Dieretuin. Pretoria.
Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
Annette
Jy weet Gloudina, ek het baie dinge in die verlede agter my gesit en kyk met
geloof vorentoe. Niks van die verlede kan ongedaan gemaak word nie en
daarom leef ek myself uit in die hede. Sekerlik my grootste bron van
lewensgeluk is my vermoë om nie mense te veroordeel nie, afgesien van wat
hulle
foute is. Ek het reeds hier my beperkinge geoortree deur te probeer
standpunte te stel wat klaarblyklik in hierdie Nuwe Suid-Afrika uitgedien
is. Dit besef ek terdeë. (Lord, give me the grace to accept the things I
cannot
change, etc.) Ek het dit meesal met die tong in die kies gedoen
om jou opsetlik te ontstel. Volgens die trant jou antwoorde het ek
uitmuntent daarin geslaag, maar ek is nie trots daarop nie.
Ek is nie bereid om verder met jou te redekawel nie want dit dien geen doel
nie. Ons sal mekaar nooit kan andersins oortuig nie. Ek belowe jou dat ek
voortaan my van grappe oor ras sal weerhou net vir jou onthalwe. Ek hoop om
jou spesiaal te laat voel.
(Kan ek nog praat van die Engelse Tannie? Weet jy ek het haar geleer
Afrikaans praat en sy het my geleer skoene dra.)
Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
"Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
soen".
Diep geraak deur sy matelose patriotisme antwoord sy: "Ons het nie 'n vlag
hier nie maar daar is een op my boud getatoeëer as jy dit wil soen." Hy stem
toe in en soen die tatoo.
"Nou," sê die sterwende soldaat, "Sal jy omgee om om te draai sodat ek vir
Bush ook kan soen?"
Om te voorkomen dat virussen zich via je adressenboek verspreiden, maak
een nieuwe contactpersoon aan in je adressenboek met de naam: !0000 maar
ZONDER een emailadres erbij.
Deze fictieve contactpersoon zal nu helemaal bovenaan in je adressenboek
staan. Als nu een VIRUS probeert zichzelf te verspreiden via jouw
adressenboek dan zal het eerst naar deze fictieve naam !0000 een email
willen versturen. Dat gaat echter niet want er is GEEN emailadres ingevuld.
Dan zal je emailprogramma een foutmelding geven zoals bijvoorbeeld
hieronder staat:
"Dit bericht kan niet verstuurd worden, een of meer contactpersonen heeft
geen geldig email-adres. Controleer uw adressenboek en zorg ervoor dat alle
contactpersonen een geldig email-adres hebben."
Je email programma stopt dus bij de eerste naam (!0000) in je adressenboek
en vraagt dan wat je wilt. Je kan dan het verzenden van email afbreken en
je ziet direct dat er ongevraagd email wordt verstuurd.
OP DEZE MANIER VOORKOM JE NIET DAT JE EEN VIRUS KRIJGT MAAR JE GEEFT HET
NIET MEER DOOR.
Hoe meer mensen deze techniek gebruiken, hoe minder kwetsbaar we allemaal
worden voor virussen die zich op deze manier verspreiden!
Ek kan sweer my Ouma het nét soutwater gebruik... Maar dit was perskes.
Ons het nooit genoeg druiwe gehad om rosyntjies van te maak nie...
Ek kon nie help om jou in my geestesoog te sien, korreltjie vir
korreltjie, met houtwasgoedpennetjies, ophang nie... Ek neem aan julle
het trossies opgehang. Het hulle nie dan langer gevat om te droog nie,
agv die vog in die ________? (Hoe noem mens so 'n tros se stronk?)
Hoe lank vat druiwe om te droog?
Ek het gereeld halfdroë perskes gesteel - dan's hulle so lekker
jêmmerig!
____________________________________________________________ __
skryf in boodskap news:3BCA3449.88F28C69@home.com...
Annette wrote:
> Oeps!! Wag - vrugte moet mos in die son lê om droog te word - die hangery
> sal bietjie baie lank vat:)))
Nee, eintlik is dit nie so in die geval van rosyntjies- maak
van druiwe nie. As jy dit in die son laat lê, op houtstellasies,
dan neem dit baie langer om droog te word as wanneer jy
dit op draadrakke hang om droog te word, gewoonlik nadat
jy dit gedoop het in 'n hittige mengsel van loog, olyfolie en
"caustic soda." (As gevolg van laasgenoemde onheilige mengsel
het my ma altyd vir my pa 'n paar sakke songedroogde rosyntjies,
wat op stellasies drooggeword het, vir huisgebruik laat maak. Sy
wou nie hê dat ons die goud-geel sultanas eet wat ons aan die
res van die wêreld verkoop het nie. Ek het een of tweekeer die
verskil vir mense in health food stores probeer verduidelik hier,
maar hulle kyk my net ongelowig aan.)