Danielle : ...ek moet gaan slaap - maar miskien maak ek meer sin so half
aan die slaap, so laat ek vinnig sê wat ek dink in 'n neutedop. :-)
'n Demokrasie is 'n diktatorskap van die meerderheid.
'n Republiek daarteenoor, waarborg die regte van minderheidsgroepe.
In 'n suiwer demokratiese stelsel tel die meerderheid stemme - 51
teenoor 49%. Wys my hoe minderheidsgroepe soos die blankes,
kleurlinge, Indiers en andere in SA daardeur (demokrasie) beskerm kan
word, en hoe hulle stemme gehoor gaan word?
Wouter:
Wat jy as 'n demokrasie beskryf is 'n winner-take-all stelsel. Soos die
proporsionele verteenwoordiging wat ons nou het of die vorige
Westministerstelsel waar die wenner per kiesafdeling bepaal is. Hoe korter
die verkiesingsperiodes is, hoe meer demokraties is dit. en vice versa. Want
'n demokrasie beteken dat die wil van die volk geld (demos=volk).
'n Republiek is nie noodwendig meer of minder demokraties as 'n
winner-take-all stelsel nie, ons het darem self ook 'n Republiek hier in SA.
Of is ons nie meer die RSA nie?
Die PAC bied erwe te koop in Kempton park @ R25 'n erf. Die grond behoort
aan die staat en aan 2 boere. Die polisie meen daar het al 5000 mense hul
R25 de betaal.
Ek sien die Swellendam draad raak laaaaaaaaank, so kom ons gaan hier aan.
Die program, met die naam hierbo, is weekliks op nasionale tv. met verslae
oor allerhande onderwerpe, gewoonlik iets wat swak is, 'n slegte beeld skep
ens. (soos Carte Blanche........maar ek hettie M-net nie)
Vanaand was die onderwerp die jag van luiperds met die hulp van opgeleide
honde.....en dis onsportief en walglik(my siening).
Aan die einde van die program het die aanbiedster wéér gesę dat hule nog
steeds besig is met die ondersoek na toestande in hospitale en die kykers
wéér gevra om info in te stuur wat sekerlik opgevolg gaan word,
As.........As alles dan so wonderlik was, hoekom sou hulle tyd, energie en
geld mors om hierdie klaarblyklike ongerymdhede, agteruitgang ens, ens op te
volg en te beeldsaai??????
pj
Die Beeld het in Saterdag 30 Junie geskryf dat die enigste persone wat van
Bobby Skinstad hou is of mense wat NIKS van Rugby af weet nie, of van die
vroulike geslag.
My teorie is dus:
Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde
** Baie jammer my vriend vigs was nog nooit bekend vir sy spoed nie **
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
>> "emmy" wrote in message
>> So wat probeer jy nou eintlik te se Emmy?
>> Daar kan nie versoening wees voordat alle daders gestraf is nie?
>
> Ik denk van niet. Voorbeelden genoeg.
Ek moet eintlik vra waarom jy dink die TRC nie 'n eerlike rechtspraak
op die duisende gevalle uitgespreek het nie. Dit is tog wat jy bedoel
dat daar nie versoening kan wees nie...
Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen,
dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen
amnesty verleen word nie.
Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie
van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad
nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid
vertel nie...
Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by
die wet 'n oog vir 'n oog leef.