Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » topaas
topaas [boodskap #153659] Di., 24 November 2026 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Topaas
Topaas
topaas
Afbreking: to•paas


Selfstandige naamwoord: topaas
Meervoud: topase

Betekenis:
• 'n Mineraal en halfedelsteen met formule Al2SiO4(OH,F)2.

Gebruik:
• Suiwer topaas is kleurloos, maar as gevolg van onsuiwerhede kom dit dikwels voor in skakerings van geel, blou of pienk.

Hiponiem:
• rooktopaas

Vertaling:
Engels: topaz
Nederlands: topaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 09:07]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: voorhof
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 24 11:08:23 UTC 2026