Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Kuns Bemarking Inisiatief

Vr., 13 Julie 2001 21:26

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe kuns en kultuur beleid reëls. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Kunsgalerye, kunstenaars, versswartes en verspreiders, en
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Bewaring en restourering van kunsskatte - beelde, skilderye,
literatuur, ens. Veral vanuit die Renaissance tydperk. Aanhoudende navorsing na
meer effektiewe restoureer tegnieke. Inisiatiewe om die waardering van kunswerke
te verhoog. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en
sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, asook met Kunsgalerye. Veral om meer effektiewe
verspreiding van kuns en kultuur skatte te verhoog. As deel van die 2020 en
daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, vir Kunsgalerye om ontmoetings te verhoog met Regerings
organisasies en kuns en kultuur verspreiders. In ons Paradys, en elders op die
Planeet. Om groter verspreiding te verhoog van kunswerke regoor die Planeet. Vir
almal te sien en te waardeer. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word. Om meer en vinniger effektiewe dupliserings
tegnieke, merk van oorspronklike / duplikaat kunswerke, en die uitreiking van
oorspronklikheid sertifikaat stelsels te verhoog. Meer effektiewe laser
skandering metodes, asook publieke ondersteuning stelsels vir die verifiëring
van kunswerke kan ook verhoog word. Om meer effektiewe kliënte verhoudinge te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Kursusse kan ook verhoog word in die verband. Voorgestel om 1-2 dae, asook
opvolg kursusse te verhoog, soos nodig. Om groter waardering vir die kunste te
verhoog aan lede van die publiek. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
versswartes van kunswerke. Om wedersydse ondersteunende verhoudinge te verhoog
in die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Kuns en kultuur
organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting
kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om
voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral in die meer
publieke toeganklikheid van kunswerke te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe verspreiding van kunswerke kan asemrowend verhoog word.
Bekendheid van kunswerke ontwikkel kan asemrowend verhoog word.
Publieke ondersteuning vir kuns en kultuur inisiatiewe kan asemrowend verhoog
word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

#scsa is op undernet

Vr., 13 Julie 2001 21:24

kom gesels tog ek en Dani is daar

--
--------------------------------------

Rekenaars & selfone | 5 kommentare

Neem ag

Vr., 13 Julie 2001 20:21

Hallo iedereen,

Ik keek daarjuist in mijn mailbox en zag daar een mailtje staan met
bijlage.
Het onderwerp is hahaha en het gaat over sneeuwwitje en de zeven
dwergen.
Het zijn zo'n drie regels met daarna drie puntjes.(Het "spannend"
deel).
Er wordt dan verwacht dat je de bijlage opent (Het is een .exe).
De naam van de exe is dwarf4you.exe
Ik riskeer het niet van de exe te openen.
Want ik heb al genoeg virussen gezien met for you in.(bv: loveletter
for
you,...).
Zou dit echt een virus zijn?
**********
Heb je geen virusscanner draaien dan?
En als je iets niet vertrouwd moet je het niet openen.
Dit weet iedereen
**********
Ja. Hybris.B
Snel weggooien.
***********
klopt is inderdaad een virus check de engelse NG maar ....ook daaar is
men
al bezig iedereen te waarschuwen.
************
Is al een heel oud virus met verschillende namen.
************
Ja niet openen !!
EN DOWNLOAD EEN VIRUSSCANNER !!!!!!!!!!!

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

'n grappie

Vr., 13 Julie 2001 19:24

Annette, om te oefen, miskien kan jy dit vertaal in Afrikaans :-))
Gr.Rico

Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.

Hij komt een man tegen.
Hij houdt deze man staande en zegt : " Ah, meneer de Nederlander,
bedankt dat ik hier in uw mooie land mag verblijven en ...."
Hij wordt onderbroken door zijn gesprekspartner: "Moment, moment, ik
ben Marokaan, ik ben geen Nederlander."!

De Kosovaar loopt verder en klampt even later weer een toevallige
passant aan : "Dank U meneer de Nederlander, dat ik hier met mijn
familie......."
Weer wordt hij onderbroken : " Ik niks Nederlander, Ik Turki ".

De Kosovaar loopt verder en jawel hoor, hij ziet een neger komen
welke hij weer aanspreekt :"Meneer de Nederlander, mag ik U hartelijk
bedanken voor uw gastvrijheid ."
Beste man, ", zegt de neger, " je ziet nu toch ook wel dat ik
Zwart ben". " Ik ben Afrikaan, ik ben geen Nederlander ".
"Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
tot half 6."

Humor & grappe | 43 kommentare

Kanada se Sug

Vr., 13 Julie 2001 14:57

Van verligting omdat Beijing die 2008 Olimpiese Spele gekry het.
Ek vier saam met julle fees - en weet watter ongekende blydskap julle ervaar
met die onsuksesvolle suksesvolle aanbieding:)
Enigiemand hier wat weet of mens 'n Geisha kan word deur langafstand onderig
binne 7 jaar?:)))
Annette ( voornemende Geisha met 'n passion gap:)) )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Slegs in Suid-Afrika

Vr., 13 Julie 2001 14:34

Die Amerikaners is mos so lief om te vertel van Only in America - maar ek
dink ons kan op veel meer roem wat net in Suid-Afrika gebeur.

Slegs in Suid-Afrika kan beslag gelê word op 'n munisipaliteit se bates
t.o.v. uitstaande skuld.
Arme De Aar - platgeslaan en lamgelê toe alle kantoormeubels , toerusting en
voertuie van die munisipaliteit beslag op gelê is.
En toe juis op daardie dag daag toe 'n ongekende getal mense op om hul
rekenings te betaal:))))
Die kantoorwerkers het heel gelukkig gelyk om daar rond te sit op
verfblikkies - hulle word mos betaal:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

My Poging

Vr., 13 Julie 2001 22:02

Jare gelede, voor ek nog oud en getroud was, het ek die ou dingetjie
geskryf - dit was my eerste en enigste probeerslag in Afrikaans:

Ons gaan vandag so vinnig deur die lewe
daar is geen tyd om mekaar beter te leer ken
Voortgedryf deur een en dieselfde strewe
om daar te wees voor iemand anders dalk kan

wen
Wanneer laas het jy stilgestaan en gewonder
oor die prag van 'n blom of die vaart van 'n voel in

vlug
Het jy vandag al die tyd geneem om te glimlag
of is jy te besig, is die tyd te min in jou dag?

Koor: Sluit oop jou hart, laat die sonskyn daarin
terugkom
Maak die tyd om te lag, om te speel, om
te droom
Begin vandag om jou lewe te verander
Jy sal sien en voel dis die tyd en die moeite
werd

Ons kla so maklik oor die dinge wat ons hinder
dit wat werklik iets beteken sien ons net nooit
raak
Laat ons weer begin om die mooie te bewonder
Dit het tyd geword om jou oe wawyd oop te maak
Lag saam met die son, laat die wind jou probleme
wegwaai
Dans saam met die reen, laat die maanlig jou
betower
Droom jy nog oor die liefde en wereldvrede
Of is die tyd te min in jou vinnig, en besige lewe?

Daar het julle dit nou... Enige iemand anders wat wil bydra?

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Enige Swemmer hier?

Vr., 13 Julie 2001 05:18

Gisteraand oor die nuus moes ek hoor dat die wêreld swembyeenkoms in Japan
in plek genaamd Fokahuka ( sp?) gehou gaan word.
Ek dink nie daar gaan baie rekords deur die manlike swemmers opgestel word
nie.:)))
Miskien het die nuusaankondiger 'n ou foutjie met die uitspraak gemaak:)
Annette

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Re: Xhosa Pyp?

Do., 12 Julie 2001 21:01

"Danielle"
: Vertel meer Tobie! :-) Ek is altyd reg om iets nuuts te
probeer! :-))
: Ek sal darem graag my deel wil doen vir die vet vroue van
Amerika!
: (VVVA?) :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
dit het 'n lang dun steel (� 20cm), om die rook koel te hou, dit
het ook 'n kleinerige kop om te stop. dit is niks snaaks om hulle
die pyp te sien rook in die openbaar nie. Ons moet nou net iemand
in die hande kry om 'n paar miljoen te maak en dan na julle daar
'lapaside' uit te voer. :-)
--

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Vir Anette

Do., 12 Julie 2001 18:25

Ek verstaan jy is 'n wynvlieg. Probeer bietjie Kleinbosch se Pinotage van
2000. Ek was baie verras.
PBS

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

Bladsye (1835): [ «    899  900  901  902  903  904  905  906  907  908  909  910  911  912  913  914    »]
Tyd nou: Vr. Mei 01 14:48:11 UTC 2026