogenoemde is jou antwoord.

As jy 'n selfoon het kan jy geld maak deur bemarking.
Maw deur sms'e te ontvang.
Gaan lees self op die webbladsy waarvan ek praat.
Jy sal nie spuit wees nie!

Francois

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    915  916  917  918  919  920  921  922  923  924  925  926  927  928  929  930    »]
Tyd nou: So. Mei 31 21:29:32 UTC 2026