This guy comes to the ticket counter at the Milwaukee station, wanting
to buy a ticket to Pittsburg. The blonde behind the counter has
boobies that skrik vir niks and a low cut dress to show it all. The
guy, being a bit skaam and also easily influenced and not a good
speaker stumbles, "Lady I would like a picket to Tittsburg". He
immediately realises the mistake and sort of runs away highly
embarassed.
Outside he meets a mate of his and tells him the story.
"Oh," says the mate, "that's nothing, only a Freudian slip, or a slip
of the tongue. It happens to all of us. Why, only last Saturday me and
the wife were sitting on the patio having a quiet brunch. What I
wanted to say to her was 'Darling, please pass me the sugar', and do
you know what it came out as? You spoiled my life you f------ bitch."
Wouter, ek vra jou nou reguit. Is jy die Pompdonkie?
Ek WEET jy sal eerlik antwoord.
Gloudina
~~~~~~~~~~
Ek het jou mos al gesê, Gloudina. Die pompdonkie se naam
is nie Wouter nie en Wouter is ook nie die pompdonkie nie.
En ek aanvaar hom as 'n lid van die nuusgroep. Hel, hier is spoke,
'n reisiger, sweetpea, pop, lou, muise, renoster, kekkelbek en
selfs 'n kinky ene ook. O ja, plus 'n plaasvark en 'n paar erger
varke ook. Hoekom dan nie ook 'n pompdonkie nie?
Wouter
The world is filled with willing people, some
willing to work and the others willing to let them.
People like you should be hung out to dry... In public.
Moenie hierdie ou 'n hit gee op sy site nie...
___________________________________________________
"boogerman"
> IN A WORLD THAT HAS FORGOTTEN LAUGHTER AND SILLINESS
> Spread my word and I will reward yee!!!
>
Gloudina
vat hy die Afrikaanse woordeboek en slaan "kies" na om te sien
of hulle nie vir hom 'n Engelse alternatief kon gee nie. En jou
waarlik: behalwe die Engelse "cheek" vir kies, is 'n ander
betekenis van "kies" ook "pyrites." Ek dink nie ek het al
ooit van so 'n woord vir "fool's gold" gehoor nie.
Is daar ander mense wat hierdie betekenis van "kies" ken?
Wouter
Ja, ek het lank terug daarmee kennis gemaak. Kies in
dié betekenis is 'n mineraalsout of -erts, ek is nie presies
seker nie. Jy kry koperkies, ysterkies, magneetkies, ens.
Swaelkies is piriet. (Ek het nageslaan)
Dit het niks te doen met die swaeltjies wat 'n somer
kan maak nie. Ook nie met pompdon-kies nie....
Die Oom is toe nou oorlede en die hartseer Tannie moet toe maar self
reelings tref want daar was nie iemand anders nie. Alles is toe nou
uiteinelik klaar, maar toe sy by die begrafnisondernemer kom sien sy
haar man is uitgedos in 'n swart pak.
Se sy vir die begrafnisondernemer, "Ag meneer, my man het sy lewe lank
gese hy wil in 'n blou pak begrawe word. Is dit dalk moontlik?"
"Geen probleem nie Tannie. Ons het nie nou blou pakke nie, maar ek sal
een kry. Kom weer so oor 'n uur."
Toe sy na 'n uur daar kom toe le haar man daar in sy kis met 'n
pragtige blou pak aan. "Ag dankie tog meneer" se sy vir die
begrafnisondernemer, "hoeveel skuld ek jou?"
"Nee wat Tannie, niks nie", kom die antwoord. "Jy sien, heel
toevallig, net na Tannie hier weg is, het hier 'n ander man in hierdie
blou pak hier aangekom. Sy vrou wil toe baie eerder 'n swart pak he,
toe ruil ek maar die koppe om".
Little Miss Muffet sat on a tuffet,
her clothes were all tattered and torn.
It wasn't the spider
that crept up beside her,
It was Little Boy Blue and his horn.
"Patricia" skryf in boodskap news:nOhE7.4806$8s4.20780@news.indigo.ie...
> The custom of Halloween was brought to America in the 1840's by Irish
> immigrants fleeing their country's potato famine. At that time, the favorite
> pranks in New England included tipping over outhouses and unhinging fence
> gates.
>
> The Jack-o-lantern custom probably comes from Irish folklore. As the tale
> is told, a man named Jack, who was notorious as a drunkard and trickster,
> tricked Satan into climbing a tree. Jack then carved an image of a cross in
> the tree's trunk, trapping the devil up the tree. Jack made a deal with the
> devil that, if he would never tempt him again, he would promise to let him
> down the tree.
Baie interessant, Paddy (aangesien jy nou in die Emerald Isle is...). En
die Amerikaners het die dag so oorgeneem dat die meeste mense dink dis nou
uitsluitlik Amerikaans. Ek sê HOERA vir ou Jack - hy is seker die enigste
ou wat daarin geslaag het om Hel te ontsnap! Self het ons hier daardie aand
'n hele paar kloppe aan dei deur gehad en kinders aangetrek in allerhande
kostuums - die eerste keer dat ek dit hier sien... moes al my geliefkoosde
jelly beans weggee (dis oor die swartes wat ek die meeste huil!) - geen
politiek hierin te lees nie, asseblief.
Vertel ons nou 'n paar van daai berugte Ierse grappies.