| trefwoord [boodskap #153550] |
Vr., 13 November 2026 10:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27123 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
trefwoord
Afbreking: tref•woord
Samestelling: tref + woord
Selfstandige naamwoord: trefwoord
Meervoud: trefwoorde
Verkleinwoord: trefwoordjie
Meervoud van verkleining: trefwoordjies
Betekenis:
• 'n Woord wat die onderwerp van 'n teks of inskrywing aandui en gebruik kan word om inligting in 'n soektog te vind.
Gebruik:
• Die woordeboek bevat sowat 27 000 Afrikaanse trefwoorde met verklarings, voorbeeldsinne en vertalings.
Sinoniem:
• lemma
• sleutelwoord
Vertaling:
Engels: headword, keyword
Nederlands: trefwoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 13 November 2026 10:49] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|