DIE reënboog van die Suid-Afrikaanse nasie onder pres. Thabo Mbeki vervaag
teen die Afrika-lug. Suid-Afrika het 'n land geword waarin swart en wit
toenemend gepolariseer word, en waarin blanke liberale "so skaars soos wit
renosters word".
Dit is die verdoemende oordeel wat in die Britse koerant Daily Mail oor
Mbeki uitgespreek word ná sy besoek aan Brittanje verlede week.
Peter Taylor, wat al die afgelope 20 jaar oor Suid-Afrika verslag doen, gaan
in 'n artikel in die koerant so ver as om te vra of Mbeki werklik verdien
het om op sy besoek deur die Britse koningin ontvang te word.
Selfs die opskrif van die artikel is veroordelend: The Queen, and a man
destroying Mandela's legacy.
"Agter daardie innemende glimlag is die brein van 'n klassieke Marxistiese
apparatchik: dogmaties, outoritêr en, wanneer dit nodig is, meedoënloos,"
skryf Taylor.
Hy skryf Mbeki het in die stryd om by Mandela oor te neem, van verskeie
teenstanders ontslae geraak.
Hy is onverdraagsaam oor mediakritiek.
Misdaadsyfers is sê sleg dat die regering dit nie wil bekend maak nie.
Onder Mbeki se presidentskap het buitelandse beleggings met 50% afgeneem.En
selfs oud-pres. Nelson Mandela het al verwys na toenemende korrupsie en
vrese by minderhede.
Taylor skryf Mbeki se afsydigheid en ondoeltreffendheid kan daaraan
toegeskryf word dat hy nie 'n meritokraat is nie, maar 'n lid van die ANC se
heersersklas.
Hy maak korte mette van die idee van 'n Afrika-renaissance, en bestempel dit
as 'n "halfgebakte idee dat die beweerde glorie van semi-mitiese
Afrika-beskawings herstel kan word".
Mbeki se Afrikanisme bring mee dat almal wat nie met die ANC saamstem nie,
as rassisties afgemaak word.
"Dit wissel van die sowat 2 000 professionele mense per maand wat emigreer
eerder as om hul loopbane deur regstellende aksie te laat kortwiek, tot die
dapperder deel van die media," skryf Taylor.
"Onder Mbeki is Suid-Afrika nou 'n land waar 200 polisiemanne jaarliks
doodgemaak word, waar standaarde van universiteite geval het omdat studente
eksamens as elitisties bestempel.
"Dit is waar die minister van privatisering 'n Kommunis is, soos 'n derde
van die kabinet, en waar die meeste nie huur, water- en
elektrisiteitsrekeninge betaal nie, en nie-betaling as 'n mensereg beskou."
Belangrikste van alles, dit is 'n land waar swart en wit toenemend
gepolariseer word.
"Die reënboognasie het 'n politieke illusionis soos Mandela nodig gehad om
dit aan die gang te hou, en onder Mbeki het die reënboog teen die
donderwolke van die Afrika-lug verdwyn."
Lees ek oppie agterblad van Rapport die volgende (vir die wat dit dalk gemis
het)
"Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 'n paar jaar gelede tydens
'kondoomweek' vrygewig kondome en pamflette oor miv/vigs uitgedeel. Enigste
probleem was dat die kondome aan die pamflette vasgakram was.
Sê die destydse minister van Gesondheid, Nkosazana Zuma "Dis gedoen deur
onnadenkende amptenare wat ter goeder trou 'n fout begaan het in hulle
geesdrif vir die veldtog" 'n Klein........ahem......... foutjie?
pj
Kyk na die volgende en besluit self. Dit kan dalk werk as jy ook aansluit.
Word betaal elke keer as jy e-pos ontvang
Word gratis lid by: http://www.MintMail.com/?m=721040
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, met Regerings
organisasies, asook ondersteunende organisasies, en die Media. Om die vorentoe
beweeg van die groen lig te verhoog met een maand. Asook om die vorentoe beweeg
van die Groot Versoek met verkieslik 30 dae of meer, maar nie minder as 20 dae
voor die datum van die groen lig te verhoog, soos ooreengekom. Om verkieslik
deur die daaglikse Media in gekodeerde vorm gegee te word. Om meer effektiewe
kontinuïteit van gebeurtenisse hier beplan te verhoog vir die daaropvolgende
geestelike siklus. Vir diegene wat oë sien het om te sien en ore het om te hoor.
Ten voordeel van alle betrokke partye. By voorbaat baie dankie. Dit sal inniglik
waardeer word.
En vir ondersteuning van bg. die reisiger verklaar hiermee onder eed dat bydraes
ten minste twee keer per week verhoog word, na die regstelling van blinde kolle
in die verband. Vir die aanhoudende periode van 6 maande na die gee van die
groen lig. Om super suksesse van veral die Afrika en Suid Afrika Renaissancis te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Na die aanwys van die groen lig:
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe prysenswaardige bydraes kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir beleid reëls van die ANC kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe vriendskappe met die ANC kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
('n Kort vakansie van 5-7 dae word beplan tussen die voltooiing van die Groot
Versoek en die finale gee van die groen lig. Vir ontmoetings doeleindes. Hou die
Pers dop vir verdere inligting.)
> Maar die vraag is steeds, is hulle ekonomies swakker of beter
> af as 'n vergelykbare land (bv Frankryk)? Ek is nie so seker
> dat as dit jou kriterium is dat dit die Duitse storie 'n totale
> mislukking is nie. Inteendeel.
Beiden horen tot de rijkste 7 landen ter wereld.
Duitsland had een enorme oorlogsschuld ( eerste wereldoorlog
1914/18) af te lossen aan Frankrijk.
De mensen in Duitsland waren zeer arm.
De oorlogschuld een zware last op de staatskas.
Toen Hitler aan de macht kwam is hij gestopt met het afbetalen
van de oorlogschuld aan Frankrijk.
Dat geld heeft hij in zijn nieuwe oorlogsindustrie gebruikt
en autowegen.
Hij gaf de gezinnen weer geld en werk en toekomst
( dat kon door niet de
oorlogschuld aan Frankrijk te betalen)
Zijn aanhang groeide daardoor natuurlijk.
Elke regering wordt populair als het iedereen economisch
beter gaat. We weten allemaal hoe hij toen zijn volk
gehersenspoeld heeft en de gevolgen hiervan.
Na de oorlog was Duitsland bankroet
Na deze oorlog was de wereld tot inzicht
gekomen dat men zijn vijand niet arm moet houden
maar juist economisch moet steunen.
Afhankelijkheid en economisch wederzijdse belangen
zijn de beste garanties voor blijvende vrede.
Daarom steunt het westen nu ook Rusland en Servi�
Als je iets te verliezen ( huis welvaart enz )heb, wil je geen oorlog.
De Marshallhulp van de Amerikanen heeft gezorgd
dat Europa uit zijn impasse kwam.
Oor Antjie
Antjie Krog het haar geloofwaardigheid taamlik ondermyn toe sy vir die SABC
verslag gedoen het (as Antjie Samuels) oor die WVK. Ek is onseker hieroor,
maar dink sy het terselfdertyd 'n aanstelling by die WVK gehad. Haar baie
eensydige beriggewing het myns insiens die waarde wat die WVK by veral
blankes kon gehad het, verminder. Baie blankes het gedurende die
WVK-sittings vir die eerste keer gehoor watter tipe onregte daar in die
apartheidsjare gepleeg is, dit was myns insiens 'n belangrike stap in die
proses om begrip te verhoog en om los te kom van die verlede. Maar Antjie
het die proses beduiwel met skuins kommentaar, terwyl die verrigtinge beter
vir hulleself kon gepraat het. Vandag beskou baie mense haar as 'n goeie
skrywer/digter, maar vir die res nie iemand om ernstig op te neem nie. Dis
ook my opinie.
Oor Sampie
Ek ken hom van my kinderdae. Hy is een van daardie interessante vrydenkende
ekonome, soos Brian Kantor. Albei word as mavericks beskou, maar ook na
mense na wie jy kan luister, omdat hulle oor ander dinge en ook anders dink
as hoofstroom-ekonome. Maar nie een van hulle is bekend daarvoor dat hulle
betroubare gevolgtrekkings maak nie, die lekkerte van hulle argumente lê in
die journey en nie in die destination nie, want hulle afleidings is minder
wetenskaplik as wat hulle dinkprosesse innovatief is.
Gelukkig of ongelukkig bepaal Sampie hom nie net by die ekonomie nie. Hy het
van sy vroeë dae baie linkse politieke kommentaar gelewer, wat hom'baie
ongewild gemaak het by die establishment. Familiebande het die spanning
vererger, dis nie belangrik nie, maar interessant. Antjie spel natuurlik sy
van verkeerd, hy is Terreblanche en nie Terblanche nie. Sy broer, Mof
Terreblanche is 'n persoonlike vriend van FW en was 'n bekende in die
sakewêreld en in Broederkringe. Maar hy het ook nog interessanter familie in
Eugene, van AWB- en Jani Allen-faam. Is nie seker of hulle kleinneefs is of
wat nie, maar ek het iemand persoonlik geken wat bereid is om te erken dat
sy familie van albei is :-)
Oor Sampie se WVK-voorlegging
Ek het dit destyds bestudeer. Dit is 'n dokument van ongeveer 20 bladsye,
wat hy namens homself opgestel het. Dit gaan grootliks oor dinge wat in die
1920's en 1930's gebeur het. Oor die myne, die blanke unies (volgens hom was
hulle kommunisties) en 'n sameswering wat hy lees tussen die unies, die
mynhuise en die destydse regering, wat hy deurtrek na die Botha-era. In my
oë 'n interessante teorie met 'n maverick-gevolgtrekking.
Sy voorlegging is oorskadu deur meer gebalanseerde voorleggings, veral die
Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) se voorlegging is baie goed deur die WVK
ontvang. Die AHI-voorlegging het eerstens hulle betrokkenheid en
ondersteuning van apartheid gelys en bespreek en daarna 'n paar positiewe
voorstelle gemaak oor regstelling en die pad vorentoe. Ek het persoonlik na
die vorlegging gaan luister en dit was seker een van die WVK se mees
konstruktiewe sessies. Antje het in haar SABC-verslag dit baie yl en
ongebalanseerd gedek, wat jammer was.
Wouter
skryf in boodskap news:3B3CCE08.E9DE66A8@home.com...
Uit "Country of my Skull" van Antjie Krog.
Dit gaan oor die South African Truth Commission.
"The tone of the hearings is set by Professor Sampie
Terblanche, with his flailing limbs, snow-white hair,
and wonderful, horrible Free State English accent.
"The hissstory of a hunnndred years of rracial
capitalism enrrriched whites unnndeseeervedly." He
says that by the end of the last century, black farmers
were producing more maize than white farmers, which
is why they did not want to work on the white farms or
in the mines. But they were eventually driven of the fields
they had plowed by the Glen Grey Act of 1894 and the
Land Act of 1913. Black farmers were turned into a reservoir
of cheap labour for business.
He spells out the exploitation: The wages of black
workers did not increase at all between 1910 and 1970.
In fact, their wages in 1972 were even lower than they
had been in 1911. And yet during this period, the gold
price rose by 45 percent and the wages of white workers
doubled.
In 1970, Terblanche says, the system of racial capitalism
changed once again, from favoritism, to patronage, to
protection. Under P. W. Botha, and abnormal cooperation
developed between the securocratic state and business. Business
did not destroy apartheid, says Terblanche. It actually
strengthened Botha's government and helped create a neo-
apartheid.
This is the first time that the idea of the beneficiary -
as opposed to the perpetrator - has surfaced in full force.
Did businesses benefit from apartheid?
Of course we didn't, say prominent white business leaders.
In fact, apartheid prevented us from realizing our potential.
Lot Ndlovu of the Black Management Forum disagrees. Low
wages, bad housing, and appalling working conditions increased
the profit margins of white business, he says. There was no place
for blacks in power structures until Durban workers marched
against their bosses in 1973.."
Wouter, ek was ook baie geinteresseerd in die AHI se voorlegging.
Ek het maar met 'n halwe oor na Antjie geluister;)))
Ek het van oom Sampie se aggressiewe manier van praat agtergekom toe hy en
daardie onbeskofte snaar van RSG die Boetman dingetjie gedoen het een
middag oor RSG.
Oom Sampie het behoorlik elke letter wat hy kon gerol en gesis:))))
Dankie vir die inligting oor die Terreblanche familie - Sou oom Sampie as
die swartskaap gereken word?:))))
Annette
plaasvark skryf in boodskap news:9hjtkv$16q2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Oor Antjie
> Antjie Krog het haar geloofwaardigheid taamlik ondermyn toe sy vir die SABC
> verslag gedoen het (as Antjie Samuels) oor die WVK. Ek is onseker hieroor,
> maar dink sy het terselfdertyd 'n aanstelling by die WVK gehad. Haar baie
> eensydige beriggewing het myns insiens die waarde wat die WVK by veral
> blankes kon gehad het, verminder. Baie blankes het gedurende die
> WVK-sittings vir die eerste keer gehoor watter tipe onregte daar in die
> apartheidsjare gepleeg is, dit was myns insiens 'n belangrike stap in die
> proses om begrip te verhoog en om los te kom van die verlede. Maar Antjie
> het die proses beduiwel met skuins kommentaar, terwyl die verrigtinge beter
> vir hulleself kon gepraat het. Vandag beskou baie mense haar as 'n goeie
> skrywer/digter, maar vir die res nie iemand om ernstig op te neem nie. Dis
> ook my opinie.
>
> Oor Sampie
> Ek ken hom van my kinderdae. Hy is een van daardie interessante vrydenkende
> ekonome, soos Brian Kantor. Albei word as mavericks beskou, maar ook na
> mense na wie jy kan luister, omdat hulle oor ander dinge en ook anders dink
> as hoofstroom-ekonome. Maar nie een van hulle is bekend daarvoor dat hulle
> betroubare gevolgtrekkings maak nie, die lekkerte van hulle argumente lê in
> die journey en nie in die destination nie, want hulle afleidings is minder
> wetenskaplik as wat hulle dinkprosesse innovatief is.
>
> Gelukkig of ongelukkig bepaal Sampie hom nie net by die ekonomie nie. Hy het
> van sy vroeë dae baie linkse politieke kommentaar gelewer, wat hom'baie
> ongewild gemaak het by die establishment. Familiebande het die spanning
> vererger, dis nie belangrik nie, maar interessant. Antjie spel natuurlik sy
> van verkeerd, hy is Terreblanche en nie Terblanche nie. Sy broer, Mof
> Terreblanche is 'n persoonlike vriend van FW en was 'n bekende in die
> sakewêreld en in Broederkringe. Maar hy het ook nog interessanter familie in
> Eugene, van AWB- en Jani Allen-faam. Is nie seker of hulle kleinneefs is of
> wat nie, maar ek het iemand persoonlik geken wat bereid is om te erken dat
> sy familie van albei is :-)
>
> Oor Sampie se WVK-voorlegging
> Ek het dit destyds bestudeer. Dit is 'n dokument van ongeveer 20 bladsye,
> wat hy namens homself opgestel het. Dit gaan grootliks oor dinge wat in die
> 1920's en 1930's gebeur het. Oor die myne, die blanke unies (volgens hom was
> hulle kommunisties) en 'n sameswering wat hy lees tussen die unies, die
> mynhuise en die destydse regering, wat hy deurtrek na die Botha-era. In my
> oë 'n interessante teorie met 'n maverick-gevolgtrekking.
>
> Sy voorlegging is oorskadu deur meer gebalanseerde voorleggings, veral die
> Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) se voorlegging is baie goed deur die WVK
> ontvang. Die AHI-voorlegging het eerstens hulle betrokkenheid en
> ondersteuning van apartheid gelys en bespreek en daarna 'n paar positiewe
> voorstelle gemaak oor regstelling en die pad vorentoe. Ek het persoonlik na
> die vorlegging gaan luister en dit was seker een van die WVK se mees
> konstruktiewe sessies. Antje het in haar SABC-verslag dit baie yl en
> ongebalanseerd gedek, wat jammer was.
>
> Wouter
>
> skryf in boodskap news:3B3CCE08.E9DE66A8@home.com...
> Uit "Country of my Skull" van Antjie Krog.
> Dit gaan oor die South African Truth Commission.
>
> "The tone of the hearings is set by Professor Sampie
> Terblanche, with his flailing limbs, snow-white hair,
> and wonderful, horrible Free State English accent.
> "The hissstory of a hunnndred years of rracial
> capitalism enrrriched whites unnndeseeervedly." He
> says that by the end of the last century, black farmers
> were producing more maize than white farmers, which
> is why they did not want to work on the white farms or
> in the mines. But they were eventually driven of the fields
> they had plowed by the Glen Grey Act of 1894 and the
> Land Act of 1913. Black farmers were turned into a reservoir
> of cheap labour for business.
> He spells out the exploitation: The wages of black
> workers did not increase at all between 1910 and 1970.
> In fact, their wages in 1972 were even lower than they
> had been in 1911. And yet during this period, the gold
> price rose by 45 percent and the wages of white workers
> doubled.
> In 1970, Terblanche says, the system of racial capitalism
> changed once again, from favoritism, to patronage, to
> protection. Under P. W. Botha, and abnormal cooperation
> developed between the securocratic state and business. Business
> did not destroy apartheid, says Terblanche. It actually
> strengthened Botha's government and helped create a neo-
> apartheid.
> This is the first time that the idea of the beneficiary -
> as opposed to the perpetrator - has surfaced in full force.
> Did businesses benefit from apartheid?
> Of course we didn't, say prominent white business leaders.
> In fact, apartheid prevented us from realizing our potential.
> Lot Ndlovu of the Black Management Forum disagrees. Low
> wages, bad housing, and appalling working conditions increased
> the profit margins of white business, he says. There was no place
> for blacks in power structures until Durban workers marched
> against their bosses in 1973.."
>
"Danielle" wrote in message :
: Annette - net buite Ceres is daar ook 'n plaas waar mens kan gaan
: kersies pluk.
-----------knip------------
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
my ou dorp waar vroulief en ek opgegroei het