| doringbos [boodskap #153541] |
Do., 12 November 2026 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27111 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
doringbos
Afbreking: do•ring•bos
Samestelling: doring + bos
Selfstandige naamwoord: doringbos
Meervoud: doringbosse
Verkleinwoord: doringbossie
Meervoud van verkleining: doringbossies
Betekenis:
• 'n Struik of bos met dorings aan sy takke.
Gebruik:
• God het in die vorm van 'n brandende doringbos aan Moses verskyn.
• Die boer het al die doringbosse op sy plaas uitgekap.
Sinoniem:
• doringstruik
• doringgewas
Hiponiem:
• katdoringbos
Vertaling:
Engels: thorn bush, thornbush, thorn‐shrub
Nederlands: doornbos, doornstruik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|