1903 - Jan de Klerk gebore. Johannes (Jan) de Klerk is gebore op
Burgersdorp. Sy laerskool onderrig ontvang hy op Aliwal-Noord,
waar hy reeds op sy eerste skooldag 'n pak slae op die lyf
geloop het omdat hy Afrikaans op die skoolterrein gepraat het.
Hy het hom op Potchefstroom as onderwyser bekwaam. In 1954
word hy Senator en Minister van Arbeid en Openbare Werke, later
Minister van Binnelandse Sake en daarna Minister van Onderwys,
Kuns en Wetenskap. Hy word op 6 Junie 1969 President van die
Senaat. Ere-doktorsgrade is deur die Universiteite van
Potchefstroom (1960) en Port Elizabeth (1975) aan hom toegeken.
1990 - Eerste beraad tussen ANC / SAKP / NP alliansie by Groote Schuur.
1812 - Kmdt. Louw Wepener gebore. Lourens Jacobus Wepener is in
Graaff-Reinet gebore, waar hy by sy oom Lourens grootgeword het. Hy het
agter-
gebly in die Kaapkolonie nadat sy broers die Groot Trek vergesel.
Hy neem deel aan drie grensoorlo"e, 1834 tot 1853, en toon reeds dapperheid
wat aan voortvarendheid grens as waarnemende veldkornet. Hy word tot
komandant bevorder vanwe"e sy uitmuntende leierseienskappe. Wepener word
dodelik
gewond in die Basoeto-oorlog teen Mosjesj. Mosjesj was so
be"indruk deur Wepener se dapperheid dat hy ge"eis het dat sy hart uitgesny
en gebraai moet word, sodat elke jong kaptein daarvan 'n stukkie kan eet.
Wepener se stoflike oorskot is aanvanklik op die kruin van Thaba
Bosigo begrawe, maar is later deur sy seun weggehaal en op sy plaas in die
Vrystaat herbegrawe.
Die Louw Wepener-dekorasie was deur die Ou Suid-Afrikaanse
Weermag uitgereik aan lede van die Weermag wat buitengewone dapperheid
openbaar.
1844 - Boereveldkornet S.J. Roos gebore - die dorp Roossenekal is na hom en
Kmdt. Senekal vernoem.
1990 - Bomontploffing by NP kantoor in Bloemfontein. Orde Boerevolk aanvaar
verantwoordelikheid.
1 Medium-grootte olifant
Sout en peper na smaak
Twee konyne (opsioneel)
Sny olifant in klein stukkies . Dit sal omtrent ses tot sewe dae duur.
Sout en peper na smaak. Kook op hoog (200°C) vir omtrent 8 dae. Genoeg vir
1362 persone.
Indien meer as 1362 persone verwag word, voeg twee konyne by.
Ek het net gedink party ouens hier het genoeg humorsin om hierdie een te
geniet :-)))))))))
> WHO IS JACK SCHITT?
> For some time many of us have wondered just who is
> Jack Schitt? We find ourselves at a loss when someone
> says, "You don't know Jack Schitt!"
>
> Well, thanks to my genealogy efforts, you can now
> respond in an intellectual way.
>
> Jack Schitt is the only son of Awe Schitt. Awe Schitt,
> the fertilizer magnate, married O. Schitt, the owner of
> Needeep N. Schitt, Inc.
>
> They had one son, Jack.
>
> In turn, Jack Schitt married Noe Schitt. The deeply
> religious couple produced six children: Holie Schitt,
> Giva Schitt, Fulla Schitt, Bull Schitt, and the twins
> Deap Schitt and Dip Schitt.
>
> Against her parents' objections, Deap Schitt married
> Dumb Schitt, a high school dropout. !
>
> After being married 15 years, Jack and Noe Schitt
> divorced. Noe Schitt later married Ted Sherlock,
> and, because her kids were living with them, she
> wanted to keep her previous name. She was then
> known as Noe Schitt Sherlock.
>
> Meanwhile, Dip Schitt married Loda Schitt, and
> they produced a son with a rather nervous
> disposition named Chicken Schitt.
>
> Two of the other six children, Fulla Schitt and
> Giva Schitt, were inseparable throughout childhood
> and subsequently married the Happens brothers in a
> dual ceremony. The wedding announcement in the
> newspaper announced the Schitt-Happens nuptials.
>
> The Schitt-Happens children were Dawg, Byrd, and
> Hoarse.
>
> Bull Schitt, the prodigal son, left home to tour
> the world. He recently returned from Italy with his
> new Italian bride, Pisa Schitt.!
>
> Now when someone says, "You don't know Jack Schitt"
> you can correct them.
>
> Sincerely,
> Crock O. Schitt, who's into Bull Schitt
>
Mooi gesê Danielle, dit klink darem baie meer beskaafd en gepas. Al wil jy
iemand ernstig kritiseer daal jy mos nie na sy vlak nie. Ek wonder wat dit
in Afrikaans sal wees.
"Danielle" skryf in boodskap news:dgopltkqtpbgh12qma1a03a9bl9pk53k7s@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 13:22:11 +0200, "Max" wrote:
>
>> Frikkie Fucknut?
>
> LOL! Frikkie Fucknut?? Wat van Numnut? :-))
>
Arme ou Hansie. Hier soek ek na klip om te gooi maar kan nêrens een kry nie
want hulle is almal klaar opgeraap. Ek sal maar langs hom gaan staan en die
inkomende klippe met hom deel.
Maar dit gaan nie hier oor Hansie nie. Dit gaan oor die Gewete! Jy weet,
ek glo vas dat 'n gewete 'n ding is wat jou net pla as jy dink iemand weet
wat jy gedoen het. 'n Wyse ou het eendag gesê: Die bed van 'n veelwywer het
geen gewete nie. Dit gaan hier om selfbehoud ou pêllie!
Vat nou die beskuldige in 'n hofsaak. Hy sweer op die Bybel dat hy net die
waarheid en niks anders as die waarheid sal praat nie. Wat doen hy (as hy
skuldig is)? Hy lieg deur sy tande!
Sê nou ons kan hom oortuig dat die eed wat hy aflê "bindend op sy gewete"
is.
Nou gaan hy vir die Regter sê: "Edelagbare, ek is bevrees dat aangesien ek
gesweer het om net die waarheid te praat, so help my God, is ek daartoe
genoop om skuldig te pleit." Wat sê die Regter? "Sulke eerlikheid en
opregtheid het ek nog nooit teëgekom nie. Jy kan maar gaan." Ek dit is
onregverdig om beskuldiges daardie opsie te gee. As hy skuldig bevind is,
kan hy dan ook vir meineed aangekla word.
GIVE ME A BREAK!!!!!!!
Hier is nou 'n gevalle studie (90% waar en ek werk nog aan die ander 10%):
Die jong dame kom van die platteland na Gauteng. Sy kon nie werk in haar
tuisdorp kry nie. Hier aangekom maak sy vriende met wedergebore Christene en
binnekort word sy self wedergebore.
Hulle behoort aan 'n Charismatiese kerk en sy neem aktief deel aan die kerk
se jeugprogramme en leef, eet en slaap die Woord. Die Jeugpastoor raak met
haar bevriend en meer as net bevriend en kort voor lank spyker hy haar. In
haar onskuld raak verwagtend.
Die Jeugpastoor is 'n "belowende jong man"; beslis 'n Ray McCauly in
wording. Hy gebruik al die "charismata" tot sy beskikking om haar te
oortuig dat as hierdie gedoente bekend word, dit nie net die Kerk nie, maar
op die lang duur die Koningkryk sal skaad. Hy oorreed haar om op die
Bybel te sweer dat sy dit nie op die lappe sal bring nie.
Na vier maande gaan sy terug na haar verarmde ouers in die dorp, swaar
dragtig. Sy weier om haar ouers te sê wie die vader van haar baba is.
Inteendeel, sy spring dadelik aan die werk om haar ouers van hul sondige pad
te bekeer. Sy kannie toesien dat hulle hel toe gaan nie.
Die baba is nou 'n jaar oud, en die belowende jong pastoortjie met sy mooi
Barbie-doll vroutjie en pragtige twee kindertjies, is nou vinnig op pad na
die pastorie en faam. Wat 'n storie!! God is so goed vir hom dat hy nou
nog nie
uitgevang is nie. Hy kan nie sy seëninge genoeg tel nie.
Maar hy lees dalk nou net hierdie brief. Sê nou net sy het gepraat. Of net
haar bek verby gepraat. Of iemand het in haar goed gekrap (Hy het
spesifiek vir haar gesê dat dit nie in belang van die Koningkryk is om
enigiets op papier te sit nie.)
Hy sal versigtig uitkyk na die volgende brief van hierdie skrywer, (die
laaste 10 persent) wat nader aan die kol kan wees - dan sal hy maar voor
vroutjie en die gemeente moet bieg voordat die stront die fan strike. As hy
betyds kan sê dat dit sy gewete is wat hom tot hierdie bekendmaking gedryf
het, staan hy 'n goeie kans om deur sy geliefde gemeente vergewe te word.
As 'n alternatief sal 'n ko�l deur die kop ook help.
Jong Danielle ek wonder self wanneer het die samelewing dan nou werklik so
homofobies geword... In sommige antieke kulture (ja selfs patriargale) was
dit glad nie so 'n snaakse verskynsel nie...
"Danielle" skryf in boodskap news:b9lmltsm7l2tlf96mmv1i70l7cegqo8f7u@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 00:12:40 +0200, "Pijotter"
> wrote:
>
>> Pijotter:
>> Het jy 'n link waar ek oor hierdie proefnemings kan gaan nalees??
>> Ek vind dit redelik interesant. Moet wel se dat ek dan nie heeltemal
>> verstaan hoe dit kan bewys dat homo wees nie 'n siekte of is nie...
>
>> "Rico" schreef in bericht
>
>> Toch klopt deze stelling niet helemaal hoor.
>> Het is slechts onderzocht bij een aantal mensen.
>> Bovendien kun je niet zeggen, dat iemand met een vergrote
>> hypothalamus ook homo is.
>> Dus het is nog geen steekhoudend argument.
>
>> Emmy/Angie:
>> Swaap heeft geconstateerd dat er een autonomisch verschil is in
>> de hypothalamus bij homo's
>> Hij kan niet zeggen de geaardheid onstaat aardoor maar je kan
>> het nu wel aanvaarden dat het zo is. Hoe verklaar je dan het verschil.
>
> Danielle:
> Vraag: Is homoseksualisme (en die onderdrukking daarvan) voordelig of
> nadelig vir die samelewing?
>
> Geskiedkundig gesien blyk dit dat die meeste voor- en nadele gegaan
> het oor die feit dat jy kinders kon voortbring of nie.
> Homseksualisme word verban in patriargale samelewings - hoe meer babas
> gebore, hoe sterker die volkstam (meer vegters ens.)
> Sekere Rooihuid-stamme het weer net die teenoorgestelde gebruike
> gehad, waar die homoseksuele persoon 'n verhoogde status beleef het in
> die samelewing. Hulle het ook spesifieke verantwoordelikhede gehad.
>
> Hoeveel van ons homofobiese reaksies is dalk sosiale kondisionering?
> Het jy al van "berdache" gehoor?
> http://members.tripod.com/~Berdache_Two/twospirit.htm
>
Terug van vakansie af. Dis verdomp koud in Durban vandag, nou nie so koud
soos dit die afgelope tyd op die rand was nie, maar ek het vanoggend amper
oorweeg om 'n trui nader te trek. Daar's 'n mislike wind hier uit die suide
uit en terwyl ek hier sit en skryf val daar wragtag 'n paar druppels.
Het ek iets gemis. Ek sien Frikkie het besluit om vir ons geskiedenis
klasse te gee. Laas toe ek gehoor het was daar nog 'n verskil tussen 'n
afrikaan en 'n afrikaner. Nadat ek so hier en daar deur Frikkie se
kommentaar gekyk het weet ek nie meer so lekker nie.
Gegroet is al my maatjies. Ek weet as ek name gaan noem, gaan ek iemand
vergeet en dan is ek in die sop nog voordat ek begin het.
A language instructor was explaining to her class that in French,
nouns, unlike their English counterparts are grammatically designated
as masculine or feminine.
"House," in French is feminine - "la maison."
"Pencil," in French is masculine - "le crayon."
One puzzled student asked, "What gender is computer?" The teacher did
not know, and the word wasn't in her French dictionary. So, for fun she
split
the class into two groups appropriately enough, by gender, and asked them
to decide whether "computer" should be a masculine or feminine noun.
Both groups were required to give four reasons for their recommendation.
The men's group decided that computers should definitely be of the
feminine gender ("la computer"), because:
1. No one but their creator understands their internal logic.
2. The native language they use to communicate with other computers is
incomprehensible to everyone else.
3. Even the smallest mistakes are stored in long-term memory for
possible later retrieval.
4. As soon as you make a commitment to one, you find yourself spending
half your pay check on accessories for it.
The women's group, however, concluded that computers should be masculine
gender ("le computer"), because:
1. In order to get their attention, you have to turn them on.
2. They have a lot of data but they are still clueless.
3. They are supposed to help you solve problems, but half the time they
ARE the problem.
4. As soon as you commit to one, you realize that if you'd waited a
little longer, you could have gotten a better model.