Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regverdige
regverdige [boodskap #153540] Do., 12 November 2026 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27111
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
regverdige
Afbreking: reg•ver•di•ge
Samestelling: regverdig + -e


Selfstandige naamwoord: regverdige
Meervoud: regverdiges

Betekenis:
• 'n Persoon wat regverdig en billik optree.

Gebruik:
• Die regverdige kan sewe keer val, en hy sal weer opstaan. [Spreuke 24:16]
• Die regverdiges sal die aarde besit en vir ewig daarop woon. [Psalms 37:29]

Sinoniem:
• opregte
• regskapene

Antoniem:
• onregverdige

Vertaling:
Engels: righteous person, just person
Nederlands: rechtvaardige


Byvoeglike naamwoord: regverdig
Attributief: regverdige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van regverdig.

Gebruik:
• Noag was 'n regverdige man.

Vertaling:
Engels: fair, just, righteous
Nederlands: rechtvaardige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbondsteken
Volgende onderwerp: doringbos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 12 17:30:54 UTC 2026