Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Is riding on sidewalk a sign of Banana Republic?

Wo., 10 November 2010 17:50

(I knew somehow I was in the right forum. This is connected to
Apartheid, only that it's not so obvious this time. It must be hard to
be discriminated for your color, but it's even harder when you know
you are doing the right thing. Worse, few people out there even care
about your fate and even my stupid neighbor thinks I shouldn't be on
the road, the middle of the lane that is. Riding on the edge is also a
form of discrimination since you must share the same lane with a car,
exposing your fragile life to brutish or negligent drivers. And then
the humiliation. Some struggle over the lane --created by a stupid
sign-- ended up in a driver spitting in my face. If they forbid it on
the road it would be less of a teasing. We are not welcomed on the
road)

On Nov 10, 11:21 am, Gokudomatic wrote:
> On 10 nov, 17:00, "His Highness the TibetanMonkey & the Free Spirits
> of the Jungle" wrote:
>
>> On Nov 10, 10:37 am, "Mike" wrote:
>
>>> Why have you not yet responded to the question that asked, "How to you take
>>> your wife and four children with you on your bike?"
>
>>> Not only can we take our wife and our four children with us, here in the US
>>> in our safer SUVs, we can also take all of their "Stuff" with us as well.
>>> ;)
>
>> First of all, you should be buying a minivan not an SUV to carry that
>> much people.
>
>> Secondly, do you take that many people EVERYWHERE? How about a quick
>> hop to the market where you don't want to move 6 tons of steel to get
>> a bunch of bananas?
>
>> How about a family outing on bike? Hey, the kids may even like it! ;)
>
> I'm a lucky non US citizen but I had the misluck to live a couple of
> years near this land of evil. And since I favor cycling a lot, I tried
> there to bike everyday going work. I've quickly lost count on how many
> times I was almost caught in an accident that would have killed me. Of
> course Mike won't go out with a bicycle and his family, he doesn't
> want to die and he's too busy trying to kill others bicycle rides with
> his SUV.

It's all the danger plus the harassment of drivers who feel entitled
to the whole road.

I don't think even a black under Apartheid felt this insignificant.
But life goes on, and we pretend to live in democracy.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

‘Doodstraf nie genoeg vir dié twee’

Di., 09 November 2010 12:22

Swartes martel wittes
=========================
‘Doodstraf nie genoeg vir dié twee’
2010-10-18 22:15

Gerhard Pretorius
Al was die doodstraf daar, sou dit nie goed genoeg gewees het nie.

So sê mnr. Hans Myburgh (57), man van mev. Anna Jacoba Myburgh (65),
wat vroeër vanjaar aan lewerversaking dood is ’n jaar nadat sy en twee
ander vroue ontvoer en gered is. Hy was gister by die Bronkhorstspruit-
streekhof toe Daniel Motshwarateu (23), die Myburghs se tuinwerker, en
Helton Matsimela (28) skuldig bevind is aan roof, aanranding,
ontvoering en poging tot moord op wyle mev. Myburgh, hul skoondogter,
mev. Edri Myburgh (28), en hul huiswerker, me. Paulina Moyana
(ouderdom onbekend).

Streeklanddros Magriet Cook het Motshwarateu op 19 en Matsimela op 15
aanklagte skuldig bevind.

Die mans het die vroue in hul huis oorval, in die voertuig gedwing en
met hulle op die Spitskop/Sarita-pad tussen Bronkhorstspruit en
Witbank rondgery.

Cook het in haar uitspraak gesê Motshwarateu het vroeër getuig hoe
hulle Myburgh sr. met ’n mes in die voet gesteek en haar voor die
ontvoering met ’n warm strykyster op die voete en lyf gebrand het.

Motshwarateu en Matsimela het Myburgh sr. in die kop, agter die
linkeroor en Myburgh jr. in die mond geskiet en op die grondpad vir
dood agtergelaat nadat hulle Myburgh jr. se voertuig gerol het.

Albei het erken dat hulle dié twee vroue geskiet het.

Daar word ook nog ’n saak teen hulle ondersoek weens ’n voorval in die
tronk.

Mnr. Henk Myburgh (32), Myburgh jr. se man wat ook gister in die hof
was, het aan Beeld gesê dat die voorval diep emosionele letsels gelaat
het.

“Elke keer wat ons in die hof kom sit, krap dit weer die ou wonde oop.
Ons as ’n familie probeer die voorval vermy, maar dit is nou
ongelukkig deel van ons lewens.”

Hul skoondogter was nie gister in die hof nie.

Die mans sal in November gevonnis word.

(artikel en fotos by http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Doodstraf-nie-genoeg-v ir-die-twee-20101018
)

Nuus | 0 kommentare

Bejaarde boer vermoor

Ma., 08 November 2010 07:12

Elderly man (73) murdered in broad daylight
============================================================ ====================
Bejaarde boer vermoor
2010-11-08 08:16

Earl Coetzee

Bloemfontein - ’n Bloedbevlekte kous, kussingsloop en lap is die
stille getuienis van die grusame moord op ’n bejaarde boer van
Bloemspruit.

Dié drie artikels lê in die kamer in 23 Dennelaan, Bloemspruit, waar
Callie Steyn Vrydagmiddag laat op die lyk van sy pa, Barend Steyn
(73), afgekom het.

’n Verdagte is Sondag in die omgewing van die hoewe vasgetrek.

Nog inhegtenisnemings kan volg.

Steyn jr. het Sondag aan Volksblad vertel hoe ’n besoek aan sy pa
Vrydag kort voor 18:00 in ’n nagmerrie verander het.

“Ek het in die erf ingery en vir my pa geskree, want hy kom gewoonlik
uit om te groet net nadat ek ingery het.”

Toe sy pa nie uitkom nie, het Steyn deur die oop agterdeur die huis
ingegaan .

Alles was deurmekaar. Hy het uitgehardloop en vir sy vrou gesê om nie
uit die motor te klim nie.

“Ek het weer ingegaan.

“Toe sien ek my pa in die tweede slaapkamer op die grond.

“Ek het eers gedink hy is geskiet, want ek het net bloed gesien.”

Die vermoorde Steyn het op sy maag gelê.

“’n Stuk lap was om sy kop en nek gedraai. Sy hande was agter sy rug
vasgebind.

“Ek het hom omgedraai, die lap verwyder en gekyk of hy nog lewe. Ek
het gevoel vir ’n pols, maar hy was koud,” het sy huilende seun
vertel.

Langs sy pa se lyk het ’n piksteel en ’n strykyster, wat steeds
ingeprop was, gelê.

Die piksteel, strykyster en ’n ysterstaaf is vermoedelik gebruik om
Steyn te vermoor.

In die kamer waarin hy vermoor is, was ’n kluis.

’n Hoekslyper is in die kamer gekry en ’n breekyster het teen die bed
gestaan.

Elektriese toestelle en kruideniersware in sakke is in die gange
gepak, gereed om verwyder te word.

Callie en sy broer, Bennie, het begin om die waardevolle artikels en
vee van die hoewe te verwyder, sodat dit nie gesteel word nie.

Hulle het ook veiligheidswagte aangestel om die hoewe te bewaak.

Die polisie se eenheid teen georganiseerde misdaad, die Valke, het
Sondag ’n man weens die moord op hul pa in hegtenis geneem.

Die verdagte is in Bloemspruit vasgetrek.

Nog verdagtes kan binnekort in hegtenis geneem word.

Kapt. Elsa Gerber, polisiewoordvoerder, sê die vermoorde Steyn is
Vrydag omstreeks 14:30 laas gesien, toe hy van die stad teruggekeer
het.

“Dit is die skokkendste van dit alles,” sê Bennie Steyn. “Dat dit
helder oordag kon gebeur.”

Hy het telkemale vergeefs sy pa gesmeek om by hom op sy hoewe te gaan
bly.

“Hy het ’n eenvoudige lewe gelei. Hy het jare lank op die spoorweë
gewerk.

“Dit was sy droom om te boer.

“Toe hy 20 jaar gelede afgetree het, het hy die hoewe gekoop en begin
boer.

“Hy het almal gehelp en almal rondgery,” sê Callie Steyn.

“Hy het juis Vrydagoggend ’n vrou ingery stad toe om haar pensioen te
trek.”

Steyn was ’n geliefde inwoner in Bloemspruit.

Die Steyn-broers hoop iets kan gedoen word om bejaardes wat op hoewes
en plase woon meer bewus te maak van veiligheid, om soortgelyke
voorvalle te keer.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Bejaarde-boer-verm oor-20101108
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Bejaarde-boer-vermoor -20101108-2

Nuus | 3 kommentare

Philip Claeys (VB) confronteert president Zuma met moorden op blanken

So., 07 November 2010 07:56

Philip Claeys (VB) confronteert president Zuma met moorden op blanken

&feature=player_embedded

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

‘Daar was baie, baie bloed...’

Vr., 05 November 2010 07:40

‘Daar was baie, baie bloed...’
2010-11-04 22:42


Marietie Louw-Carstens

’nBekende egpaar van Musina se lyke is gisteroggend in hul bakkie op
’n verlate pad gekry nadat hulle vermoedelik Dinsdag vermoor is.

Mnr. Johan (54) en me. Anne­lise Greyvenstein (53) se Toyota-bakkie,
met hul inkopies nog agterop, het onder ’n treinbrug op hul hoewe op
die Campbell-pad, sowat 10?km buite die dorp, gestaan. Dit is sowat ’n
kilometer van hul huis.

’n Buurman, mnr. Martin van Rensburg, het die polisie gebel nadat hy
agterdogtig geraak het omdat hy die egpaar nie sedert Dinsdag gesien
het nie.

Hy het gisteroggend saam met die polisie op die lyke afgekom.

Mnr. Greyvenstein is agter die linkeroor geskiet. Sy lyk, waaroor ’n
seil gegooi is, het skuins bo-op sy vrou s’n gelê.

“Ek weet nie hoe sy dood is nie, daar was te veel bloed,” het Van
Rensburg gesê.

“Daar was baie, baie bloed ... die moordenaar(s) het albei se skoene
uitgetrek. Hulle was kaalvoet.”

Volgens hom lyk dit asof hulle in die bakkie geskiet is, maar lt.kol.
Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê daar kan nog nie
met sekerheid gesê word waar hulle vermoor is nie.

’n Zimbabwiër wat by hulle op die hoewe gewerk het, is sedert die
moorde soek.

Die polisie is op soek na hom.

Me. Samantha Greyvenstein het gesê haar ouers het Dinsdagmiddag ná
werk by haar in die dorp gekuier.

“My ma se laaste woorde aan my was: ‘Ek is lief vir jou, my kind.’ ”

Die polisie het haar gisteroggend gebel, het sy gesê.

“Hulle het gevra wanneer laas ek my ouers gesien het en watter klere
hulle aangehad het.

“Hulle het nog dieselfde klere aangehad as Dinsdagmiddag.”

Volgens haar het die werkers by die Venetia-myn, waar haar ouers
kontrakteurs was, hul toesighouers nie laat weet toe die Greyvensteins
nie eergister vir werk opgedaag het nie.

Haar ouers is vermoedelik ingewag en oorval toe hulle Dinsdag
omstreeks 18:00 op hul hoewe aangekom het. “Hulle is met hul eie
rewolwer doodgeskiet,” het sy huilend gesê.

“Daar is geen teken van ’n struweling by die huis nie,” het sy gesê.

Otto het gesê dit lyk of iemand deur die dak van die Greyvensteins se
huis geklim het. Dit is onduidelik wanneer dit gebeur het.

Die kluis is aan die kant met ’n hoekslyper oopgesny en mnr.
Greyvenstein se rewolwer is daaruit gesteel.

Niks anders word vermis nie.

Van Rensburg het gesê van sy elektriese pompe is verlede Donderdag
gesteel. Hy het Greyvenstein daarvan gesê.

“Ons vermoed ’n Zimbabwiër wat by hom gewerk het, het moontlik iets
daarmee te doen.”

Otto het gesê teen druktyd is niemand nog in verband met die moorde in
hegtenis geneem nie.

Mnr. Greyvenstein sou volgende Vrydag 55 jaar oud geword het. Die
egpaar het sowat sewe jaar gelede van die dorp, waar hulle etlike jare
gewoon het, na die hoewe verhuis

Nuus | 0 kommentare

Savage South Africa - 4 blacks torture 67 year old

Wo., 03 November 2010 12:58

http://censorbugbear-reports.blogspot.com/2010/11/disabled-a frikaner-tortured-in.html

Disabled Afrikaner Chris Bronkhorst, 67, tortured by 4 armed blacks
with melting plastic, lashed with sjambok, Walkerville smallholding:
recovering at Milpark Hospital Joburg

•Afrikaans news: Rowers martel en slaan verlamde view
67-year-old partially-disabled Afrikaner pensioner Chris Bronkhorst,
67, was tortured with melting plastic and whipped repeatedly with a
sjambok during a vicious daytime attack in his Walkerville
smallholding home on Friday-morning, September 29 2010.
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Rowers-martel-en-slaan -verlamde-67-20101102

http://censorbugbear-reports.blogspot.com/2010/11/disabled-a frikaner-tortured-in.html

Nuus | 0 kommentare

Paartjie vir vier ure deur rowers aangehou

Wo., 03 November 2010 08:20

Paartjie vir vier ure deur rowers aangehou
2010-11-03 09:07

Johannesburg – ‘n Paartjie is vroeg Woensdagoggend vir vier ure in hul
huis in Benoni deur rowers aangehou, het die Gautengse polisie gesê.

“Hulle is vanaf middernag tot 04:00 vanoggend (Woensdagoggend)
aangehou en was met lyfbande en dasse vasgebind,” het ao. Jannie Van
Aswegen gesê.

“Albei die rowers was gewapen.”

Die paartjie woon in ‘n huis in die Sunbird Estate-kompleks in
Brentwood Park.

Die mans het te voet by hul huis opgedaag en die woning amper leeg
gesteel, het Van Aswegen gesê.

Hulle het die gesteelde goedere in ‘n BMW gelaai wat in die motorhuis
geparkeer was en weggery.

Die motor is later Woensdagoggend in Tembisa gevind.

Die paartjie is ongedeerd.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Paartjie-vir-vier-ure -deur-rowers-aangehou-20101103

Nuus | 0 kommentare

kan nie sy mind opmaak

Ma., 01 November 2010 11:54

Op 'n manier is die roof geregverdig weens armoede en die baie
ongelykhede in die land. Dit is maar net van die redes vir die misdaad
in Suid-Afrika, dink ek.

(Maar dan verander hy weer sy wysie toe hy daaraan dink dat hulle self
(byna) die slagoffers was.)

Maar dit is nie heeltemal geregverdig om in iemand se huis in te loop
en net te begin skiet nie, het hy gesê.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-skiet-rower-dood- 20101031

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Vervolg Julius Malema

Di., 26 Oktober 2010 08:59

Vryheidsfront Plus/Freedomfront Plus ‎"Vervolg Julius Malema & sy lied
'Kill the Boer' wat moorde op blanke boere aanblaas ! Stop die ANC wat
die lied ondersteun ! Sms Jou naam & van na 39004 om ons vervolging
van Malema te teken en skenk so R 15.00 vir die VFplus se hofsaak teen
Malema ! Ons kan n verskil maak, gaan jy ?"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DANIEL'S TIMELINE

Wo., 13 Oktober 2010 00:20

Aan die Blanke Bybelgelowige Christene :

Lees en leer. Verwag jou Verlosser, die Messiah van Israel...

http://www.danielstimeline.com/danielstimeline.html

http://www.danielstimeline.com/page6.htm

Die tyd is min.

....

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    70  71  72  73  74  75  76  77  78  79  80  81  82  83  84  85    »]
Tyd nou: So. Mei 31 18:38:27 UTC 2026