Wil graag nuusgroep deelnemers bedank vir die ondersteuning hier ontvang.
'n Beskrywing van emosikone en hulle betekenisse en/of voorbeelde hoe om gebruik
te word, word benodig. Om 'n saak wat genesing benodig, om 'n sagte manier reg
te stel. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Met my vorige skrywe het ek genoem dat ek nuut is hier en nie so lekker weet
wanneer ek kan en mag praat nie
Ek het dus besluit om eers so bietjie net waar te neem.
Ek het die indruk gekry dat hierdie ng daar is vir enigeen om sy se te se en
om dit op sy eie manier te doen - al moet dit dan ook in gemengde taal
gedoen word, of selfs verkeerde spelling!
Wat my totaal omkrap is hoekom iemand dit haar selfopgelegde taak gemaak het
om elke keer daardie mense oor die vingers te tik asof sy dan 'n
skooljuffrou is!
Los die mense uit!
Lewer kommentaar, maar probeer om dit konstruktiewe kommentaar te maak, jy
maak mense net onnodig die hoenders in wat lei tot onnodige verdere debat
soos byvoorbeeld hierdie skrywe van my.
Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook
my se se en ek weet ek het nie kappies op my e's gesit nie (ek weet nie hoe
nie) maar ek wil nou beslis nie daaroor uitgetrap word deur die skooljuffrou
nie
Ek is lankal klaar met skool en wil nie meer soos 'n kind behandel word nie,
maar eerder soos 'n grootmens wat geselskap soek en wil lekker chat en nuus
van haar land wil hoor, hier waar ek myself in Dublin bevind!
Ek het die optrede van Kerkorrel baie geniet, maar wat is dit 'n klein
mannetjie en hy lyk my ook baie shaai, maar dit maak nie saak nie, ek het
die optrede en Mechelen geniet.
Ek is jammer Saxy ek het jou berig te laat gelees, nou jet ek nie groete
gedoen van Martina Korsetina, maar wie is dit???????
WP ( Westelike Provinsie) is weereens die Curriebeker kampioene. Ek dink
hulle het net gewen sodat Breyton Paulse sy flikflakke kon tentoonstel:)))
2 Bloemfonteinse tronkbewaarders ( vanne Scholtz & Tiedt) vir 4 jaar ( een
jaar opgeskort) tronk toe gestuur omdat hulle glo tronksleutels aan die
aangehoudenes vir R5000 per sleutel verkoop het.
Die NNP ( Newimproved National Party) staan so vas agter Pietertjie Marais
en sy padnaamdebakel), dat hulle nou uit die DA geloop het, en nou glo met
die ANC wil koaliseer. Niemand weet of dit ( die straatnaamgemors) in die
eerste plek 'n set was van Pietertjie saam met die ANC om dinge so te laat
uitwerk nie.
Ek het nog nooit in die Nostradamus sêdinge of boeke
belang gestel nie. Tog het ek gister deur een geblaai
en op die vreemde stelling afgekom. Ek kan nie uitmaak
wat hy hierdeur probeer sê nie.
......'In die jare weerskante van die begin van nuwe eeu
......sal uit die noorde 'n vlymskerp giftong na 'n groepie
......vriende in die suide van Afrika uitskiet. Asof deur die
......wind gedra sal haat oor die see gespuug word na wat
......eers 'n tuiste was.'
Steeds stel ek nie belang om oor hom te lees nie want
waarvan sou die man praat?
Het iemand al volledig wenke en/of voorskrifte gesien oor hoe posstukke
hanteer moet word om die risiko van besmetting te voorkom. Dit gaan my
verstand te bowe dat daar nie meer en duidelike instruksies in die verband
is nie ...
Hoekom kry ek die indruk dat die Amerikaners besig is om te p�niek? Wat gaan
daar aan ?
Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
aanhang.
VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
die naaste sensuskantoor.
Sy: Where do you stay Merrim?
Annette: Cape Town.
Sy: Western or Eastern Cape?
Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
421 1300
Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
niks van Western of Eastern Cape Town nie)
Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please may
I have a number where I can speak to somebody
Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
Afrikaanse vorm wil hê:)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Liefhebber van Rooiwyn.
Ek was laasweek in Praag, so ek is jammer dat ek nog nie jou vraag kon
beantwoord het nie. Ek trou ook Saterdag en alles gaan maar so bietjie dol
aan my kant.
Ek sal laat weet wanneer ek weer terug is in SA (Honeymoon in Maurituis).
Onthou my net asb van jou vraag, anders gaan ek daarvan vergeet.
From: x
To:
Subject: Anthrax, only Iraq and Cuba can make the high quality bioagent
Date: Thursday, October 25, 2001 2:23 PM
Prof. Cerejo: "Among the hostile, terrorist classified nations, only Cuba,
and Iraq, are capable of weaponizing this higher grade of spores."
(see below)
Date: Wed, 24 Oct 2001 19:22:29 EDT
From: CUBAC...@aol.com
ENVELOPES WITH MICROSCOPIC HOLES
By Manuel Cereijo
OCTOBER 2001
The recent wave of attacks with Anthrax through the mail have shown two very
important and distinct facts.
First, the envelopes used in the letters with anthrax must have been
perforated with very sensitive and delicate instrumentation, with microscopic
holes. These holes must have a maximum size of 6 microns! This is the only
possible way for post office employees to get exposed and infested with
Anthrax.
Anthrax spores are of a size of 1 to 5 microns, where a micron is a millionth
of a meter. That is, one million times smaller than a meter. Not visible to
the human eye, and not visible to many microscopes.
Perforating these envelopes takes nanotechnology instrumentation, which only
certain countries have: Cuba, Iraq, the only ones among the hostile,
terrorist classified nations.
This is why, the personnel handling the mail have been exposed to anthrax.
Anthrax spores have leaked out of the envelopes through these infinitesimal
size holes. Indeed a very high tech operation.
The other important factor is that the latest spores of anthrax have been of
a very high grade, which can only be produced , that is, weaponized, in very
sophisticated biotechnology labs, available only to countries with a large
and sophisticated biotechnology industry.
Among the hostile, terrorist classified nations, only Cuba, and Iraq, are
capable of weaponizing this higher grade of spores.
End
Manuel Cereijo
ING...@aol.com
Este y otros excelentes atículos del mismo AUTOR aparecen en la
REVISTA GUARACABUYA con dirección electrónica de:
www.amigospais-guaracabuya.org
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.282 / Virus Database: 150 - Release Date: 9/25/01