Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Miltsiekte

Sa., 27 Oktober 2001 03:26

Het iemand al volledig wenke en/of voorskrifte gesien oor hoe posstukke
hanteer moet word om die risiko van besmetting te voorkom. Dit gaan my
verstand te bowe dat daar nie meer en duidelike instruksies in die verband
is nie ...
Hoekom kry ek die indruk dat die Amerikaners besig is om te p�niek? Wat gaan
daar aan ?

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Sensus en ek.

Vr., 26 Oktober 2001 11:29

Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
aanhang.
VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
die naaste sensuskantoor.
Sy: Where do you stay Merrim?
Annette: Cape Town.
Sy: Western or Eastern Cape?
Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
421 1300
Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
niks van Western of Eastern Cape Town nie)
Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please may
I have a number where I can speak to somebody
Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
Afrikaanse vorm wil hê:)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Liefhebber van Rooiwyn.

Koeitjies & kalfies | 28 kommentare

Vir Ferdi

Vr., 26 Oktober 2001 09:05

Hallo Ferdi

Ek was laasweek in Praag, so ek is jammer dat ek nog nie jou vraag kon
beantwoord het nie. Ek trou ook Saterdag en alles gaan maar so bietjie dol
aan my kant.

Ek sal laat weet wanneer ek weer terug is in SA (Honeymoon in Maurituis).
Onthou my net asb van jou vraag, anders gaan ek daarvan vergeet.

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Anthrax, only Iraq and Cuba can make the high quality bioagent

Vr., 26 Oktober 2001 02:43

From: x
To:
Subject: Anthrax, only Iraq and Cuba can make the high quality bioagent
Date: Thursday, October 25, 2001 2:23 PM

Prof. Cerejo: "Among the hostile, terrorist classified nations, only Cuba,
and Iraq, are capable of weaponizing this higher grade of spores."

(see below)

Date: Wed, 24 Oct 2001 19:22:29 EDT
From: CUBAC...@aol.com

ENVELOPES WITH MICROSCOPIC HOLES
By Manuel Cereijo

OCTOBER 2001


The recent wave of attacks with Anthrax through the mail have shown two very
important and distinct facts.

First, the envelopes used in the letters with anthrax must have been
perforated with very sensitive and delicate instrumentation, with microscopic
holes. These holes must have a maximum size of 6 microns! This is the only
possible way for post office employees to get exposed and infested with
Anthrax.

Anthrax spores are of a size of 1 to 5 microns, where a micron is a millionth
of a meter. That is, one million times smaller than a meter. Not visible to
the human eye, and not visible to many microscopes.

Perforating these envelopes takes nanotechnology instrumentation, which only
certain countries have: Cuba, Iraq, the only ones among the hostile,
terrorist classified nations.

This is why, the personnel handling the mail have been exposed to anthrax.
Anthrax spores have leaked out of the envelopes through these infinitesimal
size holes. Indeed a very high tech operation.

The other important factor is that the latest spores of anthrax have been of
a very high grade, which can only be produced , that is, weaponized, in very
sophisticated biotechnology labs, available only to countries with a large
and sophisticated biotechnology industry.

Among the hostile, terrorist classified nations, only Cuba, and Iraq, are
capable of weaponizing this higher grade of spores.

End

Manuel Cereijo

ING...@aol.com

Este y otros excelentes atículos del mismo AUTOR aparecen en la
REVISTA GUARACABUYA con dirección electrónica de:

www.amigospais-guaracabuya.org


---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.282 / Virus Database: 150 - Release Date: 9/25/01

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Skuld erkenning deur 'n Witman

Do., 25 Oktober 2001 19:58


Skuld erkenning deur 'n Witman

Ons wil bieg tenoor al die Swartes en Kleurlinge In Suid Afrika vir elke onreg wat ons en ons voorouers aan hulle gedoen het. Ons het opgetree soos sinnelose gekke wat nie beter geweet het nie. Vandag is ons opreg jammer vir al die sondes wat vir ons net skandes en skade aangedoen het.

1.. Ons het doktors en gratis mediese dienste voorsien sodat hulle onbeteueld kan aanteel.
2.. Ons het sendelinge onder hulle ingestuur in 'n poging om die Witman se God aan hulle voor te stel-----alles tevergeefs
3.. Ons het hulle geleer om te lees en te skryf en selfs hulle inheemse tale op skrif gestel vir hulle. Ons het hulle ook basiese rekenkunde geleer, skole gebou en hulle weer herbou nadat hulle dit afgebrand en vernietig het.
4.. Ons het fabrieke opgerig en hulle geleer werk sodat hulle geld kan verdien- meer geld as wat enige van hulle broers in Afrika verdien.
5.. Ons het hulle met goedkoop huise voorsien, goedkoop vervoer, en hulle die beskerming van ons polisiemag gegee. Wanneer dit nodig was, het ons hulle gratis mediese versorging gegee in die beste toegeruste hospitale.
6.. Ons het plase ontwikkel sodat daar kos geproduseer kan word sodat hulle in hulle miljoene gevoer kan word.
7.. Ons het vir hulle klere gegee sodat hulle nie nakend hoef te loop soos voor die tyd van Jan van Riebeeck nie. Sodoende het hulle nie siek geword en doodgegaan gedurende die snerpende winterkoues nie.
8.. Ons het die mineralebronne ontgin waaroor hulle met hulle kaalvoete vir eeue geloop het, bronne wat hulle beskou het as waardelose klippies. Ons het ook die winste met hulle gedeel. Daar werk nog steeds duisende in die myne wat ons geskep het.
9.. Ons vrouens het liefdadigheids-organisasies tot stand gebring om kos en klere te voorsien aan die gehawendes onder hulle.
10.. Ons het 'n network paaie tot stand gebring waar hulle ons vandag doodmaak en vermink.
11.. Ons het groot damme gebou sodat hulle gratis water kan misbruik.
12.. Ons bestee 90% van ons inkomste om om te sien na hulle welvaart en welsyn en ons doen meer vir hulle as wat enige ander nasie vir hulle eie mense doen. Hieroor haat die wêreld ons en ons het nou al ons selfrespek verloor.
Ons moes dit nooit gedoen het nie! Ons is skuldig! Ons is baie jammer!

Gee net al die geld terug wat ons op al hierdie dinge gespandeer het, en ons sal teruggaan na Europa waar ons voorouers vandaan gekom het.

Koeitjies & kalfies | 64 kommentare

Daar le die Dingus!

Do., 25 Oktober 2001 19:28

Deur Ou Baas van Niekerk

"H-ai Bo Baba!!"
.. se die ou man in die loss broeke,
"Laat my slaap my Baas"
.. se die ou man in die loss broeke.

"Ho-Ho-Ho"
se die ou man in die sled,
"Dis amper Kersfees, waar's die brandwyn?"
se die bobbejaan in die berg.

"Stop die dans...!"
"Daar's water in die wyn!!!!"
skree die boomelaar sonder broek,
"Waar's my hemp? ..ek moes werk to gaan" se hy.

"Jaaaa boet" se iemand.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Die Stellenbosse Dans

Do., 25 Oktober 2001 10:10

Stellenbosse dans

Afrikaners is plesierig
(was nog altyd so)
dan maak hulle mos so:
Sit in die sitkamer
glimlag innig
"nog tee mevrou?
en u dominee...?"
"Mamma ek..."
"Ag gaan speel sussie..."
"Ek neem haar net gou uit mev. Kry nog tee!"
Dan gaan hul in die skemer kamer so:
"Ssssjt moet niks sê nie!"
Klap! klap! klap!
Die ritme van die dans in die donker.
Klap! klap! klap!
Die tromslae van dowwe skote in die donker
Mamma! Dis seer
Stil!!!!
Klap! klap! klap!
die deur agter mammie toe.
Sussie veilig in die kamer
(Dis tog goed vir haar ook.
Sy hou tog so van op die bed le...)
"Ag verskoon tog mevrou...nog tee?
"So 'n pragtige mens, die nuwe dominee, ne?
"Nee, vloekery nie in hierdie huis nie!!
"Mens moet net ferm wees!
"Wat is dit dan met sussie?
"Waarom wil sy nie stilbly nie?
"Ek gaan praat gou net weer met haar!
"Moeilike ouderdom, ne!"
Klap! klap! klap!
Die ritme van die musiek
wat sussie in haar kussing laat huil.
Geen ongeskikte krete van HAAR nie.
"Ag alles is nou reg, dominee... nog tee?
"Sy hou haar maar net snaaks.
"Hulle moet tog vroeg al leer
om nie in geselskap hard te praat
te vloek of omstrede te raak!
"Sy's nou stil.
"Sy sal uiteindelik leer om gelukkig te wees.
"Geluk le tog daarin dat mens
binne perke van goeie maniere leef, ne^ dominee?
"God hou tog nie van vloek nie!"
"Nee, reg suster.
"Dit is so...gee nog tee asseblief
"Net voor ek gaan, God seen...ne?
"So 'n beskaafde huis wat u hou!
"Almal vriendelik en op hul plek!
"Geen vloekery hier!
"En politiek hoort tog in die parlement!
"Nee ek glo dit ook nie oor broer Eugene nie!
"Hy trek so goed aan elke dag
en praat so mooi met sy vrou en kind!"
Klap! klap! klap!
eggo die dans van stilte
en van shutup en praat mooi
moenie dat die bure hoor!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Dubbel antwoorde en posstukke

Do., 25 Oktober 2001 07:38

As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit nie
omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere rede nie
al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.

Kinky

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Ek groet julle

Wo., 24 Oktober 2001 21:33

Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
pralines!!

Saterdag is ek weer terug.

Wie sal my mis????????

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

In Nl op tv geweest

Wo., 24 Oktober 2001 21:24

Een uur lang Ingrid Jonker op de NL tv .
Misschien is deze week ergens nog een herhaling op tv te zien

grt emmy

Korreltjie niks is my dood

Portret van de vroeg gestorven Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker, die
op 31-jarige leeftijd een klein oeuvre van aangrijpende gedichten naliet.
'Ik kan niet meer. Ik kan niet beter'; een notitie gekrabbeld op het
binnenblad van een tijdschrift. Het zijn de laatste woorden van de
Zuid-Afrikaanse dichteres Ingrid Jonker. In de vroege ochtend wordt haar
lichaam gevonden in een baai bij Kaapstad. Ze is 31 jaar en laat een klein
oeuvre van aangrijpende gedichten na. Het is 1965. In Zuid-Afrika de
donkerste tijd van apartheid onder het regime van Verwoerd. Haar werk is
vrijwel vergeten tot op 25 mei 1994, president Nelson Mandela de allereerste
zitting van het eerste democratisch gekozen parlement van Zuid-Afrika opende
met haar gedicht Die Kind. Het is een gedicht dat ze schreef naar aanleiding
van de dood van een baby, neergeschoten in de armen van zijn moeder ten
tijde van de demonstraties bij Sharpeville in 1960. Mandela noemde haar:
'both an African and an Afrikaner', een mooier compliment kan een blanke in
Zuid-Afrika niet krijgen.

24-10-2001 20:32 - 21:32, Nederland 3 (VPRO)

Koeitjies & kalfies | 31 kommentare

Bladsye (1835): [ «    837  838  839  840  841  842  843  844  845  846  847  848  849  850  851  852    »]
Tyd nou: Vr. Des. 26 18:40:52 UTC 2025