Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trefwoord
trefwoord [boodskap #153550] Vr., 13 November 2026 10:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27132
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
trefwoord
Afbreking: tref•woord
Samestelling: tref + woord


Selfstandige naamwoord: trefwoord
Meervoud: trefwoorde
Verkleinwoord: trefwoordjie
Meervoud van verkleining: trefwoordjies

Betekenis:
• 'n Woord wat die onderwerp van 'n inskrywing aandui en gebruik word om inligting in 'n soektog te vind.

Gebruik:
• Die woordeboek bevat sowat 27 000 Afrikaanse trefwoorde met verklarings, voorbeeldsinne en vertalings.

Sinoniem:
• lemma
• sleutelwoord

Vertaling:
Engels: headword, keyword
Nederlands: trefwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 14 November 2026 10:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: skoolwoordeboek
Volgende onderwerp: taalwenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 14 18:11:29 UTC 2026