Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Help, I need "action stop farm attack" adress

Sa., 16 Junie 2001 04:35

These are blatant, racially motivated attacks. Please contact the victims
and let them tell you what is transpiring.

Gloudina - ek het nog altyd vermoed dat die naam Gloudina sy oorsprong het
in sanitêre doekies - maar jy het dit nou bevestig. Bepaal jou by jou nuwe
tuisland en by sake waarvan jy iets mag weet - soos Ferdie se resitasies...
skryf in boodskap news:3B2A5588.8B8F09B@home.com...
Bruno wrote:

> Le racisme antiblanc existe. Il est distinct d'autres formes de racisme par
> sa capacité de réduire ses victimes au silence

So from where do you hail, Bruno? Belgium or France? Farmattacks are not
racist
acts. They are forms of economic terrorism.
You find the same kind of thing in countries where the elite land-
owners are not necessarily white. So stop talking of "antiblanc."
Your own racist bias is showing.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2

Sa., 16 Junie 2001 01:22

On Sat, 16 Jun 2001 17:16:58 GMT, Danielle wrote:

>
> En nog niks van die anakefalitiese MCP en "internet koordineerder" wat
> by Beeld werk nie. Moontlik skryf/lees jy net gedurende werksure,
> sodat jy net Beeld en jou landsgenote se belasting geld kan mors?
>
> Kom nou seuntjie - Che sou nie so lamsakkig en papbroekig gewees het
> nie!!!!

So komies (en lekker!) dat twee vròumense die twee kommuniste op die
NG 'poppey' maak!

DD

Koeitjies & kalfies | 42 kommentare

Dans van ons suster

Vr., 15 Junie 2001 20:12

Dag se
Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
By voorbaat dankie.
Rodney Tucker

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Dans van ons suster

Vr., 15 Junie 2001 20:12

Dag se
Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
By voorbaat dankie.
Rodney Tucker

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Nog Koos Kombuis Lirieke

Vr., 15 Junie 2001 17:13

Kan nie ander Koos Kombuis draadjie kry nie:)))

Koos Kombuis wil beweer hy is André le Toit ( dink ek - ek weet daar is nie
'n du nie)
Hy het gereeld by die Spur en die Tuine Inkopiesentrum gesit en koffie drink
en sy gedagtes neergeskryf.
Moes Lisa se Klavier gewees het, want hy was gewoonlik saans daar:))))

Nee, ek ken hom nie. Het hom net daar gesien en vir hom hallo gesê voordat
ek geweet het hy beroemd sou raak:))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:sjpcitok4v0st80tsf9sf96qcir7jffh66@4ax.com...
>
> Is dit kopiereg skending om lirieke te plaas op 'n nuusgroep as dit
> reeds openlik beskikbaar is op die Internet?
>
>
> SWART SEPTEMBER
>
> Plant vir my 'n Namibsroos, verafgelee Velvitchia
> hervestig hom in Hillbrow en doop hom Kayalitcha
> September is die mooiste, mooiste maand
> viooltjies in die voorhuis en riots oral in die land
> Die aand was vrolik om die vure, Gatiep was olik by die bure
> Die tyres het gebrand daar aan Mannenburg se kant
> al die volk was hoenderkop, die Caspers was vol guns gestop
> en die vroue by die draad het eerste die gedruis gehoor
> tjank maar Ragel oor jou kind, die boere het hom doodgemoer
> Groot masjiene oor die land, September '84
> die seisoen wat brand en aanhou brand,'n lente bleek en dor
> waar swartes sonder pas nog skuifel langs die mure
> en Niemandsland se as nog waai oor Niemandsland se vure
> Die swarte sonder pas, ja die swarte sonder pas
> skuifel langs die mure, verlustig hom in derde klas
> In Langstraat waar die cafes nog oop is tot laat in die angry nag
> het ek my dolla slap tjips gaan koop ek moes half an hour staan en wag
> Van Tafelbaai tot in Transvaal loop hensoppers weer deesdae kaal
> maar is jy wit, bruin, swart of geel, kak almal in die symste taal
> Sou jy haar nog liefhe, die ongerymde moedertaal
> besef jy sy's met clones en pigeons landwyd op die paal
> Oooe, die hart is bitterkos, oooe, met pap en wors
> dat liefde so tot haat kon gis, dat reforms so kon afwas
> Gonna, AIDS en sifillis groei wild waar eens beloftes was
> Groot masjiene oor die land, September '84 wat oorkook in 'n
> noodtoestand
> 'n lente bleek en dor
> waar swartes sonder pas nog skuifel langs die mure
> en Niemandsland se as nog waai oor Niemandsland se vure
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Musiek & liriek | 2 kommentare

Boetman se nefie se pel is die moer in ..

Vr., 15 Junie 2001 09:07

Jy het seker al agter gekom ek raak partykeer geirriteerd met mense.

Miskien

is ek verkeerd, maar mese doen sekere goed wat my de bliksem in maak. Soos

wanneer iemand na sy horlosie toe wys as hy my vra wat die tyd is. Ek weet

waar my horlosie is pêl. Waar de fok is joune?????? Wys ek na my voël toe

as

ek vra waar die toilet is?

Of soos wanneer iemand gewillig is om van sy gat af op te staan en die hele

donerse kamer vol te soek vir die remote omdat hy weier om na die TV toe te

loop en die channel te change.

Of as iemand sê "dis altyd op die laaste plek wat jy soek." Natuurlik is

dit. Hoekom sal jy nou fokken aanhou soek nadat jy die donderse ding gekry

het. Doen mense dit??? Wie is hulle en waar is hulle????

Of terwyl jy in 'n fliek sit en iemand vra "het jy dit gesien?". Nee d&*#,

ek het R30-00 betaal om na die fliek toe te kom en na die vloer te staar.

Of as iemand my vra " kan ek jou 'n vraag vra?" Gee my nie eintlik 'n keuse

nie né. Ek meen jy't my mos nou al klaar 'n fokken vraag gevra???

Of hierdie advertensie $#(% wat iets adverteer as "new and improved". Wat

is

dit nou eintlik?? Ek meen, as iets nuut is, dan was daar mos nog nie iets

voor dit nie. As dit "improved" is, dan moes daar mos iets gewees het

waarop

hulle ge "improve" het. So hoe de fok kan dit "new and improved" wees.

Of as iemand sê die lewe is kort. Kak. Dis die langste fokken ding wat

enige

een van ons ooit sal doen. Wat gaan jy doen wat langer is as dit??

Of as jy vir die bus sit en wag en iemand vra jou of die bus al gekom het.

As die bus al gekom het, sou ek nog hier gesit en wag het, knop kop.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Nuwe In Ding?

Vr., 15 Junie 2001 05:04

Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Nederlanders se erfenis

Do., 14 Junie 2001 22:35

> Luister maar wat Verwoerd in die toespraak sê:
> Die lone wat blanke onderwysers verdien is glad nie 'n bruikbare
> of toelaatbare kriterium vir die Bantoe-onderwysers nie."

Gloudina : En hierdie man is in Nederland gebore.

Wouter : Ek het mos gesê ons het apartheid van die Nederlanders geërf :-))

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Path to Glory

Do., 14 Junie 2001 21:53

On Fri, 15 Jun 2001 14:03:12 GMT, @home.com wrote:

>
> Ek moet objekteer...
>
> Gloudina
>

en ek maak beswaar teen jou anglisistise taalgebruik Gloudina

DD

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: DEFINITION OF BRAAING:

Do., 14 Junie 2001 10:09

Issie so nie!!!!!!!!!!!! ;-)))))))
Sakkie

"krokkie" skryf in boodskap news:3b287a69$0$228@hades.is.co.za...
> "It's the only type of cooking a 'real' man will do".
> When a man volunteers to do such cooking, the following chain of events is
> put into motion:
> 1. The woman goes to the store.
> 2. The woman fixes the salad, vegetables, and dessert.
> 3. The woman prepares the meat for cooking, places it on a tray along
> with
> the necessary cooking utensils, and takes it to the man, who is lounging
> beside the grill, drinking a beer.
> 4. The man places the meat on the grill.
> 5. The woman goes inside to set the table and check the vegetables.
> 6. The woman comes out to tell the man that the meat is burning.
> 7. The man takes the meat off the grill and hands it to the woman.
> 8. The woman prepares the plates and brings them to the table.
> 9. After eating, the woman clears the table and does the dishes.
> 10. The man asks the woman how she enjoyed "her nightoff." And, upon
> seeing
> her annoyed reaction, concludes that there's just no pleasing
>
> some women.
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    918  919  920  921  922  923  924  925  926  927  928  929  930  931  932  933    »]
Tyd nou: So. Mei 03 19:39:40 UTC 2026